Page 46 of 57

Re: Trofee

Posted: Mon Jun 22, 2015 8:37 am
by fanie.myburgh
Ek het n batch Norma doppe (die 1ste keer gelaai nou) en n batch Sako doppe (7 keer al geskiet) vir my 7x64, die norma's is nou min en ek het gister net gaan kyk of die Sako doppe reg is dat ek kan vinnig skuif van doppe as die norma's op is. Die sako doppe skiet 1' hoog en 1/2" regs op 100m. met n vinnige stel is ek weer in die kol. Toe skiet ek my beste groep nog met die sako doppe.

groete

Re: Trofee

Posted: Mon Jun 22, 2015 10:00 am
by Baasvark
Fanie dis nou skote daai!

Mooi man!

Re: Trofee

Posted: Mon Jun 22, 2015 10:26 am
by Ashley
Mooi gegooi daar Fanie!

Re: Trofee

Posted: Thu Jul 02, 2015 9:16 am
by Reghardt
My CZ Lam Var 308 op Saterdag se jagkompetisie op Britstown. Jy kry punte vir jou 5 skoot groep sowel as plaasing op die teiken van die groep.

http://i1299.photobucket.com/albums/ag67/Kwagga23/08604672-95DF-4523-A07E-A19B8D7C361F_zpsfrkfqybb.jpg

Hornady 155gr A-Max

Groete
Reghardt

Re: Trofee

Posted: Thu Jul 02, 2015 9:21 am
by Pvdw
Jy kry punte vir jou 5 skoot groep sowel as plaasing op die teiken van die groep.
As ek jy was sou ek verseker so 1/2click gesak het. Voel dat daai plasing jou redelik gaan benadeel!! :laugh: :laugh: ;) :P

Nee mat, as jy nie 100% vir groep en plasing kry nie is daar iets fout met daai komp se reëls.

Re: Trofee

Posted: Thu Jul 02, 2015 9:31 am
by Reghardt
Dankie. Ek het darem al my punte gekry!!!

Re: Trofee

Posted: Thu Jul 02, 2015 12:10 pm
by Supacow
Reghardt.
Dit lyk spoggerig!
Was dit die memo vir die dag?

Re: Trofee

Posted: Thu Jul 02, 2015 12:13 pm
by Reghardt
Dankie. Dit gebeur nie al dag met my nie. Jip dit was gewees ja.

Re: Trofee

Posted: Thu Jul 02, 2015 3:57 pm
by Wouter Roets
Manne

Spoggerig man, spoggerig!

Groetnis
Wouter

Re: Trofee

Posted: Thu Jul 02, 2015 4:01 pm
by Smitstertjies
Nee kyk, julle manne mag maar!

Re: Trofee

Posted: Fri Jul 03, 2015 10:10 pm
by theedge
Wil self se die manne kan hoor - netjies

Re: Trofee

Posted: Sat Jul 04, 2015 12:18 am
by Rotty
Eerste 3 wat ek gegooi het met howa krippel 250 op 100 meter

//images.tapatalk-cdn.com/15/07/03/16ad953eab9a57f15267ddf65ca05179.jpg
.

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Sat Jul 04, 2015 7:32 am
by Baasvark
Lekker Rotty! Jy gaan nog agter kom jy kan dit seg kry met jou 22-250 op 200 ook !

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Sat Jul 04, 2015 7:45 am
by Rotty
Ja da was ni tyd vir 200 ni ma glo my ons gan hom da heen neem

Re: Trofee

Posted: Sun Jul 05, 2015 8:40 pm
by Sangoma (IAN)
Krokodilspruit, 100m
Lapua brass
155gr Scenars
41.8gr S335
3 skote
Lyk ampe soos n 3 - 4 mm ctc groep

Re: Trofee

Posted: Sun Jul 05, 2015 8:50 pm
by Sangoma (IAN)
En hier is 200m
Met baie oefening sal dit hopenlik beter raak

Re: Trofee

Posted: Sun Jul 05, 2015 9:51 pm
by Jaco v Zyl
Sjoe dai is mooi Ian!

Re: Trofee

Posted: Mon Jul 06, 2015 7:22 am
by Carl
Geluk manne! Hier word fyn geskiet.

Re: Trofee

Posted: Thu Jul 09, 2015 1:50 pm
by Piet Pille
Hierdie blinde hoender het darem ook 'n pit raakgepik...

Dit was 3 skote op 300m met die 243Win met Berger VLD 87gr Hunting @ 3060fps
Ek moet bysê dat al my groepe beslis nie so gelyk het vir die dag nie en dat hierdie seker maar 'n poks was.
Dankie ook vir Wouter wat my raad gegee het met die lading ontwikkeling.

Re: Trofee

Posted: Thu Jul 09, 2015 2:06 pm
by Carl
Mnr Pille,
Ek wil nou nie skinder nie maar jy't daai bok heel mis! ;D mooi groep!

As daai skote nou hoër was het die liniaal se boodskap van pyn verligting vinniger as 15 minute gewerk.

Re: Trofee

Posted: Thu Jul 09, 2015 3:34 pm
by Capt. Yoda
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Mobile%20Uploads/20150709_120625_zpsoc3crnpt.jpg

Ook vanogend bq geskiet.Die is op 500m in n baie slegte mirage geskiet.Onderste 3 met die mooi ronde gatjies is 150gr TTSXe en die ander is 175gr Nosler Custom Comps uit my 30.06

Re: Trofee

Posted: Thu Jul 09, 2015 3:40 pm
by Jaco v Zyl
Jo dai is baie mooi kaptein.Nie gedink n 30-06 kan so ver skiet nie,wat nog so bymekaar.
Goed gedoen!

Re: Trofee

Posted: Thu Jul 09, 2015 3:51 pm
by junglejulian
Captein dit lyk my ek moet maar vir jou n paar regte ghongs stuur.daai mildsteel gaan dit nie maak nie...

Re: Trofee

Posted: Thu Jul 09, 2015 3:53 pm
by Smitstertjies
Pragtig geskiet!

Re: Trofee

Posted: Thu Jul 09, 2015 3:56 pm
by Capt. Yoda
lmga juliun daai is my pa jong.Ekt hom gese ek moet net by jou n ding koop ma hy hou nou aan stukke staal aan dra.Daai ding skiet ek gate in op 50m met my 9mm.Hy se nog nee die is n lekker stuk ons sal hom nie breek nie.Eerste skoot wat klap toe lag ek maar net vir hom.

Jakoos daai 300en6 stap nog bq verder as 500m ma die mirage het gemaak dat ek net sowel toe oe kon skiet later.

Was n baie lekker ogend, tot my laaiti het n klompie skote met die 243, 308 en 300 geksiet.