So paar jag kiekies
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: So paar jag kiekies
Baie mooi fotos en mooi karoo en kalahari.
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

PietBe
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Tue Apr 22, 2014 6:14 am
Re: So paar jag kiekies
baie mooi springbok fotos op hierdie post. geluk julle
-
Broadbandboer
So paar jag kiekies
Ek het gister die ys gebreek met die 6.5/284. SWB breinskoot @331m.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160712/eeacb836b572582b69fc4dd3cca863d7.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160712/d6f7e51bd2804c715fd7d8752395a797.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160712/4f84c8e101af255934020b15f183ef43.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk

Last edited by Broadbandboer on Tue Jul 12, 2016 9:35 am, edited 1 time in total.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: So paar jag kiekies
Broadbandboer wrote:Ek het gister die ys gebreek met die 6.5/284. SWB breinskoot @331m.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160712/eeacb836b572582b69fc4dd3cca863d7.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160712/d6f7e51bd2804c715fd7d8752395a797.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160712/4f84c8e101af255934020b15f183ef43.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: So paar jag kiekies
netjies daai roer is darem mooi! As jy weer van Tapatalk af post verander sommer klaaar die IMG na IMAGE dan wys dit vir almal reg.
-
Broadbandboer
Re: So paar jag kiekies
Aah. Dankie. Ek sal so maak.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: So paar jag kiekies
Geluk my vriend baie mooi gedoen. En daai roer van jou my hart raak sommer seer van jaloesie
-
Broadbandboer
Re: So paar jag kiekies
Ek het nou Saterdag wat verby is bietjie tyd in die veld gespandeer. Net weereens besef hoe lekker dit is. Naby Groblersdal.
7x64 op so 120m. Ek het die ram dopgehou en toe hy stilstaan het ek hom met 'n bladskoot geskiet. Hy het net daar geval. Ons stap toe nader en oppad na die bok toe sien ons die trop ramme het net so draai gehardloop. Ek stop toe my 7mm in my vriend se hande en hy skiet toe sy ram ook.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170220/67834e1354e36dbf2433f548f3b6b0a6.jpg
My vrou het ook later die dag 'n skoot gekry.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170220/8349d262ceee383a42286ab09d429988.jpg
Die plek is baie mooi.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170220/7692aff258ea9ca9a37ddb1d301458df.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
7x64 op so 120m. Ek het die ram dopgehou en toe hy stilstaan het ek hom met 'n bladskoot geskiet. Hy het net daar geval. Ons stap toe nader en oppad na die bok toe sien ons die trop ramme het net so draai gehardloop. Ek stop toe my 7mm in my vriend se hande en hy skiet toe sy ram ook.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170220/67834e1354e36dbf2433f548f3b6b0a6.jpg
My vrou het ook later die dag 'n skoot gekry.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170220/8349d262ceee383a42286ab09d429988.jpg
Die plek is baie mooi.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170220/7692aff258ea9ca9a37ddb1d301458df.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Broadbandboer
Re: So paar jag kiekies
Ons het weer gaan takbokke skiet naby Vrede. Was lekker saam die jong man in die veld.
Foto fout gewen.
Foto fout gewen.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Broadbandboer
Re: So paar jag kiekies
Ek het 'n bucketlist item afgemerk die jaar. Een van die lekkerste jagte nog.
Die plek is prentjie mooi.
Happy place
My vrou se een springbok.
Die plek is prentjie mooi.
Happy place
My vrou se een springbok.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Broadbandboer
Re: So paar jag kiekies
"Shooters"
Springbok op die Weber.
Daar is nie sommer iets wat hierdie kan troef nie.
Springbok op die Weber.
Daar is nie sommer iets wat hierdie kan troef nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Broadbandboer
Re: So paar jag kiekies
UIteindelik my 14+ gekry.
Ribbok en sweet.
Die bok was gekwes en ek kon hom skiet voor hy oor die berg kon verdwyn.
Ribbok en sweet.
Die bok was gekwes en ek kon hom skiet voor hy oor die berg kon verdwyn.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Broadbandboer on Fri Jul 27, 2018 9:13 am, edited 1 time in total.
-
Broadbandboer
Re: So paar jag kiekies
Die Rooibokke word nie gejag nie en hulle mors en baklei deur die drade.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Broadbandboer
Re: So paar jag kiekies
Eland koei geskiet met die 375. Nie baie gelukkig met die DGX punte nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: So paar jag kiekies
Besonderse mooi bokke, geluk met die monster springbok.
Jy kon darem een of twee bokke skiet
Sjoe, daai plaas is vrekmooi.
Dankie vir die foto's, nou jeuk my vinger.
Jy kon darem een of twee bokke skiet
Sjoe, daai plaas is vrekmooi.
Dankie vir die foto's, nou jeuk my vinger.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: So paar jag kiekies
sjoe daai is mooi springbokke. as jy nie omgee nie waar het julle gejag?
-
Broadbandboer
Re: So paar jag kiekies
Baie dankie. Ons was by oom Julian Theron by Jules of the Karoo. Wat 'n belewenis was dit nie gewees nie.ruaanb wrote:sjoe daai is mooi springbokke. as jy nie omgee nie waar het julle gejag?
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: So paar jag kiekies
Pragtige bokke!
Baie geluk
Baie geluk
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
-
Broadbandboer
Re: So paar jag kiekies
Seisoen het lekker vroeg begin die jaar. Die bosluise was baie. Ek het gesukkel met my .375 om sy zero te hou. Dit was toe die mounts gewees. Ek het ook punte verander van die hornady dgx’e na peregrines toe. Baie meer gelukkig met hulle.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Broadbandboer
Re: So paar jag kiekies
Dankie Geno! Ons was ook in die karoo laasweek!
Laasjaar het my oudste gesê sy wil die jaar ‘n bok skiet. Ons het toe geoefen.
100m met die .22
Die oomblik en die bok koors was bietjie groot en sy het hom bietjie verder terug as wat ons geoefen het geskiet. Dit was darem goed genoeg gewees.
Dankie oom Julian vir al die moeite met my meisiekind. Dit word opreg waardeer.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Laasjaar het my oudste gesê sy wil die jaar ‘n bok skiet. Ons het toe geoefen.
100m met die .22
Die oomblik en die bok koors was bietjie groot en sy het hom bietjie verder terug as wat ons geoefen het geskiet. Dit was darem goed genoeg gewees.
Dankie oom Julian vir al die moeite met my meisiekind. Dit word opreg waardeer.
Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Broadbandboer
Re: So paar jag kiekies
Ek het ‘n kans gekry op ‘n baie mooi koper ram. 375m.
Sy het ‘n groter bok as haar pa geskiet
. Ek gaan elkeen van my drie se eerste horings hou en dit saam op ‘n plankie monteer. Die koper gaan ‘n pronk plek teen my muur kry. Sy het hoog afgeskop.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sy het ‘n groter bok as haar pa geskiet
. Ek gaan elkeen van my drie se eerste horings hou en dit saam op ‘n plankie monteer. Die koper gaan ‘n pronk plek teen my muur kry. Sy het hoog afgeskop. Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.