Firearm Control Amendment Bill (3) (1)

User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Firearm Control Amendment Bill (3) (1)

Post by airhunter »

Ek sal nie enige teorie sommer net afskiet nie maar ek dink dat hierdie hele lisensie effort het net te vinnig teveel geraak en die CFR kannie bybly met als nie.
Verbeel jou net wat die verligting op die "werkslas" van die CFR sal wees indien geen Artikel 13 aansoeke meer in die sisteem is nie?
'n Groot gros van die aansoeke is sekerlik tog Artikel 13 aansoeke.
So behalwe die "incompetence" sit ons ook met n onwerkbare sisteem en tonnemate van dood eenvoudige luiheid.
Ek sal my voortande gee om net n dag lank n vlieg teen die muur te wees daar. Ek sal n goeie bottel whiskey op die tafel sit dat dit een groot slapchips en hoender party is heeldag.
Ek het in die laaste twee jaar drie aansoeke ingedien en ek moes elke liewe een dryf tot goedkeuring. Dit kom voor dat hulle meestal jou uitsort net as jy 'n krisis raak en die goed warm maak daar. Indien jy Gods water oor Gods akker laat loop gaan jy waarskynlik jare wag vir jou goedkeuring. Hoe langer hy in die sisteem lê, hoe beter die kans dat jou aansoek verloor gaan word. Ek wonder in watter gemors hulle liaseer stelsel is?
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Firearm Control Amendment Bill (3) (1)

Post by Harambe »

Ja maar as hulle net wil die Competency as 'n liksens wil gebruik en die registrasie van jou vuurwapens op plaaslike vlak sommer wil doen, dan het almal minder werk om te doen, maar niemand wat NIE 'n vuurwapen moet kry, gaan baat nie.
Of so iets
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Firearm Control Amendment Bill (3) (1)

Post by Harambe »

Jis maar ek laaik van komma's gebruik!
Of so iets
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Firearm Control Amendment Bill (3) (1)

Post by airhunter »

Harambe
Die ironie van die heidige sisteem is dat my vuurwapen verlore kan raak en ek kan hernuwing doen vir waarskynlik 30+ jaar sonder dat hulle dit dalk gaan weet.
Soos jy sê die sisteem sou deels beter gewerk het plaaslik en nie nasionaal waar jy eenmaal n jaar jou vuurwapens met lisensies na jou DFO toe neem vir inspeksie en hy/sy dit afteken as hernuwing.*
Met hernuwings uit CFR se sisteem kan hulle dan nuwe aansoeke beter hanteer dalk?
Ons groot probleem is dat niemand in die staat iemand vertrou nie omdat hulle almal korrup is en dan wil een ou die hele show run om kamtig korrupsie te voorkom.

*DFOs kan baie maklik korrup wees en goed dan afteken vir omkoopgeld.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Firearm Control Amendment Bill (3) (1)

Post by Harambe »

airhunter wrote:Harambe
Die ironie van die heidige sisteem is dat my vuurwapen verlore kan raak en ek kan hernuwing doen vir waarskynlik 30+ jaar sonder dat hulle dit dalk gaan weet.
Soos jy sê die sisteem sou deels beter gewerk het plaaslik en nie nasionaal waar jy eenmaal n jaar jou vuurwapens met lisensies na jou DFO toe neem vir inspeksie en hy/sy dit afteken as hernuwing.*
Met hernuwings uit CFR se sisteem kan hulle dan nuwe aansoeke beter hanteer dalk?
Ons groot probleem is dat niemand in die staat iemand vertrou nie omdat hulle almal korrup is en dan wil een ou die hele show run om kamtig korrupsie te voorkom.

*DFOs kan baie maklik korrup wees en goed dan afteken vir omkoopgeld.
Ag dit maak in elk geval nie saak nie want niemand gaan ooit doen wat ek wil he nie. Mens kan maar net droom.
Of so iets
Post Reply