Page 6 of 400
Re: Hijacking en ander braaksels
Posted: Wed Jan 01, 2014 7:43 am
by NEGE3
996082_10152108763957863_2142214769_n.jpg
Re: Hijacking en ander braaksels
Posted: Wed Jan 01, 2014 7:50 am
by PWV
Hallo Koos
Die teenoorgestelde is seker ook waar?
Voorspoed vir 2014
Re: Hijacking en ander braaksels
Posted: Wed Jan 01, 2014 7:56 am
by Jacquesb
Jis manne!
Lyk my die naarheid gaan meer as n paar pilletjies vat om oor te gaan.
Groetnis
Jacques
Re: Hijacking en ander braaksels
Posted: Wed Jan 01, 2014 8:02 am
by NEGE3
Pieter Willem Vorster wrote:Hallo Koos
Die teenoorgestelde is seker ook waar?
Voorspoed vir 2014
Net so Pieter. Mooi jaar vir jou.
Re: Hijacking en ander braaksels
Posted: Wed Jan 01, 2014 9:06 am
by Henry 7
Los my .270 uit!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Re: Hijacking en ander braaksels
Posted: Wed Jan 01, 2014 9:39 am
by tafjak
Henry 7
Het jy 'n goeie 270 - hahaha? Myne loop soos stroop! Happy New Year!
Mooiloop
Re: Hijacking en ander braaksels
Posted: Wed Jan 01, 2014 9:43 am
by PWV
Henry 7 wrote:Los my .270 uit!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Moenie worry nie. Is een van die veiligste gewere wat daar is. Niemand sal hom steel nie!

Re: Hijacking en ander braaksels
Posted: Wed Jan 01, 2014 9:50 am
by tafjak
PWV
Jajaja< ek wou eers 25-06 gehad het, later 7x64 en besef toe ek kan al2 kry met een lisensie.
Niemand wil dit egter ook steel nie, lyk my die manne kannie herlaai nie. Hahaha
Mooiloop
Re: Hijacking en ander braaksels
Posted: Wed Jan 01, 2014 10:09 am
by Henry 7
Mooi loop Taf!
Re: Hijacking en ander braaksels
Posted: Wed Jan 01, 2014 2:16 pm
by Johnnie De Wet
Stefan764 wrote: Niks fout met n spel/taal/tikfoutjie dan en wan nie. Niemand is perfek. Maar wraggies, om "heeltemaal" te spel as jultemal gaan die f$k weet tot die slimste advokaat deurmekaar maak.
Barnes - groete
Stefan
Dankie vir die spel les Stefan, ek het dit altyd as 'heeltemal' gespel...
Re: Hijacking en ander braaksels
Posted: Wed Jan 01, 2014 3:10 pm
by Frikkie Coetzee
tafjak wrote:
Wat was die ander braaksels nou weer?
Ja Taffie
Ek kan ook nie onthou wat die storie was nie. Maak dit saak?
Ja 270 is maar n teer sakie. Veral as jou lopie net so bietjie langer is as jou duim.
Re: Hijacking en ander braaksels
Posted: Wed Jan 01, 2014 5:22 pm
by tafjak
Gromit
So sal dit wees my maat. Dink ons ou maters kook bietjie in Cradock vandag. Voel of ou Nick die Hel se braaiplekke skoonmaak.
Mooiloop
Re: Hijacking en ander braaksels
Posted: Wed Jan 01, 2014 8:59 pm
by Stefan764
Haha dankie Johnny. Vang slim alweer sy baas...
Re: Hijacking en ander braaksels
Posted: Wed Jan 01, 2014 9:28 pm
by LongWolf
Respekteer jou self.
Re: Hijacking en ander braaksels
Posted: Thu Jan 02, 2014 12:58 am
by Frikkie Coetzee
Taffie. Vandag was warm. 38 in die huis. My aircon kon nie voorbly nie. Bietjie Spitskop toe gewees. Altyd lekker om te kuier.
Re: Hijacking en ander braaksels
Posted: Thu Jan 02, 2014 3:53 pm
by ROBBIE1
MY GAT SE DEKSEL IS DAT
1. N klomp manne soos ons, wat so n masiewe poging aangewend het met die kersfonds, mekaar so kan hap eintlik sonder rede;
2. N klomp manne soos ons, wat die selfde belangstellings deel, so wyd kan verskil in ons sienswyses en nie die ander man respekteer in sy seining nie, terwyl ons die wereld se respek vir die natuur koester;
3. Die spreekwoord se nie verniet dat n mens NOOIT te oud word om te leer nie, maar dat ons elkeen glo ons is alwetend en die slimste skepping van die Vader!!
As jy in n groep gaan Namib toer, en almal verskil openlik van mekaar, gaan die vuiste nou klap en die hele toer is in sy m@&r, nee ons eet maar bietjie op en byt maar so dan en wan die tong se punt vas, hoekom kan ons nie hier op die forum die selfde doen nie, of is dit omdat jy nie die ander man nou in die oe kyk nie, nous jy braaf agter die rekenaar met n bekgeveg........
Nee wat manne, ek dink hier is plek vir ons almal om groter te word as wat ons reeds is, en bietjie meer bedagsaamheid aan die dag le!!

Re: Hijacking en ander braaksels
Posted: Thu Jan 02, 2014 4:38 pm
by tafjak
Robbie
Iemand se eerste woorde(foot note) op hierdie forum was: "Daar is altyd iemand wat meer as jy weet, maar daar is iemand wat ook minder as jy weet."
Ek dink as ons hierdie skrywe respekteer is die Kaap Hollands, met of sonder Curriebeker!
Mooiloop
Ps. Dink ook jou post was in die kol
Re: Hijacking en ander braaksels
Posted: Thu Jan 02, 2014 4:52 pm
by VdWalt
Re: Hijacking en ander braaksels
Posted: Thu Jan 02, 2014 5:01 pm
by Henry 7
Robbie
Baie van ons lees elke dag die forum maar post min net oor daai rede.
Ek dink jy is 100% in die kol!
Henry
Re: Hijacking en ander braaksels
Posted: Thu Jan 02, 2014 5:18 pm
by Stefan764
Piet-Skiet wrote:Ek weet net ek is vrek spuit ek het die thread gelees. En gan hom nou eerder ophou volg.
Spyt Pieta...

Re: Hijacking en ander braaksels
Posted: Thu Jan 02, 2014 5:28 pm
by Reggie Gerber
Ek het nou spyt maag van die thread

Re: Hijacking en ander braaksels
Posted: Thu Jan 02, 2014 5:31 pm
by Cobus(Cobb)
Re: Hijacking en ander braaksels
Posted: Thu Jan 02, 2014 5:43 pm
by Stefan764
hahahahaha
Re: Hijacking en ander braaksels
Posted: Thu Jan 02, 2014 7:47 pm
by Capt. Yoda
Stefan764 wrote:Piet-Skiet wrote:Ek weet net ek is vrek spuit ek het die thread gelees. En gan hom nou eerder ophou volg.
Spyt Pieta...

http://quesignificalol.org/wp-content/uploads/2013/06/tumblr_l5n4xvAHKE1qb1rwho1_5001.png
Re: Hijacking en ander braaksels
Posted: Thu Jan 02, 2014 11:23 pm
by Cobus(Cobb)
Pita, wat mis ek?? waarom is jy so ongelukkig??waaroor voel jy gebelgd??