Page 6 of 8

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Posted: Thu Jan 08, 2015 4:33 pm
by Hartskoot Hennie
Hallo Nick, laat weet my asb. sodra jy die datums en pryse het ek sal graag wil bespreek vir vroeg in Maart maand.

hjviljoen@hotmail.co.za

Baie dankie!

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Posted: Thu Jan 08, 2015 4:45 pm
by Hugo
hugof99@gmail.com asb oom Nick..

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Posted: Thu Jan 08, 2015 4:53 pm
by Nickvn
Nee wat, ek wil jou nie weer hier he nie.......... ;D

Ek stuur vir jou.

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Posted: Thu Jan 08, 2015 6:04 pm
by douw
Hallo oom Nick. Sit asb sommer weer die pryse hier op die "post" Ek sal graag die jaar by oom 'n draai kom maak.

Groete
Douw

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Posted: Thu Jan 08, 2015 6:23 pm
by Nickvn
Die Blesbokke is R1150 en die SWB is R2600.

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Posted: Thu Jan 08, 2015 10:14 pm
by Johan Nel
Hallo Nick,
Is daar Sebra en hartbees beskikbaar vanjaar? Indien wel, wat sal hulle pryse onderskeidelik wees?
Groete,
JHN

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Posted: Thu Jan 08, 2015 10:28 pm
by Baasvark
Hoeveel van elk wil julle laat skiet?

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Posted: Fri Jan 09, 2015 7:54 am
by Nickvn
Hi Johan, nee ons gaan nie Hartebeeste of sebra hierdie jaar jag nie.

Hi Baasvark, ons het sowat 40 Blesse en 20 SWB wat moet afkom.

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Posted: Fri Jan 09, 2015 8:16 am
by FCLoretz
Oom Nick.

fcloretz@hotmail.com

Asseblief en dankie

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Posted: Tue Jan 27, 2015 8:13 pm
by NicoO
Hi oom Nick kan oom my asb ook datums deurgee by renegade_225@yahoo.com baie dankie oom!

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Posted: Wed Feb 11, 2015 3:14 pm
by Nickvn
Mooi ou pajamadonkie.
IMG_5932.JPG

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Posted: Thu Feb 12, 2015 5:45 am
by sako 30-06
Nickvn wrote:Hi Johan, nee ons gaan nie Hartebeeste of sebra hierdie jaar jag nie.

Hi Baasvark, ons het sowat 40 Blesse en 20 SWB wat moet afkom.
Nou hoe nou? ;D
Mooi Sebra Gerhard.

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Posted: Thu Feb 12, 2015 7:33 am
by Nickvn
Gerhard het verlede jaar in Julie maand al die een wat ons wou afhaal bespreek. Daar is dalk nog een wat ons kan afhaal. As jy belang stel laat my weet.

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Posted: Thu Feb 12, 2015 7:53 am
by sako 30-06
Nickvn wrote:Gerhard het verlede jaar in Julie maand al die een wat ons wou afhaal bespreek. Daar is dalk nog een wat ons kan afhaal. As jy belang stel laat my weet.
Ek trek sommer jou been Nick,so Sebra is verseker nog op my lys maar ai die lys is maar baie lank.
Sal verseker nog n jag daar by jou moet reel,almal klink altyd baie gelukkig nadat hulle by jou gejag het.

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Posted: Tue Feb 17, 2015 8:59 pm
by Nickvn
Die manne het mooi geskiet vandag en sal nou n biltongkie he vir die rugby.
IMG_5981.jpg
IMG_5980.jpg
IMG_5986.JPG

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Posted: Fri May 15, 2015 1:32 pm
by superjakes
Hi Oom Nick, Hoe lyk dinge - het jy nog van daai probleembokke waarvan ontslae geraak moet word? Ek wil graag my .243 inwei, en soek iets om so op die ingewing van die oomblik te gaan skiet. Blesbok, takbok of SWB behoort te kan werk vir my. Wat is jou pryse op hulle? Thanks!

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Posted: Fri May 15, 2015 3:14 pm
by Nickvn
Ek is ongelukkig al klaar vir die jaar. Al my bokke is of af of bespreek. Sorry Jakes.

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Posted: Fri May 15, 2015 3:15 pm
by superjakes
Doodreg, baie dankie vir die terugvoer!

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Posted: Tue Feb 02, 2016 2:19 pm
by Nickvn
Ek het weer n paar Blesbokke en Swart Wildebeeste vasgemaak vir jag die jaar. Dit is hierdie jaar op n ander plaas hier naby in die berge, en ideaal vir bekruipjag. Daar is in 14 jaar nie gejag nie en daar is te veel bokke. Hulle wil die bokke afhaal so gou as moontlik, met die droogte is daar maar min kos vir die diere.

Blesbokke Manlik R1600 vroulik R1500
Swart Wildebeeste Manlik R2500 Vroulik R2000
Dagfooi R500 sluit in Slag, koelkamer, PH/Gids, voertuig.
Verblyk in netjiese gastehuis R350 Selfsorg, R450 B&B, R750 DB&B

Stuur maar PM as julle belang stel.

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Posted: Sat Feb 06, 2016 1:50 pm
by daans
Hallo Nick
PM gestuur.
Dankie.

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Posted: Sun Feb 07, 2016 8:44 pm
by douw
Hallo oom Nick.

Omrede hul so lank terug laat jag het, neem ek aan daar sal dan dalk paar groot Swart willies wees? 'n Vriend van my jag trofee en is nog soek na 'n RW Swart willie?

Groete
Douw

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Posted: Thu Mar 03, 2016 2:24 pm
by Nickvn
2016 seisoen is oop.... met a bang.

Eerste van 3 Swart Willies en n Blessie het geval. Mooi geskiet met Tikka 300 WSM.
IMG_0544.jpg
IMG_0550.jpg
IMG_0547.jpg

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Posted: Thu Mar 03, 2016 2:31 pm
by douw
douw wrote:Hallo oom Nick.

Omrede hul so lank terug laat jag het, neem ek aan daar sal dan dalk paar groot Swart willies wees? 'n Vriend van my jag trofee en is nog soek na 'n RW Swart willie?

Groete
Douw

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Posted: Thu Mar 03, 2016 3:49 pm
by Nickvn
Hi Douw

Ongelukkig is daar nie trofee grootte diere daar nie. Jy sal sien die pryse is ook so aangepas vir biltongjag.

Ek het ook Zebras vir R4500.

Groete

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Posted: Fri Mar 04, 2016 10:55 am
by douw
Dankie oom Nick. Ek het gesien die pryse is baie goed. Het net gehoop omrede daar so lank gelede gejag is.

Groete
Douw