Page 5 of 5

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Mon Sep 09, 2024 7:35 am
by PhilManders
So bietjie laat maar hier is 'n paar van die seisoen

Image
Image
Image
Image
Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Mon Sep 09, 2024 7:52 am
by JAGTERSREG-JRM
Net so paar van die ander jagte die jaar. Hoop nog vir nog n sessie of twee.

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Mon Sep 09, 2024 7:55 am
by JAGTERSREG-JRM
Oor so 2 weke ry ek weer ma die keer is dit vir Meisiekind met ha Lever Action

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Mon Sep 09, 2024 8:07 am
by JAGTERSREG-JRM
Junie maand het ek die Twee girls darm ook geleentheid gegee. Regte kleine jagtertjie

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Mon Sep 09, 2024 8:09 am
by JAGTERSREG-JRM
Vroulief ook haar beurt gekry...Gelukkig het da nie die jaar n "butterfly Kudu" geval nie

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Fri Oct 04, 2024 12:06 pm
by JAGTERSREG-JRM
So n ou vinnige Zeerust/Groot Marico naweek. Die jong Kudu bulletjie met die 70 jaar oue Heym 9.3x62 platgetrek en die 286gr Hornady het perfek gewerk (oudjie net daar geval). Meisiekind het ha nuwe roer uitgetoets n Marlin 357 Magnum en n ou sog huistoe gebring. Bergjag is nou nie my gunsteling nie maar dit is verskriklike mooi wereld al is dit droog. Kudu het egter nog redelik kos en mens kan dit sien aan hulle toestand (nou nie rond nie maar ook nie maer nie). Hopelik gaan maak ek weer draai in daai wereld volgende jaar.