Watse haelgeweer ammo verkies jy. Hier verwys ek na die vervaardiger, of maak dit nie saak nie?
Dan ook spesifiek faktore soos brass, hoog of laag en watse wad meteriaal verkies jy?
Ondersky asb tussen semi-auto, pomp en enkel/dubbels aangesien dit klink of van die semi-autos maar sukkel en veral die AR15 gebasseerde modelle.
Hierdie vraag kom van African Game Bird en African Buckshot wat ek vandag gesien het en redelik geprys is. Destyds dink ek my meeste ammo was Eley wat uit n pomp of dubbel geskiet was en geen probleme verskaf het nie.
Die nuwe speelding wat al die vrae wakker maak.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

