Page 5 of 25
Re: Stilste silencer
Posted: Mon May 26, 2014 9:08 am
by MEERKAT
Geno , wanneer reken jy gaan julle die goete toets , wil graag silincers aankoop op jul aanbeveling en toetse , het n paar wat srapmetal toe moet gaan, groetnis
MEERKAT
Re: Stilste silencer
Posted: Mon May 26, 2014 9:10 am
by Geno
More manne.
Soos hier genoem, wag ons nog vir manne wat gesê het hulle sal toetsmodelle stuur.
Geno wrote:Yes Nico, welkom hier by ons!
KD's wat ons sover het om te toets in .204Ruger is:
Terminator
AimZonic
A-Tec
Discreet
Nightro
As jy een van julle suppressors wil ingooi is jy welkom. 13x1mm thread.
Maar, kom wat wil, die toets sal die 28ste Junie gebeur.
Groete,
Eugene
Re: Stilste silencer
Posted: Mon May 26, 2014 9:51 am
by Marc
Geno wrote:
Maar, kom wat wil, die toets sal die 28ste Junie gebeur.
Groete,
Eugene
Uitstekend, ek kou al my naels oor die een, dit raak tyd

Re: Stilste silencer
Posted: Mon May 26, 2014 10:26 am
by RUPERT
SilentHunter gaan jy nie laat Geno sommer joune ook teen die laat kompeteer nie?
Re: Stilste silencer
Posted: Mon May 26, 2014 11:50 am
by Silent Hunting
Rupert,
Gaan beslis ja. Daar is nou 'n datum.
Groete,
Henk
Re: Stilste silencer
Posted: Mon May 26, 2014 12:31 pm
by RUPERT
Cool,Ek is naskurig om die resultate te sien.
Re: Stilste silencer
Posted: Mon May 26, 2014 7:51 pm
by Sangoma (IAN)
Kan jy asb die loop se od meet, 60mm van die voor tip.
Re: Stilste silencer
Posted: Mon May 26, 2014 8:18 pm
by longranger
Ek weet nie met centrefire nie maar op a windbuks di Weihrauch is uitstekend
Afrikaans ends there, not sure how to say to say it made the rifle almost entirely silent and you could here the trigger.
Entirely different game to centrefire of course
Re: Stilste silencer
Posted: Tue May 27, 2014 8:58 am
by grumpy
Waar gaan die toetse gedoen word en gaan van die manne bywoon?
Sal graag die uitslae wil weet en ook die manne wat bywoon se kommentaar.
Dankie.
Re: Stilste silencer
Posted: Tue May 27, 2014 9:25 am
by Geno
grumpy wrote:Waar gaan die toetse gedoen word en gaan van die manne bywoon?
Op 'n plaas Oos van Pretoria. Ons sal 'n paar manne laat bywoon.
Re: Stilste silencer
Posted: Tue May 27, 2014 9:28 am
by 375fanatic
Jy hoor nie eers my silencer nie hy raas net as jy die die sneller trek.
so die stilste silencer is die een wat die minste mee geskiet word

Re: Stilste silencer
Posted: Tue May 27, 2014 10:02 am
by grumpy
Dankie vir die reply Geno. Wardeer.
Re: Stilste silencer
Posted: Tue May 27, 2014 12:28 pm
by nightro suppressors
Geno jou silencer is die week klaar vir die toets .
Hou my op hoogte van die plaas waar dit gou hou gaan word as
Groete Gerrit
Re: Stilste silencer
Posted: Wed May 28, 2014 8:59 am
by Maximus
Geno, gaan Numenor deelneem?
Re: Stilste silencer
Posted: Wed May 28, 2014 9:10 am
by Geno
Ja
Re: Stilste silencer
Posted: Wed May 28, 2014 9:36 am
by MEERKAT
Het jy een van Martel se blitsbreker/silencer kombinasies?
groetnis
WALLIE
Re: Stilste silencer
Posted: Wed May 28, 2014 10:05 am
by Geno
MEERKAT wrote:Het jy een van Martel se blitsbreker/silencer kombinasies?
groetnis
WALLIE
Oom Wallie,
Nee ek weet nie eers wie dit is nie.
Wat ons het/ gaan hê:
Terminator
AimZonic
A-Tec
Discreet
Numenor
Silent Hunter
Nightro
Groete
Eugene
Re: Stilste silencer
Posted: Wed May 28, 2014 10:19 am
by Eugene
Re: Stilste silencer
Posted: Wed May 28, 2014 10:23 am
by Geno
Re: Stilste silencer
Posted: Wed May 28, 2014 10:59 am
by Chevvy SS
Miskien moet daar 'n vergelyking tussen pryse ook wees. As KD A 'n R1000 kos en bv. 10 decibel harder is as KD B wat R3000 kos, moet 'n voornemende kliënt dit self regverdig of hy R2000 ekstra wil betaal daarvoor.
Die som is met veralgemening as volg: Tot by 30 decibel kos A R33.33 per decibel en B wat 10 decibel stiller is maar R2000 meer kos , dus R150 per decibel.
Re: Stilste silencer
Posted: Wed May 28, 2014 11:01 am
by Eugene
Chevvy SS wrote:Miskien moet daar 'n vergelyking tussen pryse ook wees. As KD A 'n R1000 kos en bv. 10 decibel harder is as KD B wat R3000 kos, moet 'n voornemende kliënt dit self regverdig of hy R2000 ekstra wil betaal daarvoor.
Die som is met veralgemening as volg: Tot by 30 decibel kos A R33.33 per decibel en B wat 10 decibel stiller is maar R2000 meer kos , dus R150 per decibel.
Goeie idee! Ek dink Geno sal alles mooi saamvat na die toetse gedoen is.
Re: Stilste silencer
Posted: Wed May 28, 2014 7:34 pm
by boogman
Naandse.
In meeste van die gesprekke oor KD's, word genoem dat behalwe vir klank, die ander rede vir 'n KD opsit is dat dit "recoil verminder".
Kan julle dalk so toetsie insluit? Miskien iets eenvoudig soos die?
http://www.marbut.com/Recoil/
Groete
Re: Stilste silencer
Posted: Wed May 28, 2014 9:23 pm
by G-force
boogman wrote:Naandse.
In meeste van die gesprekke oor KD's, word genoem dat behalwe vir klank, die ander rede vir 'n KD opsit is dat dit "recoil verminder".
Kan julle dalk so toetsie insluit? Miskien iets eenvoudig soos die?
http://www.marbut.com/Recoil/
Groete
Boogman ek dink dit gaan moeilik wees met die .204 wat reeds basies geen recoil het nie.
Re: Stilste silencer
Posted: Thu May 29, 2014 7:16 am
by Frikkie Coetzee
Chevvy
Oor jou vraag. Mens moet mooi o thou dat desibels exponensieel werk. N silencer wat 20 db demp is dus nie dubbel so goed soos een wat 10 db demp nie maar wel n 100 maal beter.
As die resultate dus inkom sal ek verwag dat meeste kd naby mykaar blyk te wees ( bv 34 db 36 db ens). Die noodwendige aflyiding wat mens dan sal wil maak is dat die werks errigting naby mekaar is terwyl daar in werklikheid n baie groot verskil is.
Re: Stilste silencer
Posted: Fri May 30, 2014 2:57 pm
by Chevvy SS