12G Haelgeweer - Watter nr patroon gebruik jy?

Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: 12G Haelgeweer - Watter nr patroon gebruik jy?

Post by Ds J »

'n Ervare skietmaat van my se aanbeveling is #3 of #4, en #6 of #7 vir beginners.
User avatar
Nico de Jager
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm

Re: 12G Haelgeweer - Watter nr patroon gebruik jy?

Post by Nico de Jager »

Kolganse en makoue, #3
Tarentale, #4
Eende en fisante, #5
Duiwe, # 7,5
Belangrik om hou haelgeweer te "pattern" op n groot vel papier om die haeldigtheid te toets op verskillende afstande en dan die voël in die middel van die hael te sit.
Post Reply