Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Heinz Petersen »

Lategan1 wrote: Fri Mar 01, 2024 9:03 am Sien “For Sale” lyk vandag soos “Boom Friday”!

Paar lekker goedjies op. Daar kom seker nog?

Beste.
Ek wag vir die prys aanpassings
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Gawie(13mm) »

Kallie Fernhout wrote: Wed Mar 13, 2024 3:57 pm Labradars nou so goedkoop ek verkoop sommer my Garmin en koop weer een.
...in daai geval gee ek jou R9 000.00 vir jou Garmin. Dus mos genoeg vir 'n Labradar, sak, drie-poot, battery-pak, korrel en RAT sneller. :laugh:
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8009
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Arnold »

Daar is nou n labradar verkoop vir R5k op een van die whatsapp groepies

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Lategan1 »

Heinz Petersen wrote: Wed Mar 13, 2024 5:22 pm
Lategan1 wrote: Fri Mar 01, 2024 9:03 am Sien “For Sale” lyk vandag soos “Boom Friday”!

Paar lekker goedjies op. Daar kom seker nog?

Beste.
Ek wag vir die prys aanpassings
Black Friday nou Orange Friday?

Kan net hoop die groen goed en alle skietgoed se pryse sal ons sakke weer pas!

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Victor_
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Victor_ »

Image
Die Garmin maak seer
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13581
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

Dan wonder jy wat was hul markup eintlik
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by JohanvB »

Capt. Yoda wrote: Thu Apr 11, 2024 10:04 am Dan wonder jy wat was hul markup eintlik
Dit is Vaseline stories!!!
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by jdpretorius »

Ek dink ek sal my hand op steek wanneer iemand een smous vir R6000

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13581
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking,

Post by Capt. Yoda »

jdpretorius wrote: Thu Apr 11, 2024 10:56 am Ek dink ek sal my hand op steek wanneer iemand een smous vir R6000 Image

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Hulle verkoop al vir R5000 op die WA groepe
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Hijacking,

Post by jdpretorius »

Capt. Yoda wrote:
jdpretorius wrote: Thu Apr 11, 2024 10:56 am Ek dink ek sal my hand op steek wanneer iemand een smous vir R6000 Image

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Hulle verkoop al vir R5000 op die WA groepe
Blaksaaam.....ek is bitter tempted, as sars nou net weer bietjie kan terug betaal dan kan ek nogsteeds my sable gelukkie ook gaan jag in Junie.

Al die whatsapp groepies het my mal gehaad en toe delete ek sommer almal Image
Kan jy dalk moontlik daardie groepie se link aan stuur Image

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Hijacking,

Post by Mellies »

Capt. Yoda wrote: Thu Apr 11, 2024 11:21 am
jdpretorius wrote: Thu Apr 11, 2024 10:56 am Ek dink ek sal my hand op steek wanneer iemand een smous vir R6000 Image

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Hulle verkoop al vir R5000 op die WA groepe
Jyt seker al drie gekoop?

Met n vleisie...
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13581
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking,

Post by Capt. Yoda »

Mellies wrote: Thu Apr 11, 2024 7:15 pm
Capt. Yoda wrote: Thu Apr 11, 2024 11:21 am
jdpretorius wrote: Thu Apr 11, 2024 10:56 am Ek dink ek sal my hand op steek wanneer iemand een smous vir R6000 Image

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Hulle verkoop al vir R5000 op die WA groepe
Jyt seker al drie gekoop?

Met n vleisie...
Ja ek sit hulle nou langs mekaar dan het ek beter coverage as die manne met hul garmins
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1843
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by LoopSoosStroop »

Is daar iets fout met die Labradar dat hy nou ewe skielik nutteloos is?

My geweer het destyds R10k gekos en is nou R5k werd, maar hy skiet steeds soos 'n R10k geweer.

Of is dit maar 'n geval dat die ouens nou skaam kry vir hulle Labradars?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13581
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

Nee wat da is niks fout met hulle nie die meeste manne wil maar net die nuwe masjien het en die klein garmin is baie "makliker" om te gebruik, ek crony n geweer een keer dalk 2 keer in sy lading se lewe so my LabR kan ma da in die kas le tot ek hom nodig het.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by tripodmvr »

Labradar het 'n paar foefies en gebreke wat in die video gewys word. Daar is altyd verbeterings op vorige ontwerpe. Kyk maar, Caldwell het nou hul Velociradar bekend gemaak.

https://www.youtube.com/watch?v=ypT8zjS ... IHhlcm8%3D
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13581
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

Labradar het ook n nuwe kleiner model nou en dan is daar die FX wat somer jou BC ook vir jou uit werk

Groot probleem met die labradar was maar hoe hy getrigger word om die skoot te meet en dan as hy nie reg gemik is nie mis hy skote, die nuwer modelle het nie daai probleme nie, die LR se bluetooth is ook n pot 11.1.11 en dan natuurlik is dit baie gemakliker om met n crony so groot soos n pakkie sigarette te werk pleks van een so groot soos n skoen boks

LR het bq geslip deur nie die probleme aan te spreek nie en basies nou 90% van hul mark aandeel verloor maar die maatskapy wat LR besit bou doppler radar vir die US se weermag op groot skaal so ek dink nie hulle verloor te veel slaap da oor nie, is wel goed as daar bq kompetiesie in die mark is want nou kos daai LR eweskileik 50% van wat hy n jaar terug gekos het.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Lategan1 »

tripodmvr wrote: Fri Apr 12, 2024 8:59 am Labradar het 'n paar foefies en gebreke wat in die video gewys word. Daar is altyd verbeterings op vorige ontwerpe. Kyk maar, Caldwell het nou hul Velociradar bekend gemaak.

https://www.youtube.com/watch?v=ypT8zjS ... IHhlcm8%3D
Verbasend hoe mooi die Magnetospeed deurkom. Bajonet en draad ten spyte. Hy lê onnodig klem op die “spacers” se verandering. Ek gebruik 1 vir verskeie gewere.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 903
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Andre308 »

Ek kyk so dan en wan die videos op Youtube van Eric Cortina se Black Jack en daar is nog n paar ander waar hulle in die manne nooi om te kom skiet.

Ek het opgelet dat die 6.5 Creedmoor baie meer populer is onder die Amerikaanse hobby skuts as wat ek gedink het.

Iets anders wat baie duidelik is, is dat hulle baie effort insit om n slot aksie te cycle teen die spoed wat n Uzzi nie eers kan laai nie, en pluk die slot so hard oop dat ek dink die rear boltstop gaan begin "lug setback" kry.

Ek sien ook dat die ou wat die beste reload spoed het, dikwils die laagste score kry.
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by savage(P Coetzer) »

Andre my brein breek amper dadelik as iemand n slot so werk. Ek hou dan ook sommer op om te kyk.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13581
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

Andre308 wrote: Tue Apr 30, 2024 8:23 pm Ek kyk so dan en wan die videos op Youtube van Eric Cortina se Black Jack en daar is nog n paar ander waar hulle in die manne nooi om te kom skiet.

Ek het opgelet dat die 6.5 Creedmoor baie meer populer is onder die Amerikaanse hobby skuts as wat ek gedink het.

Iets anders wat baie duidelik is, is dat hulle baie effort insit om n slot aksie te cycle teen die spoed wat n Uzzi nie eers kan laai nie, en pluk die slot so hard oop dat ek dink die rear boltstop gaan begin "lug setback" kry.

Ek sien ook dat die ou wat die beste reload spoed het, dikwils die laagste score kry.
Merikans is oor die algemeen verbasend dom vir n land wat glo hulle regeer die wereld en Hornady se advertensies is baie goed
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1879
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Ratel »

Andre308 wrote: Tue Apr 30, 2024 8:23 pm Ek kyk so dan en wan die videos op Youtube van Eric Cortina se Black Jack en daar is nog n paar ander waar hulle in die manne nooi om te kom skiet.

Ek het opgelet dat die 6.5 Creedmoor baie meer populer is onder die Amerikaanse hobby skuts as wat ek gedink het.

Iets anders wat baie duidelik is, is dat hulle baie effort insit om n slot aksie te cycle teen die spoed wat n Uzzi nie eers kan laai nie, en pluk die slot so hard oop dat ek dink die rear boltstop gaan begin "lug setback" kry.

Ek sien ook dat die ou wat die beste reload spoed het, dikwils die laagste score kry.
Dit en dan ook die amerikaners wie kyk hoe vinnig kan hulle n gelaaide pistool holster. Iets wat ek nog nooit kon verstaan nie. Dis die uithaal en wys wat tel nie die terugsit en bêre nie. ++>:
Maak 'n verskil
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by jankraay »

Ratel wrote:
Andre308 wrote: Tue Apr 30, 2024 8:23 pm Ek kyk so dan en wan die videos op Youtube van Eric Cortina se Black Jack en daar is nog n paar ander waar hulle in die manne nooi om te kom skiet.

Ek het opgelet dat die 6.5 Creedmoor baie meer populer is onder die Amerikaanse hobby skuts as wat ek gedink het.

Iets anders wat baie duidelik is, is dat hulle baie effort insit om n slot aksie te cycle teen die spoed wat n Uzzi nie eers kan laai nie, en pluk die slot so hard oop dat ek dink die rear boltstop gaan begin "lug setback" kry.

Ek sien ook dat die ou wat die beste reload spoed het, dikwils die laagste score kry.
Dit en dan ook die amerikaners wie kyk hoe vinnig kan hulle n gelaaide pistool holster. Iets wat ek nog nooit kon verstaan nie. Dis die uithaal en wys wat tel nie die terugsit en bêre nie. ++>:
Al wanneer die terug sit saak maak is wanneer daar opgerol moet word…

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Chris (vdB) »

Het iemand al iets gelees of gehoor, wanneer ons weer Federal en CCi primers gaan kry in SA?
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13581
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1113
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by J le Roux »

Cappie, moenie cheapskate wees nie, koop tog maar vir mamma CCI's.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Post Reply