Herlaai Items - Alles Verkoop

Post Reply
User avatar
Dehan.Rheeder
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 71
Joined: Tue May 13, 2025 8:52 am

Herlaai Items - Alles Verkoop

Post by Dehan.Rheeder »

Naand se manne,

Het so klomp goed beskikbaar wat ek nie nodig het nie wat deel was van 'n pakket wat ek gekoop het

Items

[b]1x RCBS rock chucker supreme press - R4000 o.n.k.a - VERKOOP
1x RCBS UniFlow - R1500 o.n.k.a - VERKOOP
1x RCBS .375 Ruger FL Die stel - R600 o.n.k.a - VERKOOP
1x RCBS hand priming tool (large rifle insert gekraak) - R800 o.n.k.a - VERKOOP
1x Lee Pacesetter .270win Die stel - R300 o.n.k.a - VERKOOP
1x Lyman case lube pad 2 bottels lube, hinge gebreuk - R500 o.n.k.a - VERKOOP
1x mac afric vernier (kassie gebreuk) - R100 o.n.k.a - VERKOOP
61x Hornady 375 Ruger doppe (geen idee hoeveel keer herlaai nie), - R500 o.n.k.a -VERKOOP


1x spotlight wat ek hulp kort om te identifier, volgens Google image search is dit 'n lightforce spotlight, enige hulp met indifisering van lig sal waardeer word en oop vir offers - VERKOOP

Pryse is courier uitgesluit, dit sal vir koper se rekening wees





Image

Image

Image

Image




Sent from my SM-A566B using Tapatalk
Last edited by Dehan.Rheeder on Thu Jul 16, 2026 3:36 pm, edited 7 times in total.
Tikka T3 Lite 30-06
Canik Mete SF Combat 9mm
User avatar
Dehan.Rheeder
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 71
Joined: Tue May 13, 2025 8:52 am

Re: Herlaai Items

Post by Dehan.Rheeder »

Nog fotosImageImageImageImageImage

Sent from my SM-A566B using Tapatalk

Tikka T3 Lite 30-06
Canik Mete SF Combat 9mm
User avatar
Dehan.Rheeder
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 71
Joined: Tue May 13, 2025 8:52 am

Re: Herlaai Items

Post by Dehan.Rheeder »

Nog FotosImageImageImageImageImageImage

Sent from my SM-A566B using Tapatalk

Tikka T3 Lite 30-06
Canik Mete SF Combat 9mm
User avatar
Dehan.Rheeder
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 71
Joined: Tue May 13, 2025 8:52 am

Re: Herlaai Items

Post by Dehan.Rheeder »

Laaste FotosImageImageImageImage

Sent from my SM-A566B using Tapatalk

Tikka T3 Lite 30-06
Canik Mete SF Combat 9mm
kwela
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 77
Joined: Wed May 08, 2013 7:37 pm

Re: Herlaai Items

Post by kwela »

Naand

Ek sal graag die .375 Ruger doppe vat.

Ek pm jou.

Groete
Werner
User avatar
Dehan.Rheeder
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 71
Joined: Tue May 13, 2025 8:52 am

Re: Herlaai Items

Post by Dehan.Rheeder »

kwela wrote:Naand

Ek sal graag die .375 Ruger doppe vat.

Ek pm jou.

Groete
Werner
Reg so Werner

Sent from my SM-A566B using Tapatalk

Tikka T3 Lite 30-06
Canik Mete SF Combat 9mm
KaKaTo
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Nov 04, 2019 10:35 am

Re: Herlaai Items

Post by KaKaTo »

Hi,

As Kwela nie die doppe neem nie sal ek asb.

Groete,
User avatar
Dehan.Rheeder
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 71
Joined: Tue May 13, 2025 8:52 am

Re: Herlaai Items

Post by Dehan.Rheeder »

KaKaTo wrote: Tue Jul 07, 2026 2:23 pm Hi,

As Kwela nie die doppe neem nie sal ek asb.

Groete,
geen probleem, ek is seker hy sal dit neem as hy nie doen nie sal ek jou laatweet
Tikka T3 Lite 30-06
Canik Mete SF Combat 9mm
KaKaTo
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Nov 04, 2019 10:35 am

Re: Herlaai Items

Post by KaKaTo »

Dehan.Rheeder wrote: Tue Jul 07, 2026 2:39 pm
KaKaTo wrote: Tue Jul 07, 2026 2:23 pm Hi,

As Kwela nie die doppe neem nie sal ek asb.

Groete,
geen probleem, ek is seker hy sal dit neem as hy nie doen nie sal ek jou laatweet
Dankie Dankie
User avatar
Dehan.Rheeder
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 71
Joined: Tue May 13, 2025 8:52 am

Re: Herlaai Items

Post by Dehan.Rheeder »

KaKaTo wrote: Tue Jul 07, 2026 3:08 pm
Dehan.Rheeder wrote: Tue Jul 07, 2026 2:39 pm
KaKaTo wrote: Tue Jul 07, 2026 2:23 pm Hi,

As Kwela nie die doppe neem nie sal ek asb.

Groete,
geen probleem, ek is seker hy sal dit neem as hy nie doen nie sal ek jou laatweet
Dankie Dankie
Hi Daar, doppe is verkoop
Tikka T3 Lite 30-06
Canik Mete SF Combat 9mm
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Herlaai Items

Post by Riaan Kriel »

More Dehan

Ek het vir jou 'n PM gestuur.
User avatar
Dehan.Rheeder
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 71
Joined: Tue May 13, 2025 8:52 am

Re: Herlaai Items

Post by Dehan.Rheeder »

Riaan Kriel wrote: Thu Jul 09, 2026 10:59 am More Dehan

Ek het vir jou 'n PM gestuur.
Hi Riaan, het vir jou 'n whatsapp gestuur, dankie
Tikka T3 Lite 30-06
Canik Mete SF Combat 9mm
User avatar
Dehan.Rheeder
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 71
Joined: Tue May 13, 2025 8:52 am

Re: Herlaai Items

Post by Dehan.Rheeder »

Dehan.Rheeder wrote:
Riaan Kriel wrote: Thu Jul 09, 2026 10:59 am More Dehan

Ek het vir jou 'n PM gestuur.
Hi Riaan, het vir jou 'n whatsapp gestuur, dankie
Dankie Riaan. Press Verkoop

Sent from my SM-A566B using Tapatalk

Tikka T3 Lite 30-06
Canik Mete SF Combat 9mm
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Herlaai Items

Post by Vlakvark Soldaat »

Hi Dehan, ivm die spotlight sal die deursnee van die lig ook bydrae tot n offer.

Ek stel belang in die lig, en is so in die R500 movie...

Groete

Louis
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
Dehan.Rheeder
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 71
Joined: Tue May 13, 2025 8:52 am

Re: Herlaai Items

Post by Dehan.Rheeder »

Vlakvark Soldaat wrote: Thu Jul 16, 2026 3:28 pm Hi Dehan, ivm die spotlight sal die deursnee van die lig ook bydrae tot n offer.

Ek stel belang in die lig, en is so in die R500 movie...

Groete

Louis
Hi Louis

het 'n ou gehad so 15min gelede wat alles kom koop het wat oor was, jammer meneer
Tikka T3 Lite 30-06
Canik Mete SF Combat 9mm
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Herlaai Items - Alles Verkoop

Post by Vlakvark Soldaat »

Ok kwaai dankie man!
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Post Reply