Ek wag vir die prys aanpassingsLategan1 wrote: Fri Mar 01, 2024 9:03 am Sien “For Sale” lyk vandag soos “Boom Friday”!
Paar lekker goedjies op. Daar kom seker nog?
Beste.
Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
...in daai geval gee ek jou R9 000.00 vir jou Garmin. Dus mos genoeg vir 'n Labradar, sak, drie-poot, battery-pak, korrel en RAT sneller.Kallie Fernhout wrote: Wed Mar 13, 2024 3:57 pm Labradars nou so goedkoop ek verkoop sommer my Garmin en koop weer een.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8008
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Daar is nou n labradar verkoop vir R5k op een van die whatsapp groepies
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Black Friday nou Orange Friday?Heinz Petersen wrote: Wed Mar 13, 2024 5:22 pmEk wag vir die prys aanpassingsLategan1 wrote: Fri Mar 01, 2024 9:03 am Sien “For Sale” lyk vandag soos “Boom Friday”!
Paar lekker goedjies op. Daar kom seker nog?
Beste.
Kan net hoop die groen goed en alle skietgoed se pryse sal ons sakke weer pas!
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Victor_
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Die Garmin maak seer
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13576
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Dan wonder jy wat was hul markup eintlik
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Dit is Vaseline stories!!!
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek dink ek sal my hand op steek wanneer iemand een smous vir R6000 
Sent from my SM-A536E using Tapatalk

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13576
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking,
Hulle verkoop al vir R5000 op die WA groepejdpretorius wrote: Thu Apr 11, 2024 10:56 am Ek dink ek sal my hand op steek wanneer iemand een smous vir R6000
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Hijacking,
Blaksaaam.....ek is bitter tempted, as sars nou net weer bietjie kan terug betaal dan kan ek nogsteeds my sable gelukkie ook gaan jag in Junie.Capt. Yoda wrote:Hulle verkoop al vir R5000 op die WA groepejdpretorius wrote: Thu Apr 11, 2024 10:56 am Ek dink ek sal my hand op steek wanneer iemand een smous vir R6000
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Al die whatsapp groepies het my mal gehaad en toe delete ek sommer almal

Kan jy dalk moontlik daardie groepie se link aan stuur

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Hijacking,
Jyt seker al drie gekoop?Capt. Yoda wrote: Thu Apr 11, 2024 11:21 amHulle verkoop al vir R5000 op die WA groepejdpretorius wrote: Thu Apr 11, 2024 10:56 am Ek dink ek sal my hand op steek wanneer iemand een smous vir R6000
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Met n vleisie...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13576
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking,
Ja ek sit hulle nou langs mekaar dan het ek beter coverage as die manne met hul garminsMellies wrote: Thu Apr 11, 2024 7:15 pmJyt seker al drie gekoop?Capt. Yoda wrote: Thu Apr 11, 2024 11:21 amHulle verkoop al vir R5000 op die WA groepejdpretorius wrote: Thu Apr 11, 2024 10:56 am Ek dink ek sal my hand op steek wanneer iemand een smous vir R6000
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Met n vleisie...
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Is daar iets fout met die Labradar dat hy nou ewe skielik nutteloos is?
My geweer het destyds R10k gekos en is nou R5k werd, maar hy skiet steeds soos 'n R10k geweer.
Of is dit maar 'n geval dat die ouens nou skaam kry vir hulle Labradars?

Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13576
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Nee wat da is niks fout met hulle nie die meeste manne wil maar net die nuwe masjien het en die klein garmin is baie "makliker" om te gebruik, ek crony n geweer een keer dalk 2 keer in sy lading se lewe so my LabR kan ma da in die kas le tot ek hom nodig het.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Labradar het 'n paar foefies en gebreke wat in die video gewys word. Daar is altyd verbeterings op vorige ontwerpe. Kyk maar, Caldwell het nou hul Velociradar bekend gemaak.
https://www.youtube.com/watch?v=ypT8zjS ... IHhlcm8%3D

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13576
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Labradar het ook n nuwe kleiner model nou en dan is daar die FX wat somer jou BC ook vir jou uit werk
Groot probleem met die labradar was maar hoe hy getrigger word om die skoot te meet en dan as hy nie reg gemik is nie mis hy skote, die nuwer modelle het nie daai probleme nie, die LR se bluetooth is ook n pot 11.1.11 en dan natuurlik is dit baie gemakliker om met n crony so groot soos n pakkie sigarette te werk pleks van een so groot soos n skoen boks
LR het bq geslip deur nie die probleme aan te spreek nie en basies nou 90% van hul mark aandeel verloor maar die maatskapy wat LR besit bou doppler radar vir die US se weermag op groot skaal so ek dink nie hulle verloor te veel slaap da oor nie, is wel goed as daar bq kompetiesie in die mark is want nou kos daai LR eweskileik 50% van wat hy n jaar terug gekos het.
Groot probleem met die labradar was maar hoe hy getrigger word om die skoot te meet en dan as hy nie reg gemik is nie mis hy skote, die nuwer modelle het nie daai probleme nie, die LR se bluetooth is ook n pot 11.1.11 en dan natuurlik is dit baie gemakliker om met n crony so groot soos n pakkie sigarette te werk pleks van een so groot soos n skoen boks
LR het bq geslip deur nie die probleme aan te spreek nie en basies nou 90% van hul mark aandeel verloor maar die maatskapy wat LR besit bou doppler radar vir die US se weermag op groot skaal so ek dink nie hulle verloor te veel slaap da oor nie, is wel goed as daar bq kompetiesie in die mark is want nou kos daai LR eweskileik 50% van wat hy n jaar terug gekos het.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Verbasend hoe mooi die Magnetospeed deurkom. Bajonet en draad ten spyte. Hy lê onnodig klem op die “spacers” se verandering. Ek gebruik 1 vir verskeie gewere.tripodmvr wrote: Fri Apr 12, 2024 8:59 am Labradar het 'n paar foefies en gebreke wat in die video gewys word. Daar is altyd verbeterings op vorige ontwerpe. Kyk maar, Caldwell het nou hul Velociradar bekend gemaak.
https://www.youtube.com/watch?v=ypT8zjS ... IHhlcm8%3D
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 903
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek kyk so dan en wan die videos op Youtube van Eric Cortina se Black Jack en daar is nog n paar ander waar hulle in die manne nooi om te kom skiet.
Ek het opgelet dat die 6.5 Creedmoor baie meer populer is onder die Amerikaanse hobby skuts as wat ek gedink het.
Iets anders wat baie duidelik is, is dat hulle baie effort insit om n slot aksie te cycle teen die spoed wat n Uzzi nie eers kan laai nie, en pluk die slot so hard oop dat ek dink die rear boltstop gaan begin "lug setback" kry.
Ek sien ook dat die ou wat die beste reload spoed het, dikwils die laagste score kry.

savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Andre my brein breek amper dadelik as iemand n slot so werk. Ek hou dan ook sommer op om te kyk.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13576
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Merikans is oor die algemeen verbasend dom vir n land wat glo hulle regeer die wereld en Hornady se advertensies is baie goedAndre308 wrote: Tue Apr 30, 2024 8:23 pm Ek kyk so dan en wan die videos op Youtube van Eric Cortina se Black Jack en daar is nog n paar ander waar hulle in die manne nooi om te kom skiet.
Ek het opgelet dat die 6.5 Creedmoor baie meer populer is onder die Amerikaanse hobby skuts as wat ek gedink het.
Iets anders wat baie duidelik is, is dat hulle baie effort insit om n slot aksie te cycle teen die spoed wat n Uzzi nie eers kan laai nie, en pluk die slot so hard oop dat ek dink die rear boltstop gaan begin "lug setback" kry.
Ek sien ook dat die ou wat die beste reload spoed het, dikwils die laagste score kry.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Dit en dan ook die amerikaners wie kyk hoe vinnig kan hulle n gelaaide pistool holster. Iets wat ek nog nooit kon verstaan nie. Dis die uithaal en wys wat tel nie die terugsit en bêre nie.Andre308 wrote: Tue Apr 30, 2024 8:23 pm Ek kyk so dan en wan die videos op Youtube van Eric Cortina se Black Jack en daar is nog n paar ander waar hulle in die manne nooi om te kom skiet.
Ek het opgelet dat die 6.5 Creedmoor baie meer populer is onder die Amerikaanse hobby skuts as wat ek gedink het.
Iets anders wat baie duidelik is, is dat hulle baie effort insit om n slot aksie te cycle teen die spoed wat n Uzzi nie eers kan laai nie, en pluk die slot so hard oop dat ek dink die rear boltstop gaan begin "lug setback" kry.
Ek sien ook dat die ou wat die beste reload spoed het, dikwils die laagste score kry.
Maak 'n verskil
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Al wanneer die terug sit saak maak is wanneer daar opgerol moet word…Ratel wrote:Dit en dan ook die amerikaners wie kyk hoe vinnig kan hulle n gelaaide pistool holster. Iets wat ek nog nooit kon verstaan nie. Dis die uithaal en wys wat tel nie die terugsit en bêre nie.Andre308 wrote: Tue Apr 30, 2024 8:23 pm Ek kyk so dan en wan die videos op Youtube van Eric Cortina se Black Jack en daar is nog n paar ander waar hulle in die manne nooi om te kom skiet.
Ek het opgelet dat die 6.5 Creedmoor baie meer populer is onder die Amerikaanse hobby skuts as wat ek gedink het.
Iets anders wat baie duidelik is, is dat hulle baie effort insit om n slot aksie te cycle teen die spoed wat n Uzzi nie eers kan laai nie, en pluk die slot so hard oop dat ek dink die rear boltstop gaan begin "lug setback" kry.
Ek sien ook dat die ou wat die beste reload spoed het, dikwils die laagste score kry.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Het iemand al iets gelees of gehoor, wanneer ons weer Federal en CCi primers gaan kry in SA?
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13576
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Cappie, moenie cheapskate wees nie, koop tog maar vir mamma CCI's.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.