Gebede versoek
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Gebede versoek
Manne
Dankie vir al die goeie wense, ek Glo ons gaan van nou af net voorentoe stap.
Onthou maar die kleingoed in julle gebede, daar is hordes ander daar buite wat baie erger af is as ons. Glo my, ek het hulle ontmoet en vra elke aand dat Onse Vader hulle genadig sal wees, al is dit vir net 'n uur. Mag hulle ook weer lag en speel soos ander, al is hulle pad op aarde naby aan die einde.
God se?n
Marc

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Gebede versoek
Hallooo
Laat ek begin deur sterkte toe te wens aan almal wat nog baklei en ek bid steeds dat God Sy genadig teenoor julle ook sal bewys. Dink aan julle Gerhard, Blok, Baretta en ander.
Dan vandag, 27 April 2012 {Nogal ons huweliksherdenking} kon ons as gesin vir die eerste keer in twee jaar ordentlik saam vakansie hou. Chenique kon 'n slag hol op die strand en "swem" innie see, man was sy 'n hand vol
.
Baie dankie Hemelse Vader vir hierdie MASIEWE groot vooreg wat U vandag aan ons gegun het !!!
[img width=560 height=447]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... o-0018.jpg[/img]
[img width=560 height=447]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... o-0016.jpg[/img]
[img width=560 height=447]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... o-0011.jpg[/img]
[img width=560 height=447]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... o-0009.jpg[/img]
[img width=560 height=447]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... o-0008.jpg[/img]
[img width=560 height=447]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... o-0014.jpg[/img]
Baie dankie ook aan almal van julle wat ons in julle gebede hou.
Mooiloop

Baie dankie Oom Pine...God se genade is Groot...mense wat twyfel is besig om te na aan hulself te soek 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Gebede versoek
Emmanuel!
Groete
Jacques
Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Gebede versoek
Baie bly vir jou Marc. Ons dien n lewende GOD!!!! AMEN!!!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Gebede versoek
Ons kon Ushaka toe vandag....
[img width=560 height=373]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... 5U8713.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... 5U8727.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... 5U8713.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... 5U8727.jpg[/img]
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Gebede versoek
Mooi kinders enige pa se trots jy kan nou twee hael gewere koop om hulle op te pas
Beretta
Beretta
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Gebede versoek
Marc
Sulke goeie nuus versterk ook my geloof. Dankie dat jy dit met ons gedeel het.

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Gebede versoek
Marc
Dit is fantasties dat julle so lekker tydjie het na die beproewing waardeer julle is. Ek glo die tydjie sal n baie spesiale plek in julle harte he.
Ons was ook nou net n kort rukkie terug by Ushaka gewees met ons vakansie en die jongspan het dit verskriklik geniet. Hulle kon nie uitgepraat raak oor die dolfyne nie.
Geniet die res van julle tydjie daar.
Groetnis
Wouter

Last edited by Wouter Roets on Tue May 29, 2012 2:11 pm, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Gebede versoek
Dags? manne
Blok sterkte daar met julle pad, ek Glo alles gaan goed. God gee nie aan ons wat ons nie sal kan dra nie.
Gerhard, ek het opgetel dat julle ondersoek datum ook nader kruip, sterkte. Ek Glo alles is reg en ons bid dat jou pa volkome herstel het teen die tyd.
My beurt, sussa het kliere in haar nek wat weer begin swel het en haar kopvel heuk verskriklik die laaste week. Ons was al hier so die duiwel is alweer lustig. Ons gaan more die " A span" dokters sien en paar toetse doen. Dink maar vanaand aan ons so in julle stil tyd asseblief.
Mag dit juig en alles wat mooi is vir julle.
Mooiloop
Marc
Blok sterkte daar met julle pad, ek Glo alles gaan goed. God gee nie aan ons wat ons nie sal kan dra nie.
Gerhard, ek het opgetel dat julle ondersoek datum ook nader kruip, sterkte. Ek Glo alles is reg en ons bid dat jou pa volkome herstel het teen die tyd.
My beurt, sussa het kliere in haar nek wat weer begin swel het en haar kopvel heuk verskriklik die laaste week. Ons was al hier so die duiwel is alweer lustig. Ons gaan more die " A span" dokters sien en paar toetse doen. Dink maar vanaand aan ons so in julle stil tyd asseblief.
Mag dit juig en alles wat mooi is vir julle.
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Gebede versoek
Marc,
Die toetse was laas week gewees.
Die toetse was skoon.
Maar my pa het nou n breuk en gaan die 11de Junie weer in vir n redelike groot operasie om die breuk uit te sort.
Hy behoort 4 dae in die hospitaal te wees.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Gebede versoek
Gerhard
Dis baie goeie nuus man
Sterkte met die breuk, dis baie seer en neem ook maar 'n rukkie om te herstel.
Dis baie goeie nuus man
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Gebede versoek
Baie goeie nuus Gerhard!
Marc, ons hou duim vas vir julle en bid vir julle almal wat beproewing ondergaan of wat onsekerheid het.

ek soek nog wapens...
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Gebede versoek
Marc, jy spreek genesing uit oor die kleinding. Onthou, if GOD IS FOR YOU, WHO CAN BE AGAINST YOU!!! Nie eers die ou klein duiwel het n se daar nie. Jy spreek dit uit en ons almal aanvaar dit so en se Amen!!
Blok, ook met jou pa spreek ons genesing uit en ons aanvaar dit want ons glo in n LEWENDE GOD wat ons dien!!
Ons pleit die bloed van JESUS oor Marc se kind en oor Blok se pa en ons aanvaar totale genesing in JESUS NAAM!! Wanneer hulle dokter toe gaan sal daar niks fout wees want ons GENEESHEER het klaar sy werk gedoen!! AMEN!!!
Blok, ook met jou pa spreek ons genesing uit en ons aanvaar dit want ons glo in n LEWENDE GOD wat ons dien!!
Ons pleit die bloed van JESUS oor Marc se kind en oor Blok se pa en ons aanvaar totale genesing in JESUS NAAM!! Wanneer hulle dokter toe gaan sal daar niks fout wees want ons GENEESHEER het klaar sy werk gedoen!! AMEN!!!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Gebede versoek
Dankie Henk sal laat weet wat hulle s?.
Grompie ou maat, so Glo ons ook. Baie dankie vir die se?n wense, mens kan nooit die duiwel vertrou nie en ek sal ook nooit God probeer toets of voors? nie. My hart is oop en kalm, wat ook al kom sal ons saam hanteer.
Dankie weereens, gebed en geloof is is die antwoord

AMENgrumpy wrote: Ons pleit die bloed van JESUS oor Marc se kind en oor Blok se vrou en Gerhard se pa ons aanvaar totale genesing in JESUS NAAM!! Wanneer hulle dokter toe gaan sal daar niks fout wees want ons GENEESHEER het klaar sy werk gedoen!! AMEN!!!
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Gebede versoek
Naands?
Het toe sov?r alles goed afgeloop, ten minstens het niemand nog histeries begin gil en medisyne uitdeel nie. Ons gaan die 8ste 'n dermatoloog sien vir 'n biopsie van haar kopvel en dan sal ons weet waar ons staan.
Sal op hoogte hou, baie dankie vir julle intrede, die Oubaas weet hoe ons elkeen se dae lyk
Mooiloop en gese?nd
Marc
Het toe sov?r alles goed afgeloop, ten minstens het niemand nog histeries begin gil en medisyne uitdeel nie. Ons gaan die 8ste 'n dermatoloog sien vir 'n biopsie van haar kopvel en dan sal ons weet waar ons staan.
Sal op hoogte hou, baie dankie vir julle intrede, die Oubaas weet hoe ons elkeen se dae lyk
Mooiloop en gese?nd
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Gebede versoek
Goeie nuus...
Sterkte en hou ons op hoogte.
Sterkte en hou ons op hoogte.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Gebede versoek
Sien hierdie nou vir die eerste keer. Nou sal ek die Jaracal manne ook op my gebedslys moet sit!
Kan ek 'n versoek vir gebed na julle toe bring? Die boere daar in Alldays omgewing het werklik groot behoefte aan reen. Ek weet dis buite die seisoen maar ons Hemelse Vader is almagtig. Bid vir vroee lente reen en bid dat die mense daar nie sal begin twyfel en moed verloor.

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Gebede versoek
Marc, genesing het reeds plaas gevind. Daar is niks sterker as geloof en ek glo die dokter gaan ook niks fout vind want ons VADER het reeds ingetree en genees!!!!
Carls, ons glo die reen gaan groot wees en die oeste gaan baie wees!! Niks is onmoontlik by ons VADER nie!! Hulle moet maar die lande reg kry en voorbereid wees want dit gaan n oes wees soos hulle nog nooit gehad het nie!!
Ek se klaar dankie want as GOD vir ons is wie wil teen ons wees!!!
Ons is KONINGS kinders en dit maak ons PRINSE en PRINSESSE van GOD. Hoekom sal hy nie vir ons sorg?

- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Gebede versoek
Net so! Dankie Johann!grumpy wrote: Ek se klaar dankie want as GOD vir ons is wie wil teen ons wees!!!
Ons is KONINGS kinders en dit maak ons PRINSE en PRINSESSE van GOD. Hoekom sal hy nie vir ons sorg?
Goed, beter, 6millimeter!
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Gebede versoek
Geno, dit maak my hart baie seer as ek hoor en sien klein onskuldige kinders word aangeval met siektes en goed. Ek het n baie sagte plek vir kinders en ou mense. Ou mense word weg gegooi deur hulle kinders na hulle so hard gewerk het om hulle groot te maak tot waar hulle vandag is!
Daarom het ek die passie om kinders saam te vat op n jag elke jaar.
Groete en blessings manne!!
Daarom het ek die passie om kinders saam te vat op n jag elke jaar.
Groete en blessings manne!!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Gebede versoek
My pa is vanoggend ge opereer.
Die dokters is tevrede met hoe die operasie af geloop het (amper 2 ure)
Ek was by hom in die hoe sorg saal in Unitas net nadat hy uit die recovery room gekom het. Hy was mooi by en het nogal pyn gehaad agv die groot sny wat weer eens gedoen moes word.
Hy sal nou in hoe sorg bly tot more middag of dalk donderdag oggend om die pyn uit te sort. Dan gewone saal toe tot hy kan huis toe gaan.
Weereens dankie vir almal se ondersteuning en gebede.

- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Gebede versoek
Gerhard
Dis bitter goeie nuus, hy moet maar rustig die volgende paar dae, dit sal sy pad vorentoe net vergemaklik
Dink aan julle en Glo alles is in orde en sal so bly.
Ons het nog nie Chenique se uits;ae gekry nie. Ek gaan more jagveld toe en teen die tyd ek Sondag weer tuis is sal ons hopelik weet waar ons staan. Sy het vandag 'n cracker van 'n dag gehad, haar nanny is pootuit gespeel
Dankie liewe Here vir nog 'n dag.
Mooiloop en sterkte aan al die ander wat nog 'n pad stap
Marc
Dis bitter goeie nuus, hy moet maar rustig die volgende paar dae, dit sal sy pad vorentoe net vergemaklik
Ons het nog nie Chenique se uits;ae gekry nie. Ek gaan more jagveld toe en teen die tyd ek Sondag weer tuis is sal ons hopelik weet waar ons staan. Sy het vandag 'n cracker van 'n dag gehad, haar nanny is pootuit gespeel
Mooiloop en sterkte aan al die ander wat nog 'n pad stap
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Duppie 22-250
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Tue May 01, 2012 11:28 pm
Re: Gebede versoek
Gerhard
Sterkte vir jou en jou gesin. Julle is in ons gebede.
Hou ons op hoogte van jou Pa se vordering glo dit sal goed gaan
groete Louis

22-250 ruger m77
357 mag uberti
7x64 brenneke remington 700
12 boor over and under brno
357 mag uberti
7x64 brenneke remington 700
12 boor over and under brno