Boogjag in die Noordkaap

Post Reply
Jandre steenkamp
Newbie
Newbie
Posts: 42
Joined: Sun Apr 16, 2017 5:59 pm

Boogjag in die Noordkaap

Post by Jandre steenkamp »

Halo

Ek is opsoek na boogjag plase in Noordkaap omgewing vir n familiegroep in die winter maande. Pryslyste sal wardeer word.

Groete
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: Boogjag in die Noordkaap

Post by F.L.A.S.H »

Hi Jandre

Stuur my n WhatsApp op +1 (701) 978-1954 dan stuur ek pryslys

Ek is so 100km NW van Kimberly

Groete
Dave
Post Reply