Dag lede,
Opsoek na .270 win 'neck sizing die' te koop.
Pierre
.270 win neck sizing gesoek
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: .270 win neck sizing gesoek
Ek het 'n Lee Collet Necksizing Die wat ek nie meer gebruik nie. Is beskikbaar vir R400. ek stuur pm.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
stf
- Full Member

- Posts: 169
- Joined: Sat Sep 05, 2009 6:37 pm
Re: .270 win neck sizing gesoek
More Giepie,
Dki, ek het intussen reggekom.
Groetnis
Dki, ek het intussen reggekom.
Groetnis
