Page 51 of 57
Re: Trofee
Posted: Fri Jun 03, 2016 4:11 pm
by JacquesT (Stompe)
Middag kêrels,
Ek het vandag gou 'n paar skote geskiet voor more se blesbokke. Ek kon darem met so 2 mooi groepies weg stap. Albei uit die lê posisie vanaf bipods met 'n sandsak agter. Afstand was 100m.
Eerste een is 'n 3 skoot vanuit my 243 Weatherby vanguard s2 met 87gr Vmax. Die groep meet 6,98mm CTC.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160603/51bd34272548e98590cb9cc5d8b3c1c3.jpg
Dan het ek hierdie 5 skoot groep geskiet met my Mossberg 308 gelaai met Nosler 155gr CC (gaan nie more met hul skiet nie). Nou met 'n 13,7mm groep is dit nie juis die kleinste 5 skoot groep wat ek al gesien het nie, maar hy maak my hart bly. Lyk meer of hy met 'n slug geskiet is.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160603/6d129997701ae8af9ea049c6ca087e0e.jpg
Re: Trofee "Papier-bokke"
Posted: Fri Jun 03, 2016 4:34 pm
by Eduard Venter
JacquesT (Stompe) wrote:Middag kêrels,
Ek het vandag gou 'n paar skote geskiet voor more se blesbokke. Ek kon darem met so 2 mooi groepies weg stap. Albei uit die lê posisie vanaf bipods met 'n sandsak agter. Afstand was 100m.
Eerste een is 'n 3 skoot vanuit my 243 Weatherby vanguard s2 met 87gr Vmax. Die groep meet 6,98mm CTC.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160603/51bd34272548e98590cb9cc5d8b3c1c3.jpg
Dan het ek hierdie 5 skoot groep geskiet met my Mossberg 308 gelaai met Nosler 155gr CC (gaan nie more met hul skiet nie). Nou met 'n 13,7mm groep is dit nie juis die kleinste 5 skoot groep wat ek al gesien het nie, maar hy maak my hart bly. Lyk meer of hy met 'n slug geskiet is.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160603/6d129997701ae8af9ea049c6ca087e0e.jpg
Die bokke moet solank begin koes. Mooi geskiet Stompe
Re: Trofee
Posted: Sat Jun 04, 2016 7:51 am
by kudu375
Netjies Stompe!
Re: Trofee "Papier-bokke"
Posted: Sat Jun 04, 2016 11:11 am
by gbvl
Ek kan ook sulke groepe skiet maar julle gaan met my raas oor die kruit brand merke rondom die gaatjies.
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Re: Trofee "Papier-bokke"
Posted: Sun Jun 05, 2016 1:55 pm
by Apie
gbvl wrote:Ek kan ook sulke groepe skiet maar julle gaan met my raas oor die kruit brand merke rondom die gaatjies.
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Solank jou teiken net die vlam vat en die veld brand steek nie!
Sent from my D5803 using Tapatalk
Re: Trofee
Posted: Mon Jun 06, 2016 6:36 pm
by Fanta300
Ek het bietjie Sat gaan skiet met my Piet Breedt geweer band.
SAJ se Rooibok sonder rus tabel. DWS 200m lê sonder rus, 100m sit sonder rus en 50m staan sonder rus. Jy mag net 'n beld gebruik. Hier is die resultaat
image.jpg
38 uit 45 = Goud
Dankie Piet
Re: Trofee
Posted: Mon Jun 06, 2016 6:41 pm
by JPS
Geluk oom Fantie
Re: Trofee
Posted: Mon Jun 06, 2016 8:35 pm
by Fanta300
Dankie JPS dit was met my Musgrave 308 President model, ongepak en onge "float" met 143gr PMP FMJ met PMP doppe en 43gr S335.
En so maak hy met 168gr NCC oor 'n sand sakkie op 100m
168gr NCC.jpg
Re: Trofee "Papier-bokke"
Posted: Fri Jul 08, 2016 9:37 pm
by Apie
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160708/6ecbb00634c6a1b151774574e3e12e69.jpg
My beste 3 skoot groep nog op 100m
155gr Lapua Scenars
2800fps
Lapua doppe
41.6gr S335 lot 714
CCI Br2
0.5mm jump
308 Rsa met Oorsponklike loop
Sent from my D5803 using Tapatalk
Re: Trofee
Posted: Fri Jul 08, 2016 11:26 pm
by JPS
Apie, waar is die ander twee skote?
Blikslaer dit is goed gedoen.
Re: Trofee "Papier-bokke"
Posted: Fri Jul 08, 2016 11:40 pm
by Aceofspades
Brag hy nou met 'n een skoot groepering, hehe. Baie netjies
Re: Trofee
Posted: Sat Jul 09, 2016 3:33 am
by Vlakvark Soldaat
Vark steaks! Lekker Apie!
Re: Trofee
Posted: Sat Jul 09, 2016 6:00 am
by Heinz Petersen
Netjies geskiet Apie.
Re: Trofee "Papier-bokke"
Posted: Sat Jul 09, 2016 7:06 pm
by Apie
Dankie manne, dis lekker as die tools doen wat hulle moet!
Sent from my D5803 using Tapatalk
Re: Trofee
Posted: Sat Jul 09, 2016 8:29 pm
by joe rocket
Ja die 6 duim agter
Scope tel ook.
Re: Trofee "Papier-bokke"
Posted: Sat Jul 09, 2016 9:07 pm
by JDKey
Uitstekend Apie!
Re: Trofee
Posted: Mon Jul 25, 2016 8:01 am
by Frederik
Uiteindilik my beurt om oor iets te brag het die 6.5 x 55 Carl Gustav gaan in skiet op 200 meter vir my opkomende jag. Het die bipod opgesit wat ook 'n eerste was en daar is 'n Nikon Prostaff 3-9 x 40 bo op. Fyn skiet op 200 meter raak bietjie moeilikheid op x9 by vergroting maar ek is baie in my skik.
Ek het ook volgens veld omstandighede geskiet en geen rest agter gebruik nie voel darem reg vir die jag.
Die roer het my baie vertroue gegee gelaai met 140gr S&B sagte punt koeels en teen 'n matige 2500 fps kon ek die uit rig.
Op 100meter skiet die roer 3 1/2" hoog en zero op 200 meter. Die wind het my ook les of twee geleer en het 5 tot 5 1/2" van lyn af gedrift op 200 meter ek het op die lyn van die nek gemik links vir die wind van 9 uur.
Die groepering mate is met kaliber afgetrek 6.5mm.
Re: Trofee "Papier-bokke"
Posted: Mon Jul 25, 2016 8:12 am
by Andre308
Apie wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20160708/6ecbb00634c6a1b151774574e3e12e69.jpg
My beste 3 skoot groep nog op 100m
155gr Lapua Scenars
2800fps
Lapua doppe
41.6gr S335 lot 714
CCI Br2
0.5mm jump
308 Rsa met Oorsponklike loop
Sent from my D5803 using Tapatalk
Dit is daai punte wat ek aan jou gesmous het. Hulle dink nog hulle is by my, die dat hulle so mooi loop

Re: Trofee
Posted: Mon Jul 25, 2016 8:24 am
by PWV
Apie wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20160708/6ecbb00634c6a1b151774574e3e12e69.jpg
My beste 3 skoot groep nog op 100m
155gr Lapua Scenars
2800fps
Lapua doppe
41.6gr S335 lot 714
CCI Br2
0.5mm jump
308 Rsa met Oorsponklike loop
Sent from my D5803 using Tapatalk
Apie
Nou hoekom het jy twee toegeplak en net een oop gelos?

Re: Trofee "Papier-bokke"
Posted: Mon Jul 25, 2016 6:13 pm
by Apie
Andre308 wrote:Apie wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20160708/6ecbb00634c6a1b151774574e3e12e69.jpg
My beste 3 skoot groep nog op 100m
155gr Lapua Scenars
2800fps
Lapua doppe
41.6gr S335 lot 714
CCI Br2
0.5mm jump
308 Rsa met Oorsponklike loop
Sent from my D5803 using Tapatalk
Dit is daai punte wat ek aan jou gesmous het. Hulle dink nog hulle is by my, die dat hulle so mooi loop

Moet dit wees ja!
Baie dankie vir hulle!
Sent from my D5803 using Tapatalk
Re: Trofee "Papier-bokke"
Posted: Mon Jul 25, 2016 6:15 pm
by Apie
PWV wrote:Apie wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20160708/6ecbb00634c6a1b151774574e3e12e69.jpg
My beste 3 skoot groep nog op 100m
155gr Lapua Scenars
2800fps
Lapua doppe
41.6gr S335 lot 714
CCI Br2
0.5mm jump
308 Rsa met Oorsponklike loop
Sent from my D5803 using Tapatalk
Apie
Nou hoekom het jy twee toegeplak en net een oop gelos?

Darem nie Oom PW.
Daai was Noslers met loop vuilmaakskote
Sent from my D5803 using Tapatalk
Re: Trofee "Papier-bokke"
Posted: Mon Jul 25, 2016 7:03 pm
by Apie
Frederik wrote:Uiteindilik my beurt om oor iets te brag het die 6.5 x 55 Carl Gustav gaan in skiet op 200 meter vir my opkomende jag. Het die bipod opgesit wat ook 'n eerste was en daar is 'n Nikon Prostaff 3-9 x 40 bo op. Fyn skiet op 200 meter raak bietjie moeilikheid op x9 by vergroting maar ek is baie in my skik.
Ek het ook volgens veld omstandighede geskiet en geen rest agter gebruik nie voel darem reg vir die jag.
Die roer het my baie vertroue gegee gelaai met 140gr S&B sagte punt koeels en teen 'n matige 2500 fps kon ek die uit rig.
Op 100meter skiet die roer 3 1/2" hoog en zero op 200 meter. Die wind het my ook les of twee geleer en het 5 tot 5 1/2" van lyn af gedrift op 200 meter ek het op die lyn van die nek gemik links vir die wind van 9 uur.
Die groepering mate is met kaliber afgetrek 6.5mm.
Lekker!
Sent from my D5803 using Tapatalk
Trofee "Papier-bokke"
Posted: Tue Jul 26, 2016 8:02 pm
by Springkudu
IMG_9825.JPG
Ek is glad nie 'n kompetisie skieter of pro skut nie maar wil net bietjie "brag" met my 3 skoot groepering Saterdag op 200m, ek weet dit is nou nie goeie groepering nie maar vir my standaarde is dit flippen goed!!! Ek weet vir party is dit niks om sulke groepe te skiet Saterdag na Saterdag. Iemand het eendag vir my gesê "Daai groepe skiet gaan baie vinnig 'n siekte word", ek moet sê dit voel darem lekker!!! 168gr Custom Comp / 30-06
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Trofee
Posted: Tue Jul 26, 2016 8:45 pm
by FantomBadger
Hierdie is 'n groep wat ek 'n paar maande terug geskiet het op 100m ook met 'n 30-06 en ook met 168gr NCC. Ek het op die dag soort gelyke groepe geskiet en die volgende keer weer.
Spoed was 2600ft/s, die begin lading, wat toe baie mooi werk.
Re: Trofee "Papier-bokke"
Posted: Wed Jul 27, 2016 5:43 am
by Springkudu
Fantom, nou laat jy my groepe bollie lyk!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk