Naand Almal
Ons SA Jagters satteliettak(Lammergeier Zastron) bied so langafstand pret skiet aan, gebaseer op die Long Range shooters of Utah se milk jug challenge.
Dit word basies op hulle reels aangebied, dus is die kort en lank van die saak, 10 rondtes in 10min, jy begin by 1000 yards en as jy suksevol is kan jy aan beweeg na die volgende afstande toe.
Vir meer inligting kan enige van die 2 nommers op die uitnodiging geskakel word.
Groete
Langafstand pret skiet (MILK JUG CHALLENGE)
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Langafstand pret skiet (MILK JUG CHALLENGE)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Langafstand pret skiet (MILK JUG CHALLENGE)
Vleisie. Epos asb vir my julle amptelikke invite en ek verspei hom onder die Stormberg taklede. Epos adres in my signature. Groete
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com