9mm Dies

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
finch
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm

9mm Dies

Post by finch »

Hallo almal,

Ek het deur advertensies gesoek. maar sorry dis Vrydag en my oë kyk al oor mekaar en kon nie vinnige iets sien nie.

Ek soek asb. dies stel vir my 9mm. Is daar nie iemand wat na n fancy auto masjiene opgradeer het wat nog n ou Lee die stelletjie êrens in die kas oor het nie?

Lekker naweek,
Dirk
O8244vyf9ses97
User avatar
finch
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm

Re: 9mm Dies

Post by finch »

As jy soek sal jy vind. Dankie Rudi het my klaar gehelp met n stelletjie en sommer n pakkie koels ook by hom bestel om saam te af te stuur.
Post Reply