Suidwes-jag... BESLIS weer!!

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
immelmanw

Re: Suidwes-jag... BESLIS weer!!

Post by immelmanw »

Soos hulle se: " Die land van melk en heuning!"
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Suidwes-jag... BESLIS weer!!

Post by Monrique (SJ) »

Willem


Verseker so!!!!


Groetnis
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: Suidwes-jag... BESLIS weer!!

Post by Vosman »

Ponkie.
Is dit oom Boeta(met die bokbaard) op die fotos? Hy boer daar naby Helmering langs die Botes'se.
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Suidwes-jag... BESLIS weer!!

Post by Ponkie »

Christo en Vosman

Nee ons het absoluut niks probleme met die vervoer van die vleis gehad nie. Permitte voor die tyd uitgeneem en alles het vlot verloop.

Die Oom met die bokbaardjie is nie die man van Helmering nie. Dis "Groot Ponkie", my pa! Haha! Boer tussen Willwomore en Rietbron in die Oos-Kaap.

Groetnis Manne!
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Post Reply