Voorvereistes vir die opsit van inligting
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Hello Taffie
Kan mens maar die inligting plaas, of moet ons eers gaan deur die keuringsproses?

tafjak
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Jadri
Ek dink net dat Louis, Ambessa, JB en Britsman die kode eers moet finaliseer en sodra dit geplaas is kan die manne maar registreer. Hierdie is 'n voorstel en enige teen-voorstelle is welkom.
Taffie
N.S. Die kode sal seker iets bevat dat die jagter sekere aspekte moet nakom en homself op standaard sal h

Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Taffie
Hier is 'n voorstel: Laat almal wat belangstel hulle "aansoeke" met al hulle details deurgee. Daarna maak die Moderator en/of een van sy "side kicks" die amptelike "Jaracal Register - blad" oop. D.w.s. slegs die moderator en/of sy sidekick kan torring (afhaal en opsit) aan die amptelike register. En dit gebeur slegs as die moderator en/of sy "SK" tevrede is oor die aansoeker se Bona Fides. So vind daar beheer plaas. Intussen sal ek voorstel dat die manne solank hulle details deurgee, sodat almal wat details deurgegee het kan saamstem oor die re?ls, regulasies en toegangs vereistes.
Hoe klink dit? Ek het dit nie mooi deurdink nie, maar miskien is dit die manier om te begin?
Louis

Goeie dade oortref goeie woorde.
-
tafjak
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Louis.
Ek stem volkome saam met jou dat dit sal werk. Ek en Heinrich het so besluit om dan die register te bou en te onderhou. Enige iemand met ander voorstelle.
Ek ken 'n klomp jagters wat werklik hul sout werd is en sal van hulle voorstel as die forum dit so verkies.
Groete

Watter soort detail list soek ons?
Area waar jy jag.
Kontak nommers.
Naam.
Fooie en wanneer fooie hersien word.
Laat weet wat nog kort.
Jakes
Ek glo nie die bakkie-naam en model, kaliber, naam van roeper en watse klanke gebruik word is seker nodig nie.
Anders sou ek nooit werk kry nie.
Taffie
Area waar jy jag.
Kontak nommers.
Naam.
Fooie en wanneer fooie hersien word.
Laat weet wat nog kort.
Jakes
Ek glo nie die bakkie-naam en model, kaliber, naam van roeper en watse klanke gebruik word is seker nodig nie.
Taffie
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Taffie.
Ek staan by n taxidermis en hy raak die volgende kwyt..
As n donnerse PH met n isuzu opdaag , het hy klaar sy respek verloor vir hom...
Net toe se ek hom, Jy weet mos ek ry n Isuzu en die werk wat ek hier ingee kom van my klieent af....HY vertsik amper en se wat hy bedoel is n bakkie sonder jagraam en sonder "fasaliteite" . Hy lag toe en se net jy het darem landrover groen gebruik om jou isuzu te verf en hy het darem toyota wiele op en n nissan verkoeler proppie.
So dont judge a book by its cover.....
My punt is dalk dat ek voorstel dat die manne op die register voltyds en deeltyd dalk selfde fooie vra...Ek weet baie gaan hierteen skop maar dis dalk n begin, norm of basis om vanaf te werk... (bestaande kliente hou by jou kwotasie en pryse)
dalk R750 tot R950 per jakkals en rooikat(probleemdiere)
R4-50 per km op die plaas
indien jy brandstof vra van huis tot plaas en terug dalk R3.00 per km. (deeltydse ouens gaan uit vir n aand en kom more terug of vir naweek en kom sondag terug)
Voltyds manne ry na 3 tot 10 boere in n distrik(te) en kan dalk die kostes deel tussen die aantal boere vir die reiskoste soontoe en terug..

Shoot straight and tell the truth!
-
tafjak
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Kan iemand 'n soort van kalender post war jy jou besprekings kan invul en op datum hou. Net sodat as daar 'n klient is wat 'n jagter benodig kan sien wanneer daar 'n opening is en miskien 'n afspraak kan bewerkstellig.
Taffie
Taffie
-
Ambessa
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Hallo Tafjak
Ambessa
Kan Heinrich nie die Calender wat op die forum is op 'n manier dupliseer of daarvoor aanpas nie?tafjak wrote:...'n soort van kalender post war jy jou besprekings kan invul en op datum hou. Net sodat as daar 'n klient is wat 'n jagter benodig kan sien wanneer daar 'n opening is en miskien 'n afspraak kan bewerkstellig.
Ambessa
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Taffie,
Graham
Ek weet nie of ek al ou is wat so werk, maar jy behoort self te weet hoe die weer n' mens se planne kan bederf. Ek bespreek gewoonlik 3 dae, en dan los ek n' dag oop vir die wis & onwis, en gewoonlik is die onwis die wenner. Hoe skakel n' mens dit uit as daar n' kalender is, dit kan maak dat mense later begin dink die jagter kannie vertrou word met sy bespreekings nie, of dat hy oop dae pos wat nie daar is nie.Kan iemand 'n soort van kalender post war jy jou besprekings kan invul en op datum hou. Net sodat as daar 'n klient is wat 'n jagter benodig kan sien wanneer daar 'n opening is en miskien 'n afspraak kan bewerkstellig.
Graham
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
Ambessa
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Hallo mac21 / Tafjak / almal
* lys net die afgehandelde dienste (datum, distrik, sukses) vir almal om te sien nie.
* kontakbesonderhede van die diensverskaffers (spesialis roofdierjagters) is beskikbaar vir 'n voornemende klient (boer) om die persoon van sy keuse te kontak.
* direkte kontak om 'n dienskontrak te sluit behoort vir beide partye groter bevrediging te lewer ten opsigte van "oop" datums ens.
* meer detail van elke diensverkaffers (spesialis roofdierjagters) se afgehandelde optrede kan dan op aanvraag aan 'n voornemende klient (boer) beskikbaar gestel word.
* dit sal darem 'n mate van vertroulikheid verseker indien dit so verkies word.
Ambessa
Bloot 'n voorstel:mac21 wrote:...of ek al ou is wat so werk, maar jy behoort self te weet hoe die weer n' mens se planne kan bederf. Ek bespreek gewoonlik 3 dae, en dan los ek n' dag oop vir die wis & onwis, en gewoonlik is die onwis die wenner. Hoe skakel n' mens dit uit as daar n' kalender is, dit kan maak dat mense later begin dink die jagter kannie vertrou word met sy bespreekings nie, of dat hy oop dae pos wat nie daar is nie.
* lys net die afgehandelde dienste (datum, distrik, sukses) vir almal om te sien nie.
* kontakbesonderhede van die diensverskaffers (spesialis roofdierjagters) is beskikbaar vir 'n voornemende klient (boer) om die persoon van sy keuse te kontak.
* direkte kontak om 'n dienskontrak te sluit behoort vir beide partye groter bevrediging te lewer ten opsigte van "oop" datums ens.
* meer detail van elke diensverkaffers (spesialis roofdierjagters) se afgehandelde optrede kan dan op aanvraag aan 'n voornemende klient (boer) beskikbaar gestel word.
* dit sal darem 'n mate van vertroulikheid verseker indien dit so verkies word.
Ambessa
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Ambessa,
If I understand your post correctly, your suggestion entails the hunter placing only contact details and area, and more detail supplied on request, deals are done via phone or pm. This I agree with, as for what amounts to a client list, here I feel uncomfortable.
In the professional hunting arena, references have secured me a sizable portion of bookings, and I would suggest that each hunter keeps a list of clients on hand for prospective clients to phone or email, but I can see no reason for this information to be posted for general perusal. I have at least 3 clients who would, for relatively obvious reasons, not want it to be generally known that a pro. jackal hunter is being paid by him to kill jackal and lynx on his land.
Booking a hunter should guarantee a measure of confidentiality, and if the client is happy to have his booking posted, then that detail can be posted either by him, or by the hunter, either before or after the hunt has been concluded, but if not, the client should at least be assured confidentiality.
In the words of another regular forum poster, net my 2c

Hallo mac21
Ambessa
I agree with you. Thus, to retain confidentiality I suggested to listmac21 wrote:...I would suggest that each hunter keeps a list of clients on hand for prospective clients to phone or email, but I can see no reason for this information to be posted for general perusal. I have at least 3 clients who would, for relatively obvious reasons, not want it to be generally known that a pro. jackal hunter is being paid by him to kill jackal and lynx on his land.
Booking a hunter should guarantee a measure of confidentiality, and if the client is happy to have his booking posted, then that detail can be posted either by him, or by the hunter, either before or after the hunt has been concluded, but if not, the client should at least be assured confidentiality.
. No names or any other personal detail are to be posted. Without a strong measure of confidentiality between hunter and client, it would result in a killing factor for this initiative.net die afgehandelde dienste (datum, distrik, sukses) vir almal om te sien
Ambessa
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Am.
Sorry, I took your word
We concur.
Graham
Sorry, I took your word
to mean what you had shot & with who,sukses)
We concur.
Graham
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
Ambessa
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Hallo mac21
However (as you know for the sake of research and to create the larger pictue), there should be a central point where the detail of these activities are listed and analysed (obviously with the necessary confidentiality) to give feedback to the hunters. This would enable improvement of skills and application.
Ambessa
Thanks. It is suggested that we only list the predators involved (minimum data) in the completed activity.mac21 wrote:Sorry, I took your wordto mean what you had shot & with who,sukses)
We concur.
However (as you know for the sake of research and to create the larger pictue), there should be a central point where the detail of these activities are listed and analysed (obviously with the necessary confidentiality) to give feedback to the hunters. This would enable improvement of skills and application.
Ambessa
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Am,
I was under the impression that all the serious hunters were posting the complete list of data on jackal / caracal shot.
Graham
I was under the impression that all the serious hunters were posting the complete list of data on jackal / caracal shot.
Graham
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
Ambessa
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Hallo mac21
...but it helps to keep hoping...
Ambessa
Sadly, no. At least not that I know of...mac21 wrote:...I was under the impression that all the serious hunters were posting the complete list of data on jackal / caracal shot.
...but it helps to keep hoping...
Ambessa
-
tafjak
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Mac
My eie geval nou is weer so dat ek alle jag vir die volgende 10dae moet afstel(gister dit eers besef) omdat die geweer se loop nou kapoet is en ek eers weer nuwe verstellings(nuwe geweer of loop) moet doen.
Taffie
Die kalender is net dat kliente kan sien dat "Mac21" besig is vir die volgende 14dae en sal hulle miskien na iemand anders soek. Ek glo nie die kliente sal omgee as jy deur swak weer en onvoorsiene gebeure gebriek word nie. Jy bou mos self 'n buffer in vir elke 3dae gee jy jouself een dag grasie om dit te probeer oorkom....of ek al ou is wat so werk, maar jy behoort self te weet hoe die weer n' mens se planne kan bederf. Ek bespreek gewoonlik 3 dae, en dan los ek n' dag oop vir die wis & onwis, en gewoonlik is die onwis die wenner. Hoe skakel n' mens dit uit as daar n' kalender is, dit kan maak dat mense later begin dink die jagter kannie vertrou word met sy bespreekings nie, of dat hy oop dae pos wat nie daar is nie.
My eie geval nou is weer so dat ek alle jag vir die volgende 10dae moet afstel(gister dit eers besef) omdat die geweer se loop nou kapoet is en ek eers weer nuwe verstellings(nuwe geweer of loop) moet doen.
Taffie
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Taffie.
Ek hoop nie iemand is slim genoeg om agter te kom ek vermy die moeilike tye nie, MY REDE is dat ek so besig is met jag aktiwiteite van 1 MEI tot 31 Augustus dat ek slegs in noodgevalle uitgaan in die tyd behalwe as dit naby die stad van Bloemfontein is en die area dit toelaat vir dagroepe..as dit nie te koud is nie..agv die oudrdom kry ek vinniger koud as ander jong manne ten spyte van die deeglike issolasie veral om die abdominale area's. Ek sal slegs na een van die 10 gereelde klieente toe ry as die nood GROOT IS....DIS NOU BY DIE BOER ... so kom ek in die sisteem as die moeilike tyd verby is amper verby is eerder....so boek my uit aksie vir die winter e in vir die somer.....hoe klink dit??????
groetnis
Jacques
Ek hoop nie iemand is slim genoeg om agter te kom ek vermy die moeilike tye nie, MY REDE is dat ek so besig is met jag aktiwiteite van 1 MEI tot 31 Augustus dat ek slegs in noodgevalle uitgaan in die tyd behalwe as dit naby die stad van Bloemfontein is en die area dit toelaat vir dagroepe..as dit nie te koud is nie..agv die oudrdom kry ek vinniger koud as ander jong manne ten spyte van die deeglike issolasie veral om die abdominale area's. Ek sal slegs na een van die 10 gereelde klieente toe ry as die nood GROOT IS....DIS NOU BY DIE BOER ... so kom ek in die sisteem as die moeilike tyd verby is amper verby is eerder....so boek my uit aksie vir die winter e in vir die somer.....hoe klink dit??????
groetnis
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Taffie,
Jamer om van jou geweerloop te hoor, en dit juis nou op amper half maan moet gebeur.
Graham
Jamer om van jou geweerloop te hoor, en dit juis nou op amper half maan moet gebeur.
Graham
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Hoekom vt jy nie 'n kans nie.
Begin weer van scratch af met jou ladings en dan sprong, miskien is jy gelukkig...
Of 'n ou koper neerslag ??
Hoop jy kom gou reg. Hoeveel skote is deur hom?
Grte

tafjak wrote:
..die geweer se loop nou kapoet is en ek eers weer nuwe verstellings(nuwe geweer of loop) moet doen.
-
tafjak
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Jadri
Taffie
Die lopie het darem in die omgewing van 4000 skote. Tel nou sorgvuldig die nuwe ou skote.Hoop jy kom gou reg. Hoeveel skote is deur hom?
Taffie
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Taffie
Nuwe loop opgesit?
Ja3
Nuwe loop opgesit?
Ja3
-
tafjak
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Ja3
Ja, brand new! Truvelo 24" 1 in 14 twist. Gelukkig lankal aansoek daarvoor gedoen, werk neem net langer as wat 'n man dink.

Ek stel voor dat Kieterkat, Katjak, Cois, Tomcat registreer. Hulle is manne wat goud werd is vir die streke waar hulle jag.
Ek weet nog nie hoe die proforma gaan lyk nie, maar seker so iets;
Taffie Mulder
082 332 6089 Selfoon
Miskien landlyn ook.
Ooskaap en aangrensende dele van Weskaap.
Voltydse jakkals en kat jagter.
Probleemdier beheer- en Slagyster kursus by H. Funck.
Ek verbind my tot die kode van hierdie register.
Enige iemand wat homself verbind tot die kode mag seker registreer, of hoe.
Taffie
Ek weet nog nie hoe die proforma gaan lyk nie, maar seker so iets;
Taffie Mulder
082 332 6089 Selfoon
Miskien landlyn ook.
Ooskaap en aangrensende dele van Weskaap.
Voltydse jakkals en kat jagter.
Probleemdier beheer- en Slagyster kursus by H. Funck.
Ek verbind my tot die kode van hierdie register.
Enige iemand wat homself verbind tot die kode mag seker registreer, of hoe.
Taffie
-
tafjak
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Louis
Dink jy die 20 of so jagters is genoeg om die land se jakkalse hel te gee? Ek weet nie, seker maar nog so bietjie skrikkerig om te registreer. My voorspelling van so 25 jagters was bietjie wyd gevat. Of wen die jakkalse die manne.