My boog jag suksesse.

Post Reply
User avatar
Felix
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Wed Jun 10, 2009 1:43 pm

My boog jag suksesse.

Post by Felix »

Ek het begin 2009 begin boog skiet en het eers so 5 maande geoefen voordat ek vir my eerste jag gegaan het.

My eerste bow kill (die rooibok) was taamlik onbevredigend want ek het die betekenis van "string jump" op die duur manier geleer. Dit het baie lang spoorsny gekos en toe ons die bok kry was hy op sy laaste en moes ek net sy keel afsny.

Image

My tweede poging was baie meer suksesvol want 4 kudu bulle het vir my tong uit gesteek en ek kon dit nie toelaat nie (het myself belowe niks duurder as n rooibok).  Die een wat ek geskiet het was nie die grootste een nie, maar het die beste skoot gelewer. (43" - 15m)

Image

n Paar minute later laat val my broer die rooibok ram en ons was 7h al oppad terug huis toe.

Image

Laastens het ek hierdie duiker op 30m geskiet by n hide wat ek onlangs op ons plaas gebou het.

Image

Gaan nou in Augustus weer gaan soek na iets met die boog.
Last edited by Felix on Thu Jul 08, 2010 4:57 pm, edited 1 time in total.
Vas!
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: My boog jag suksesse.

Post by jaracal »

Mooi Felix
Ek kon my nie so lank inhou nie en het my maar ooreis met die oefenry.
Hoop jy kry iets in Augustus.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: My boog jag suksesse.

Post by Gerhard »

Felix wrote: Ek het begin 2009 begin boog skiet en het eers so 5 maande geoefen voordat ek vir my eerste jag gegaan het.

My eerste bow kill (die rooibok) was taamlik onbevredigend want ek het die betekenis van "string jump" op die duur manier geleer. Dit het baie lang spoorsny gekos en toe ons die bok kry was hy op sy laaste en moes ek net sy keel afsny.

Image

My tweede poging was baie meer suksesvol want 4 kudu bulle het vir my tong uit gesteek en ek kon dit nie toelaat nie (het myself belowe niks duurder as n rooibok).  Die een wat ek geskiet het was nie die grootste een nie, maar het die beste skoot gelewer. (43" - 15m)

Image

n Paar minute later laat val my broer die rooibok ram en ons was 7h al oppad terug huis toe.

Image

Laastens het ek hierdie duiker op 30m geskiet by n hide wat ek onlangs op ons plaas gebou het.

Image

Gaan nou in Augustus weer gaan soek na iets met die boog.
Baie geluk...

Ek raai altyd nuwe boog jagters aan om nie vlakvark en rooibok te kies vir die eerste jag nie want daai string jump kan baie probleme veroorsaak.

Baie geluk met die mooi trofee
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: My boog jag suksesse.

Post by Francois Marais »

Felix

Sommer groot gegooi met die boog, dam so n naweek of twee terug n mooi groot bobejaan geskiet, wil baie graag meer met die boog jag, maar die tyd (lees geld) is nie altyd daar nie.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: My boog jag suksesse.

Post by Monrique (SJ) »

Johan

Het jy dalk weer iets geskietmet die boog vandat ek laas by jou was?  Het jy al begin uitdin aan die Rooibok ramme in die boskamp?

Groetnis
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: My boog jag suksesse.

Post by SV MAD (Henk) »

baie mooi diere!
ek soek nog wapens...
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: My boog jag suksesse.

Post by henried »

Baie geluk, mooi diere wat jy geskiet het.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: My boog jag suksesse.

Post by henslin »

Felix - Jy mag maar brag !  Die tipe manier van jag - PRICELESS !!!!
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
Post Reply