Trofee Gemsbok
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Trofee Gemsbok
Het dit op email gekry, sal graag wil weet waar en wie.
[img width=560 height=432]http://i1108.photobucket.com/albums/h40 ... 00311a.jpg[/img]
[img width=560 height=475]http://i1108.photobucket.com/albums/h40 ... 00323a.jpg[/img]
[img width=529 height=480]http://i1108.photobucket.com/albums/h40 ... 00328a.jpg[/img]

25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Trofee Gemsbok
Waaragtig 'n paar baie mooi horings daai!!
Sal ook graag die storie wil hoor.
Sal ook graag die storie wil hoor.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Trofee Gemsbok
Naby Aranos.
Junie hierdie jaar deur n buitelandse jagter geskiet.
Ek hoor tweede langste nog ooit???
Skolla
Junie hierdie jaar deur n buitelandse jagter geskiet.
Ek hoor tweede langste nog ooit???
Skolla
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Trofee Gemsbok
Naand manne,
Die PH op die 2de foto wat die horings vas hou is my oom, hy boer daar in die Aranos omgewing. Ek het vir hom n mail gestuur, sal julle laat weet wat is die storie as ek terugvoer gekry het.
Blok se hy het op 'n ander webblad gesien dat die horinglengte 45'' is.
Groete,
Lourens

Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Trofee Gemsbok
Daai laaste foto is netjies! lyk baie mooi
-
Hunter xxx
Re: Trofee Gemsbok
Foxsie
Ek het dit op gesit nou weet enie waar

Kom ons dink maar oor so n bok dit is soos my vark wat nog daar loop

[img width=560 height=478]http://i763.photobucket.com/albums/xx27 ... 00324a.jpg[/img]
[img width=560 height=475]http://i763.photobucket.com/albums/xx27 ... 00323a.jpg[/img]
[img width=560 height=432]http://i763.photobucket.com/albums/xx27 ... 00311a.jpg[/img]

- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Trofee Gemsbok
The single longest horn, measured a whopping 120.65 cm or 47.5 inches.
Congratulations to both Uitspan Hunting and their fortunate client!
Congratulations to both Uitspan Hunting and their fortunate client!
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Trofee Gemsbok
Hulle hou daai bul al lank in die kraal
Hys vet gevoer van die alpha alpha
Grap maar net oor die kraal.. Maar hulle weet al 'n hele ruk van daai monster op die plaas!
Grap maar net oor die kraal.. Maar hulle weet al 'n hele ruk van daai monster op die plaas!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Trofee Gemsbok
Manne
Hierdie foto's loop erg met die e-mails. Ek en n paar manne het juis gistraand oor die bok gepraat. Is dit n bul of n koei? Dit lyk vir my soos n koei. Indien dit die geval is kan sy mos nie in aanmerking kom vir Rowland Ward nie?
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Trofee Gemsbok
Baas Wout,
RW aanvaar bulle en koeie. Die nommer een is 'n 49 1/2" koei.
Groete,
Eugene
RW aanvaar bulle en koeie. Die nommer een is 'n 49 1/2" koei.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Trofee Gemsbok
BUL OF KOEI MAAK NIE SAAK NIE DAAI IS BAIE MOOI HORINGS.
BLOK
BLOK
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Trofee Gemsbok
Manne ek gaan probeer om vanaand my oompie 'n lui te gee en uit te vind wat is die storie agter daai bok. Hy het nog nie reply op my mail nie, seker besig om nog 'n paar sulkes te jag..... 
Groete,
Lourens
Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Trofee Gemsbok
Dankie Bulle
Nou wal se julle oor die geslag? Daai horings lyk net vir my te dun om n bul te wees. Kom babaleeu gee jou opinie!
Groetnis
Wout
Nou wal se julle oor die geslag? Daai horings lyk net vir my te dun om n bul te wees. Kom babaleeu gee jou opinie!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Trofee Gemsbok
Ek glo ook dat dit 'n koei is. Het al by my bulle geskiet wat horings het wat wyd is soos koei, maar nie so dun nie. Die basisse is dan gewoonlik baie dikker.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Trofee Gemsbok
Baas Wout,
Jy't my mos mooi geleer hoe om te kyk na sulke goed.
Ek sou se dis 'n koei
Groete,
Eugene
Jy't my mos mooi geleer hoe om te kyk na sulke goed.
Ek sou se dis 'n koei
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Trofee Gemsbok
Gemsbok koei.
Raven
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Trofee Gemsbok
must be...
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Trofee Gemsbok
Dit moet n koei wees.anders het daai bul
aleen op die plaan gebly.en het nie ander bulle gehaat om mee
te kompeteer nie.die horings is dam net te skerp en dun bo.
Naas
aleen op die plaan gebly.en het nie ander bulle gehaat om mee
te kompeteer nie.die horings is dam net te skerp en dun bo.
Naas
- Tiny
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Wed Dec 23, 2009 10:37 pm
Re: Trofee Gemsbok
Ek is nou nie 'n Gemsbok kenner nie.. Maar volgens wat ek geleer is, lyk daai vir my ook na 'n koei.. Ons wag nog vir daai storie Rooijakkals.. Wat is die lengte??
Groete
Tiny
Groete
Tiny
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Trofee Gemsbok
47,5" het iemand gepost..
- Tiny
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Wed Dec 23, 2009 10:37 pm
Re: Trofee Gemsbok
oh ok.. Skuus, my fout..
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Trofee Gemsbok
nogal naby aan nr1 ne
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Trofee Gemsbok
So bietjie van die storie: http://www.republikein.com.na/politiek- ... 130792.php