[phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/viewtopic.php on line 1823: Undefined array key 243
[phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/viewtopic.php on line 1833: Trying to access array offset on null
[phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/viewtopic.php on line 1833: Trying to access array offset on null
[phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/includes/functions.php on line 4191: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at [ROOT]/includes/functions.php:3076)
[phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/includes/functions.php on line 4191: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at [ROOT]/includes/functions.php:3076)
[phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/includes/functions.php on line 4191: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at [ROOT]/includes/functions.php:3076)
[phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/includes/functions.php on line 4191: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at [ROOT]/includes/functions.php:3076)
JARACAL • Trofee "Papier-bokke" - Page 5
Page 5 of 57

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Sat Dec 04, 2010 7:32 am
by Stefan764
Hier het ek my mo&r heeltemaal vir die Impalas gestrip. Ek plak toe nog n teiken op en kyk, ALTWEE teikens PRESIES dieselle bogger-op!!

Die eerste skoot die middelste een, toe die onderste een en toe die boonste een, PRESIES dieselle op altwee probeerslae!

[img width=800 height=600]http://i1044.photobucket.com/albums/b44 ... Impala.jpg[/img]

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Sat Dec 04, 2010 7:35 am
by Stefan764
Vat toe my laaste 8 gelaaide Impalas en jaag hulle op 100m deur die Jakkie...

[img width=800 height=600]http://i1044.photobucket.com/albums/b44 ... 8skote.jpg[/img]

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Sat Dec 04, 2010 7:38 am
by Stefan764
En vir my 500ste Post....

[img width=800 height=600]http://i1044.photobucket.com/albums/b44 ... 4/64mm.jpg[/img]

Jislaik ma ek was in my skik met die outjie... Laaste keer wat ek aan n wenresep verander. Hornady is my geweer se antwoord...

Wens Tikka het n .375H&H gebou...

Groete
Stef

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Sat Dec 04, 2010 7:56 am
by Namib
More Stefan

Dit lyk mos nou baie goed.n Pel van my het altyd gese,"n man breek nie iets wat heel is nie,om moontlik beter te kry"

Kom darem nou self van die baan af en het van oggend vrede in my hart.

Groete

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Sat Dec 04, 2010 9:31 am
by Christo
Stefan,

ek dink ek moet my 7x64 oorstuur vir 'n kuier daar by joune. Hy OF EK kan nie dit doen op 100m nie. Miskien 2 wat sny maar 3, aikona

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Sun Dec 05, 2010 11:12 am
by Jagtersdok
Daai is baie lekker pella ;D

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Wed Dec 08, 2010 1:02 pm
by Benman
Ludwig

Gee bietjie meer lading info!

Groete
Benman

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Mon Jan 24, 2011 8:39 am
by James Wilson
:o :o  dit is IMPRESSIVE!! goed geskiet en goed gelaai! geluk.

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Mon Jan 24, 2011 8:50 am
by JACQUES BOTHA
LUDWIG.
MOOI GROEPE DAARDIE . Dit beteken die basics op daai roer is reg.
Die knaldemper as sulks kan nie n geweer wat nie reg is reg dokter nie.
Hy kan nie jou geweer meer akkuraat maak nie, maar beslis ook nie minder akkuraat nie.
Wat wel kan gebeur is dat jy as skut beter kan skiet met n knaldemper as sonder een. (MY MENING)
jY VOLG MEER DEUR, MINDER RECIOL MEER SELFVERTROU EN GEEN SKRIK OF RUK EN PLUK NIE...
EN JY SIEN WAAR JOU GAATJIE IN DIE PAPIER IS. EN DAN DIE BONUS OP JOU ORE en die mense om jou se ore.
Ek dink jagters met silincers spaar so hele paar rande aan medies omdat jy jou ore spaar.
So daai rande vir die silincer  is n besparing, eintlik betaal jy nou en kry n beter as andelemark dividend omdat jy nie gaan sukkle emt gehoor as jy ouer is nie en sorry jy gaan nie kan se al die jare se skiet het my doof gemaak nie.
Spaar jou rande en sit n knaldemper op... sommer almal wat skiet dat jy nie die ouens om jou pla nie..
Groete
jacques 

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Mon Jan 24, 2011 9:16 am
by Stefan764
Baie mooi groep dai Ludwig. Se vir dai skerpskutter vrien van jou geluk! Nee wat, daai 300 gan moeilikheid maak die komende seisoen....

Sien jy skiet ook die SST van Hornady. Dai goete mak net so mooi in my 764. En die lekker ding is, die SST en die Interbond se BC is presies dieselfde. Ontwikkel ladings/oefen teen goedkoper prys en jag met die Interbond sonder om enige verstellings te maak. Lekker bonus.

Manne, ek wil by Jakes aansluit deur te beaam wat hy se itv gehoorbesparing. En recoil. Maat van my het met sy 243 met knaldemper op (nie n Terminator nie) saam geskiet en dis lekker om die gaatjie op die papier te sien. Kan net dink hoe lekker is dit om n bok te sien val deur jou scope. Ook die verskil tussen sy "gewone" KD en die Terminator op Ludwig se roer was vir my opvallend. Bygese die TermKD is op Ludwig se 300!! Dai knaldemper van Clarence verrig wonders itv klank demp. Het nog nie met een geskiet nie maar het darem nou bygestaan (sonder my "ore" op vir daai skoot) toe Ludwig met hom geskiet het en ek kan getuig, die geraas is weg. Net die PUNT (of koeel of watse ding ookal) wat klankgrens breek is hoorbaar. Kan nie wag vir myne nie....

Groete
Stef

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Mon Jan 24, 2011 10:18 am
by Vaalboer
Hier is ?n foto van ?n springbokteiken wat ek geskiet het so paar jaar terug met my 30-06. Dit was die wenteiken vir 2007.

By Heidelberg se jagtersvereniging het ons ?n tradisie om een keer ?n jaar ?n 400 meter kroegstoel kopskoot skietkompetisie te hou.

Die reels is dat jy slegs ?n kroegstoel as rus mag gebruik en net kopskote tel oor 400m.

Die ding kom van die manne wat so spog oor die springbokke wat hulle oor 400 m net in die kop skiet ? gewoonlik as daar iets uit die kroeg teenwoordig is?

Daar is manne wat kan raakskiet maar uit die 5 skote wat ?n skut skiet was die hoogste 4 skote in 2010. Selde meer as 10 kopskote per jaar op hierdie kompetisie.

Image

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Mon Jan 24, 2011 12:37 pm
by James Wilson
vaalboer, met so n groep op 400m mag ny maar bragg ;)

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Mon Jan 24, 2011 1:17 pm
by Stefan764
Jagbehep! wrote: vaalboer, met so n groep op 400m mag ny maar bragg ;)
Stem saam. En dit nogals oor n barstoel...

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Mon Jan 24, 2011 5:02 pm
by JACQUES BOTHA
LUDWIG EN ANDER.
Ek het vreslik van die barstoel gehou, maar soos wat ek al te veel uitgevind het die manen wat agter die glas so ver skeit dag nie sommer op vir daai ver skiet nie, Dis mos hier waar hulle gese het hoe verder die glas sak hoe verder raak daai skoot.
Nou sal ek maar hier in Bloem so iets moet doen, maar ek gaan kyk of ou wiele waps nie n paar ou stukkend porselein schooters het nie, want ek het al van daai skote gehoor voor die manne begin kuier het en moes maar stilbly oor die bvollie wat hulle praat ,  nou kan hulle mos maar ooor n ou toilet daai ver skote skiet ...dan kan praat en doen bymekaar uitkom.
Groete
Jacques

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Mon Jan 24, 2011 8:39 pm
by Francois Marais
Manne
vaalboer, met so n groep op 400m mag ny maar bragg
En dit nogals oor n barstoel...
en met n 30-06.......

GIVE THAT MAN A BELLS........

Mooi loop
Francois

Wonder of hy ook die nuwe 30-V6-06 gebruik het wat ek nou die dag van hier op onse eie forum lees. 8) 8) 8)

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Mon Jan 24, 2011 8:52 pm
by James Wilson
die geheim le in daai barstoel. seker okkerneut hout met n pachmeyer sitplek. wat ge-freefloat is.ek meen dit kan tog nie di 30-0 -sies, wees nie. ;D

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Mon Jan 24, 2011 10:41 pm
by Ponkie
Manne

Ek luister nou die dag 'n liedjie, ek kan nie die presiese woorde onthou nie, maar dit gaan iets soos " ek worry nie oor laaaaaaaang skote nie, want ek skiet met 'n 30-06!!!!"

Dit was net vir my so treffend! Ons jagters is so uniek met elkeen sy eie smaak. Dit sal nou en vir altyd gaan oor die man agter die roer en nie die roer nie! en okay dalk die kroegstoeltjie! ;D ;D

Groetnis
Ponkie

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Tue Jan 25, 2011 11:21 pm
by James Wilson
ponkie, ek probeer al sedert die winter van 2010 n reaksie uit die 30-06 manne kry, maar heelaas niks. het seker hul fout agter gekom? :o

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Wed Jan 26, 2011 8:40 am
by Jeagermeister
Jagbehep! wrote: ponkie, ek probeer al sedert die winter van 2010 n reaksie uit die 30-06 manne kry, maar heelaas niks. het seker hul fout agter gekom? :o
Ai oom Jagbehep..

Is ommat ons 30-06 manne niks het om oor te kla nie.. ook niks om oor vreeslik te bragg nie.. is mos maar soos as jy daai ou hilux bakkie of Massey Trekker op die plaas het wat net werk werk werk, sonder fieterjasies.. as jy hom nodig het, is hy daar, as jy hom ken en weet hoe om hom te werk, doen hy wat hy moet...

30-06 Groete
JM

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Wed Jan 26, 2011 12:00 pm
by James Wilson
jy stel dit darrem maar mooi :)

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Wed Jan 26, 2011 3:15 pm
by Boesman
Jagbehep! wrote: ponkie, ek probeer al sedert die winter van 2010 n reaksie uit die 30-06 manne kry, maar heelaas niks. het seker hul fout agter gekom? :o
Aan die ander kant het jy gelukkig niks van die .308 gese nie... Oops, daar skaak ek nou weer die onderwerp.  :o  ;D

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Thu Jan 27, 2011 11:16 pm
by Vaalboer
Hoe het julle gese? Pasop vir die man met net 1 geweer.. Al is dit n dirty-06! Kan nie meer wag vir my ruger 243 se kaartjie.. Middel januarie goedgekeur. Die terminator is darm al op pad om die prentjie volmaakte maak. Nie dat ek die 375 in die kluis vergeet nie maar hy byt bietjie en val kwai vir daai lang skote.

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Sun Feb 06, 2011 11:07 am
by baboonstalker
my 5 skoot groepering op die springbok baan by Saterdag se Ceres veldskiet.
+- 100 m uit die sit posisie by 3 poot.
6mm rem imp met 70gr nosler b-tips @3900fps
Image

Hierdie was my eerste baan en het my erg opgewonde gehad...tot my hol op die laaste 2 bane uitgeval het ???

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Sun Feb 06, 2011 12:06 pm
by Francois Marais
Baboonstalker

Al wat ek kan se is....OU HINGS....Mooi gegooi.

Mooi loop
Francois

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Sun Feb 06, 2011 12:17 pm
by 243Songdaug
Baboon!

Manne, maar dis 'n netjiese groepering!  As ek en my 243 AI die dag mekaar reg verstaan hoop ek om ook so te kan gooi.

Het gister darem sleg pakslae gekry by 168 Supremacy en dit met 'n 7mm Rem!

Om die pyn so bietjie ligter te maak- ek kan darem se dat ek die 7mm help bou het en dat ek
en Wynand saam oefen - die mater en sy 7 kom nou mooi bymekaar.

Mooi gegooi man.
Jaco