Profetiese Woorde
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Profetiese Woorde
Ambessa
Onthou jy nog hierdie woorde van jou: "Ter ere aan haar en Peter sal hierdie inisiatief nie faal nie."
Lank lewe die Register!!
Onthou jy nog hierdie woorde van jou: "Ter ere aan haar en Peter sal hierdie inisiatief nie faal nie."
Lank lewe die Register!!
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Ambessa
Re: Profetiese Woorde
Hallo Louis102
Ambessa
Ja. Baie goed. Daarom het ek nooit getwyfel aan die visie en die inisiatief van die manne wat daarmee besig is nie...Louis102 wrote:...Onthou jy nog hierdie woorde van jou: "Ter ere aan haar en Peter sal hierdie inisiatief nie faal nie."
Lank lewe die Register!!
Ambessa
-
tafjak
Re: Profetiese Woorde
As ek so hoor van die bonzai jakkalsies wat net wag vir die manne met roere is hierdie register 'n wenner van die 1ste moment af! Ek voorspel dat teen die einde van die mannd daar minstens 25lede sal wees. Die Weskaap se manne kan registreer, geen wet wat jou kan terughou nie.
Groetnis
Taffie
N.S. Kan Ambessa tog net iets in die verband noem, asb.?
Groetnis
Taffie
N.S. Kan Ambessa tog net iets in die verband noem, asb.?
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Profetiese Woorde
Is die Ambessa oraait? Na daai operasie sien ek hom maar min hier rond. Hoop nie hy "suffer in silence" nie. Ek is seker hy sal sy visier ho?r as 25 stel, of hoe?tafjak wrote: N.S. Kan Ambessa tog net iets in die verband noem, asb.?
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Ambessa
Re: Profetiese Woorde
Hallo Tafjak
Intussen alle voorspoed met die toeloop van manne wat registreer. Mooi so!
Ambessa
Yep, as ek net weet wat/waarop ek iets moet noem? Die nakose het so bietjie tussen my ore gewerk? Help 'n bietjie?tafjak wrote:...hierdie register 'n wenner van die 1ste moment af! Ek voorspel dat teen die einde van die mannd daar minstens 25lede sal wees. Die Weskaap se manne kan registreer, geen wet wat jou kan terughou nie... ...N.S. Kan Ambessa tog net iets in die verband noem, asb.?
Intussen alle voorspoed met die toeloop van manne wat registreer. Mooi so!
Ambessa
-
Ambessa
Re: Profetiese Woorde
Hallo Louis102
onkruid vergaan nie oftwel ou vuilbaard het baie meer as nege lewens. Geen suffering ook nie... 
Check maar net dat julle op track bly.
Mooi loop.
Ambessa
...Louis102 wrote:...Is die Ambessa oraait? Na daai operasie sien ek hom maar min hier rond. Hoop nie hy "suffer in silence" nie. Ek is seker hy sal sy visier ho?r as 25 stel, of hoe?
Check maar net dat julle op track bly.
Mooi loop.
Ambessa
-
tafjak
Re: Profetiese Woorde
Ambessa
Taffie
... ag sommer oor enige iets, geniet altyd iets van jou kant.Yep, as ek net weet wat/waarop ek iets moet noem?
Taffie
-
Ambessa
Re: Profetiese Woorde
Hallo Tafjak
Werk tans (nog net in die kop) aan 'n voortsetting van die strategie oor roofdierbestuur. Die konsep is nog nie heeltemal uitgesort nie - hoop dit kan wel binnekort beslag begin kry.
Mooi loop.
Ambessa
Die lewe was die laaste tyd bietjie rof gewees (soos voorheen gePM). Gelukkig is dit agter die rug en is die nimlike nou terug in die saal by wyse van spreke.tafjak wrote:...sommer oor enige iets, geniet altyd iets van jou kant.
Werk tans (nog net in die kop) aan 'n voortsetting van die strategie oor roofdierbestuur. Die konsep is nog nie heeltemal uitgesort nie - hoop dit kan wel binnekort beslag begin kry.
Mooi loop.
Ambessa
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Profetiese Woorde
Hallo Ambessa,
Maak net seker die gearbox is goed geolie en daarie rook wat uit jou ore uitkom is seker die clutch wat so bietjie "slip".

Keep it up BOET .
groete en sterkte,
brits
Ambessa wrote: Werk tans (nog net in die kop) aan 'n voortsetting van die strategie oor roofdierbestuur. Die konsep is nog nie heeltemal uitgesort nie - hoop dit kan wel binnekort beslag begin kry.
Maak net seker die gearbox is goed geolie en daarie rook wat uit jou ore uitkom is seker die clutch wat so bietjie "slip".
Keep it up BOET .
groete en sterkte,
brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
Ambessa
Re: Profetiese Woorde
Hallo Britsman
I see some of the younger guys are constantly pushing there luck by laughing/sniggering at the older oks (wonder who they are?
), but there is still good heat around! Dit is nie net sommer vir kom vat nie! 
Have a nice quiet day - I am joining the youngsters today for a bit of lunch (skaapboud naturally) - tend to keep us in good spirit!?
Ambessa
Thanks. Yep, I am greatul the ailment(s) can still be fixed by the edical fraternit.britsman wrote:...Maak net seker die gearbox is goed geolie en daarie rook wat uit jou ore uitkom is seker die clutch wat so bietjie "slip".
I see some of the younger guys are constantly pushing there luck by laughing/sniggering at the older oks (wonder who they are?
Have a nice quiet day - I am joining the youngsters today for a bit of lunch (skaapboud naturally) - tend to keep us in good spirit!?
Ambessa
-
Ambessa
Re: Profetiese Woorde
Hallo Britsman
...sjuuut, I see some of the nightstalkers are now slowly and quetly joining the crowd...
Ambessa
...sjuuut, I see some of the nightstalkers are now slowly and quetly joining the crowd...
Ambessa
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Profetiese Woorde
Ambessa,
Lekker eet en sorg net dat die "gravy" nie op die hemp mors nie.
groete,
brits
Stem saam ..... hulle bekke is lekker groot. Jammer net hulle is te ver van die kierrieAmbessa wrote: I see some of the younger guys are constantly pushing there luck by laughing/sniggering at the older oks (wonder who they are?), but there is still good heat around! Dit is nie net sommer vir kom vat nie!
![]()
MOOI MAN ....... een minder vir die ongediertes. ( Onthou net, jy is ook 'n ROOFDIER)Ambessa wrote:
Have a nice quiet day - I am joining the youngsters today for a bit of lunch (skaapboud naturally) - tend to keep us in good spirit!?
Lekker eet en sorg net dat die "gravy" nie op die hemp mors nie.
groete,
brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
Ambessa
Re: Profetiese Woorde
Hallo Britsman
At the rate that I am predating on sheeps, the poor hunters will soon have to look for other occupations! Reason, the old blackbackies and red kittens will die off themselves because of simple starvation, too few sheeps left to sustain them...
...gravy, eish man that is why I wear a bibbie...

Keep well.
Ambessa
Yep on both counts.britsman wrote:...MOOI MAN ....... een minder vir die ongediertes. ( Onthou net, jy is ook 'n ROOFDIER)
Lekker eet en sorg net dat die "gravy" nie op die hemp mors nie.
At the rate that I am predating on sheeps, the poor hunters will soon have to look for other occupations! Reason, the old blackbackies and red kittens will die off themselves because of simple starvation, too few sheeps left to sustain them...
...gravy, eish man that is why I wear a bibbie...
Keep well.
Ambessa
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Profetiese Woorde
I'm sure the older "oaks" know exactly who the younger ones are. Didn't the older guys have fun with a pushy remark on the "dates of birth" that was exchanged between two of the younger friends here on the forum? I'm sure the older ones can take a few pushy remarks just as well as the hand them out, that's why they (the older ones) are held in such high esteem here on the forum.Ambessa wrote: I see some of the younger guys are constantly pushing there luck by laughing/sniggering at the older oks (wonder who they are?), but there is still good heat around! Dit is nie net sommer vir kom vat nie!
![]()
And as I have written this, there are another minute or two of both our lives written into history.
Yours faithfully
Louis
Last edited by Louis102 on Sun Aug 23, 2009 11:55 am, edited 1 time in total.
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Ambessa
Re: Profetiese Woorde
Hallo Louis102
Hogere brits! 
Waarom nog met so 'n talent en vaardigheid soek na vertaaldienste vir die professionele kode..?
Dankie man, ek geniet die skerp korswel hier tussen die ouens op die forum.
Mooi loop.
Ambessa
Jislaaik, broer.Louis102 wrote:...I'm sure the older "oaks" know exactly who the younger ones are. Didn't the older guys have fun with a pushy remark on the "dates of birth" that was exchanged between two of the younger friends here on the forum? I'm sure the older ones can take a few pushy remarks just as well as the hand them out, that's why they (the older ones) are held in such high esteem here on the forum.![]()
... ...And as I have written this, there are another minute or two of both our lives written into history.
Waarom nog met so 'n talent en vaardigheid soek na vertaaldienste vir die professionele kode..?
Dankie man, ek geniet die skerp korswel hier tussen die ouens op die forum.
Mooi loop.
Ambessa
-
tafjak
Re: Profetiese Woorde
Ek het hierdie pos verlore aangetref en het dit hier bewaar. Dit het betrekking op die Probleemdier jagter Register wat die lig gesien het.
Hallo Tafjak / almal
Geluk met jul deelname. Daar word met groot verwagting na die resultate (vermindering in veevangste) uitgesien.
Mooi loop (of stilsitindiekouenagteopjoustoeljieboopdielorrietjiemetnetdiesterreenjougedagtessonderomtepraat).
Ambessa
Last edited by tafjak on Tue Sep 15, 2009 5:28 pm, edited 1 time in total.
-
tafjak
Re: Profetiese Woorde
Louis
Wie sal vra om jou te help wanneer jy die jakkalse moet gaan minder maak in die Gemsbokpark. Katjak wat op die register is of Tafjak wat nie daar geregistreer is nie?
Wie sal vra om jou te help wanneer jy die jakkalse moet gaan minder maak in die Gemsbokpark. Katjak wat op die register is of Tafjak wat nie daar geregistreer is nie?
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Profetiese Woorde
Taffie
Mooi loop
Francois
Hoop ek is ook by sou daar rerig een dag so iets uitdop.Wie sal vra om jou te help wanneer jy die jakkalse moet gaan minder maak in die Gemsbokpark.
Mooi loop
Francois
-
tafjak
Re: Profetiese Woorde
Francois
... nie meer so baie jare nie my vriend. Sien jy is darem geregistreer!!!!!Hoop ek is ook by sou daar rerig een dag so iets uitdop
-
Ambessa
Re: Profetiese Woorde
Hallo Louis102 / en al die andere
suffer of te not, daar is nou reeds 27 ouens wat hulle self aangemeld het. Alle stoutste verwagting is reeds oortref.
Mooi.
Ambessa
...Louis102 wrote:...Na daai operasie sien ek hom maar min hier rond. Hoop nie hy "suffer in silence" nie. Ek is seker hy sal sy visier ho?r as 25 stel, of hoe?
Mooi.
Ambessa
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Profetiese Woorde
Ambessa
Ek hoor Oom, maar wonder hoe ons 'n bietjie meer momentum aan die Register kan gee? My gevoel / instink wil h? dat daar verborge potensiaal in die register skuil, wat net wag om ontgun te word. Asof die wa net oor die kruin voor ons gestoot moet word sodat dit kan spoed te vat. Ek wonder of my "gutt feel" reg is?Ambessa wrote: ... Alle stoutste verwagting is reeds oortref ...
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Ambessa
Re: Profetiese Woorde
Hallo Louis102
Daar is natuurlik ook diesulkes wat sal voortgaan om hulle eie ding te doen en nooit sal aansluit nie?
Ambessa
Stem saam. Ek glo hier is nog heelparty ouens wat eers wag en die kat spreekwoordelik uit die boom kyk voordat hulle 'n move sal maak.Louis102 wrote:...wonder hoe ons 'n bietjie meer momentum aan die Register kan gee? My gevoel / instink wil h? dat daar verborge potensiaal in die register skuil, wat net wag om ontgun te word. Asof die wa net oor die kruin voor ons gestoot moet word sodat dit kan spoed te vat. Ek wonder of my "gutt feel" reg is?
Daar is natuurlik ook diesulkes wat sal voortgaan om hulle eie ding te doen en nooit sal aansluit nie?
Ambessa
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Profetiese Woorde
Natuurlik, niemand moet onder dwang aansluit nie. Uit die aard van die soort werk, is baie manne individualiste wat daarvan hou om hulle eie potjie te krap. Niks mee verkeerd nie en ek is self nie 'n "groep" mens nie. Tog dink ek daar l? voordeel in om aan 'n groter groep te behoort, veral in die tye waardeur roofdier-beheer nou gaan. Wat het ons om te verloor en watter kwaad kan die register nou inhou? Maar dis maar net hoe ek dink, sal graag van die ander manne wil hoor, veral diegene wat nie wil aansluit nie.Ambessa wrote: Daar is natuurlik ook diesulkes wat sal voortgaan om hulle eie ding te doen en nooit sal aansluit nie?
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Ambessa
Re: Profetiese Woorde
Hallo Louis102
Ambessa
...waar woorde oor die groter groep in die besondere tydvak...Louis102 wrote:...dink ek daar l? voordeel in om aan 'n groter groep te behoort, veral in die tye waardeur roofdier-beheer nou gaan. Wat het ons om te verloor en watter kwaad kan die register nou inhou?
Ambessa

