Lila se Pienk .204'tjie wil skiet!
Ek het die Zeiss Diavari 3-12x56 wat ek destyds verkoop het weer terug gekry, en hom gister in Ken Farrel ringe op 'n Trueworx rail gemonteer.
Izak het gister gou die kamer skoongemaak na hy lelik geroes het in 'n wolkbreek en nie die doppe wou eject nie.
Vanoggend is ek af baan toe om in te stel vir Maandag en Dinsdag se voorsit jag. Daar was 'n ligte wind vanaf 9uur.
Op 200m skiet die ou toe so met 32gr Winchester BST fabrieks-ammo:
Ek moes 'n 6uur hold op die plakker vat omrede die kruis hom toe maak op 200m, so die gunnetjie kan selfs beter doen!
Lyk darm of ek 'n bok se oge sal kan laat uitval.
200m 204 BST group.JPG
Die ringe is overkill, maar ek like hulle!
WhatsApp Image 2017-06-15 at 15.24.14.jpeg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.