Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Joe13 wrote:Daarsy bulle. My 3 skoot groep op 100m. Ek sukkel net om dit op n volgende keer reg te kry. Hou ek dalk die geweer te styf vas of wat? Kan sekerlik baie faktore wees wat daartoe bydra.
Ek weet nou die geweer kan ek moet net my kant bring.
jdpretorius wrote:Baie mooi Joe, lyk my hy is nou gesort
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Uiteindelik ja. Hoop maar ek kan hulle so mooi hou.
ChristoK wrote:

30-06 met VV N550 TTSX Teen 3010FPS.
Snip*
Edit: IMG na IMAGE
Watse gewig punte is daai Joe?
Hulle is 150gr
Baie netjies.
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
S&W M&P Sport 16" 1:9" twist.
Black Moose 1-6x24 teleskoop.
Handguard: Trueworx
Adjustable Gas Block: Trueworx
Demper: Aimzonic wat in die kas gelê het.
Sneller: Factory (Spaar vir Triggertech)
Buttstock: Factory (Spaar vir RRA Operator stock)
Geno wrote:Ek het gou 'n lading gaan toets op my AR-15.
S&W M&P Sport 16" 1:9" twist.
Black Moose 1-6x24 teleskoop.
Handguard: Trueworx
Adjustable Gas Block: Trueworx
Demper: Aimzonic wat in die kas gelê het.
Sneller: Factory (Spaar vir Triggertech)
Buttstock: Factory (Spaar vir RRA Operator stock)
Daar is taamlik min info op die net oor waarvan Scirocco hou en hull is so bietjie vol fiemies met jump so ek gooi die maar hier....dalk is die beste wat ek uit hulle gaan kry met IMR4350.
IMG_20190908_111504.jpg
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
JD, jou Scirocco lading lyk goed vir jag.
Die koeels is nogal hard en kort spoed om oop te maak so ek dink jy is reg om lyfskote te vat tot en met 350meter anderkant dit gaan die spoed te stadig wees op die koeels en dan nie mooi oopmaak nie.

Dankie Frederik, ek gebruik hulle vir n lekker bos lading wat darem n skoot na so 250m ook kan hanteer. Soos jy sê, hulle is bietjie harder en amper n lekker midde weg tussen n mono en lood kern wat dalk groter wild soos eland ook kan plat trek. Ek skiet maar oor die algemeen blad skote en die Scirocco mors verbasend min vleis. Voorheen is hulle teen die lande gelaai met S365 en ek wou juis weg kom van die lande om hulle hopelik minder sensitief te maak vir jump. Om eerlik te wees kon ek hulle nog nooit kry om stywe klawer groepies te skiet nie maar die is ok vir hulle doel.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Ek het gister gou lope gaan foul na ek skoongemaak het.
Ek fireform nog n span Winchester doppe vir die nuwe lope op my nagskiet gewere en is sover heel tevrede met hhulle.
Ek kom wel agter dat die doppe ge-anneal moet word vooraf anders bars 10 - 15% van hul op die skouers tydens fireforming.
Stadig weer besig met ladingontwikkeling vir die 260AI.
140gr RDF gelaai tot op 73mm om uit 'n AICS magesyn te voer so hy jump omtrent 1.5mm. Hierdie was my laaste 3 skote so ek sal nog hoër laai om te sien hoe wyd die node is.
https://scontent-jnb1-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-9/71216449_10162556394285341_4955229736491024384_n.jpg?_nc_cat=109&_nc_oc=AQljbIIYHIWlBrt3pyxQqpmCcYxTYh-fC_L66lW-66p6IVB2-aqL4MVW175jUz5sqeQ&_nc_ht=scontent-jnb1-1.xx&oh=644699fb6318279750474dcdf40ba2e5&oe=5E1D3D91
Ek en Cobus Cobb het gister bietjie kruit gebrand. Die resultate wat ek met my 243 Ruger RPR gekry het, het my verbaas.
Eerstens, moet nie nuwe dryfmiddel toets en dan die notas verlê nie. Ek het maar geskiet wat ek in die boksie gevind het. Weet nie of dit Lovex S070 of Norma MRP was nie.
Kon sien dit is Vmax 75gr.
Afstand 100m en ek kon nie lekker aanlê nie. My sakkie en die bipod was in onvrede met mekaar. Tyd was naby 12 uur en die mirage het geloop. Die groep van 3 skote het my dus verbaas.
Die groep is sonder knaldemper maar met die magnetospeed op geskiet. Lyk asof dit min invloed gehad het.
RPR 243 75Vmax.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.