kliente se varke
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
kliente se varke
hier is n paar varke wat ek met kliente gejag het
http://i782.photobucket.com/albums/yy11 ... 073_73.jpg
http://i782.photobucket.com/albums/yy11 ... GP1918.jpg
http://i782.photobucket.com/albums/yy11 ... 02_102.jpg
http://i782.photobucket.com/albums/yy11 ... 0_0085.jpg
http://i782.photobucket.com/albums/yy11 ... G_1559.jpg
http://i782.photobucket.com/albums/yy11 ... 073_73.jpg
http://i782.photobucket.com/albums/yy11 ... GP1918.jpg
http://i782.photobucket.com/albums/yy11 ... 02_102.jpg
http://i782.photobucket.com/albums/yy11 ... 0_0085.jpg
http://i782.photobucket.com/albums/yy11 ... G_1559.jpg
Last edited by Theo E on Mon Nov 29, 2010 1:54 pm, edited 1 time in total.
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: kliente se varke
Wow - die varke het darem maar mooi tande.
Baie mooi !!!
Baie mooi !!!
.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: kliente se varke
Theo
Baie mooi varke.
Mooi loop
Francois
Baie mooi varke.
Mooi loop
Francois
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: kliente se varke
Theo
Wragies waar mooi tanne manne daai.
Blok
Wragies waar mooi tanne manne daai.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: kliente se varke
Ja nee gits Theo, n man sien nie daai klas tande hier in ons wereld (Schweizer/Vryburg) nie, grond word te hard. Soms n 6-8 duimer mar dis dit.
Waar het julle die pigs so geklits?
Groete
Stefan
Waar het julle die pigs so geklits?
Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
George22250
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm
Re: kliente se varke
black-sam, daar is 'n paar groot varke!
Vark moordenaar, goeie werk.
Mense in die Vrystaat dink mos dis 'n rariteit en van die mense het self varke ingekoop.
Vark moordenaar, goeie werk.
Mense in die Vrystaat dink mos dis 'n rariteit en van die mense het self varke ingekoop.
-
Ooploop
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:18 pm
Re: kliente se varke
Dagse Theo
Voorwaar baie mooi varke!
Mooiloop
Ooploop
Voorwaar baie mooi varke!
Mooiloop
Ooploop
-
George22250
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm
Re: kliente se varke
Vrystaat vark


- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: kliente se varke
dankie julle
stefan
op my plaas in nietverdient nw, 30kg van gaborone se grens (botswana)
george mooi vet varkie
stefan
op my plaas in nietverdient nw, 30kg van gaborone se grens (botswana)
george mooi vet varkie
-
George22250
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm
Re: kliente se varke
links of regs?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: kliente se varke
Theo, very nice pigs.
The last one looked nice with the thick tusks.
Cheers,
Eugene
The last one looked nice with the thick tusks.
Cheers,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: kliente se varke
some more

jaco s se vark


jaco s se vark

- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: kliente se varke
rerig n paar mooi otte julle almal
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: kliente se varke
Theo.
Daai is 'n paar mooi varke.
Lyk of daai Jaco Kan skiet. Hy lyk ok na 'n fris knaap

Groetnis
Daai is 'n paar mooi varke.
Lyk of daai Jaco Kan skiet. Hy lyk ok na 'n fris knaap
Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: kliente se varke
Baie netjies baie netjies
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: kliente se varke
Mooi varke wat julle gekry het. Lyk my dan die vark op die 3de foto is in die pollie gepiets
En die klie?nt lyk nie eers soos 'n Texan nie!
-
George22250
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm
Re: kliente se varke
Enige raakskoot op n vark is n goeie skoot!! en hul het hom nog gekry ook!
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: kliente se varke
No his not a Texan but that is an exitbaboonstalker wrote: Mooi varke wat julle gekry het. Lyk my dan die vark op die 3de foto is in die pollie gepiets![]()
En die klie?nt lyk nie eers soos 'n Texan nie!
7mm rem mag the meat master
Theo
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: kliente se varke
nog een
[img width=560 height=420]http://i782.photobucket.com/albums/yy11 ... MG0537.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i782.photobucket.com/albums/yy11 ... MG0537.jpg[/img]
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: kliente se varke
LIEWE OUERS!!!
Theo I want to come visit you!!!
Theo I want to come visit you!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: kliente se varke
dwb
ons moet maar n plan maak
ons moet maar n plan maak
-
Conrad Strydom
Re: kliente se varke
Sho saai is mooi varke, het jy dalk n pryslys Theo ek sal graag een van daai varkies wil skiet en dit lyk my jy het baie?
conrad_slang@yahoo.com
conrad_slang@yahoo.com
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: kliente se varke
Regtig n paar mooi varke! Geluk manne! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: kliente se varke
conrad het jou ge pm