Page 5 of 5
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Mon Feb 10, 2014 3:37 pm
by Piet Pille
Geno wrote:Net 37 stemme tussen 2867 lede?
Is een click te veel moeite?
Ok, ek het ook my leke opinie gegooi. Het vir Skolla sn gestem, nie omdat sy tande die slegste lyk nie, maar omdat ek weet Skolla kan net die heel ou Jakkalse met Arthritis en 3kph/h max spoed raakskiet.....

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Wed Feb 26, 2014 2:50 pm
by Geno
Nou toe. Met 46 stemme is Oom Skolla die wenner.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/Skolla.jpg
PM asb Oom se kaliber en gewig vir die V-Max.
Gongs gaan sukkel, maar ons gaan probeer plan sien om dit in Nam uit te kry vir Oom!
Baie geluk!
Groete,
Eugene
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Wed Feb 26, 2014 2:51 pm
by BLOK
Aitsa!!
Geluk oom Skolla.
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Wed Feb 26, 2014 2:52 pm
by marno
Baie geluk Oom Skolla!!
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Wed Feb 26, 2014 3:08 pm
by Adrian
Geluk Skolla!
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Wed Feb 26, 2014 3:12 pm
by Frikkiedbr
Baie geluk oom Skolla, mag daar nog baie meer val.
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Wed Feb 26, 2014 7:43 pm
by theedge
Geluk oom Skolla - mooi gegooi
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Wed Feb 26, 2014 7:46 pm
by Marc
Mooi Oom Skolla, Baie geluk !
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Wed Feb 26, 2014 8:31 pm
by Wielie Waps
Geluk oom Skolla.
Hoop daar is nog so paar deur die jaar
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Thu Feb 27, 2014 9:31 am
by Skolla
Dankie
Geno, ek sal iewers met jou kontak maak.
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Fri Sep 12, 2014 3:59 pm
by HennieC
Gaan daar weer so kompetisie gehou word die jaar?
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Fri Sep 12, 2014 4:07 pm
by Cobus(Cobb)
Dis 'n onregverdige kompiese i elk geval en behoort geskrap te word.....
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Fri Sep 12, 2014 6:14 pm
by HennieC
Cobus(Cobb) wrote:Dis 'n onregverdige kompiese i elk geval en behoort geskrap te word.....
Hoekom

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Fri Sep 12, 2014 8:23 pm
by Cobus(Cobb)
Jakkalse by ons vrek op 5jaar van longkanker, hoog bloeddruk en STD...tanne nog mooi dan....dis daai karoo brakke wat so oud word.....
hoe staan man dan kans om te wen??