Page 54 of 57

Re: Trofee

Posted: Mon Jan 15, 2018 9:01 am
by Williel
Ek het die naweek besluit om die roes uit die loop te skiet na die vakansie en te sien wat lê voor om reg te kry vir die Winter. Maar ai, lyk of ek vervelig gaan wees. ++>:

3 skote op 200m.

Re: Trofee

Posted: Mon Jan 15, 2018 9:30 am
by sako 30-06
Williel wrote:Ek het die naweek besluit om die roes uit die loop te skiet na die vakansie en te sien wat lê voor om reg te kry vir die Winter. Maar ai, lyk of ek vervelig gaan wees. ++>:

3 skote op 200m.
Baie netjies.

Re: Trofee

Posted: Thu Apr 12, 2018 9:27 am
by Geno
So moet 'n semi auto mos skiet!
.243 AR-10 op 200m

Een groep met handladings.
Ander groep met fabrieks-ammo. Hornady Superformance .243 75gr VMAX
AR10 243 Handload.jpeg
AR10 243 Factory.jpeg

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Thu Apr 12, 2018 1:27 pm
by Swede
Geno wrote:So moet 'n semi auto mos skiet!
.243 AR-10 op 200m

Een groep met handladings.
Ander groep met fabrieks-ammo. Hornady Superformance .243 75gr VMAX
AR10 243 Handload.jpeg
AR10 243 Factory.jpeg
Baie mooi!!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Thu Apr 12, 2018 1:41 pm
by Arnold
Daai is mooi. Gee asb so bietjie meer detail oor die gun Geno ;)

Re: Trofee

Posted: Mon Apr 16, 2018 8:06 am
by Geno
Arnold wrote:Daai is mooi. Gee asb so bietjie meer detail oor die gun Geno ;)
Black Rain Upper + Lower
Black Rain handguard
12 twist Krieger loop
Black Rain Bolt carrier
JP silent capture spring
Hyperfire sneller
Magpul PRS stock
Hogue grip
JP gas block

Re: Trofee

Posted: Sun Apr 29, 2018 8:21 pm
by joe rocket
My klong se probeer slag op 556m met die Groen Mamba 87gr V'MAX
300mm gong en springbok kop gong. Links bo by die oor is ek die ander twee skote is hy. Die 300mm gong was op 406m en 556m geskiet.

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Sun Apr 29, 2018 8:26 pm
by Apie
Vasbrand se HowaKrieger 308
4 skote 200meter met 155gr Lapua Scenars @ 2907fps//uploads.tapatalk-cdn.com/20180429/4d3d288e28d50fc615b544727fa4a930.jpg

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Trofee

Posted: Sun Apr 29, 2018 8:31 pm
by Heinz Petersen
joe rocket wrote:My klong se probeer slag op 556m met die Groen Mamba 87gr V'MAX
300mm gong en springbok kop gong. Links bo by die oor is ek die ander twee skote is hy. Die 300mm gong was op 406m en 556m geskiet.
Netjies geskiet. Jy sal jou sokkies moet optrek. Daai klong gaan vir jou uit jou gewere skiet. Sê vir hom, ek sê "well done".

Re: Trofee

Posted: Thu May 03, 2018 3:05 pm
by Philip J
Ek is baie in my noppies met die 223. Bipod voor en sandakkie agter. Dis die kleinste groepering wat ek nog in my lewe geskiet het.

Re: Trofee

Posted: Thu May 03, 2018 3:47 pm
by JPS
Mooi geskiet Phillip

Re: Trofee

Posted: Thu May 03, 2018 4:13 pm
by Philip J
Baie dankie.

Re: Trofee

Posted: Thu May 03, 2018 4:45 pm
by Malan123
Netjies!

Re: Trofee

Posted: Sun Jun 03, 2018 5:34 pm
by Reghardt
Naand se

Ek het gister gou my lading op my Howa 6.5CM gaan bevestig.

http://i1299.photobucket.com/albums/ag67/Kwagga23/IMG_2399_zpswbrmttey.jpg

140gr Amax op 100m 5 skote

Ook sommer die CZ 22-250 saam gevat:

http://i1299.photobucket.com/albums/ag67/Kwagga23/IMG_2400_zpsorttbvuw.jpg

50gr Nosler BT op 100m 5 skote

PS: Geno daardie AIM kolf wat ek by jou gekoop het skiet soos 'n droom.

Lekker aand
Reghardt

Re: Trofee

Posted: Sun Jun 03, 2018 6:03 pm
by zkk601
Brno 308, nostler accubond 150gr teen 2660vt/s op 100m.

Re: Trofee

Posted: Mon Jun 04, 2018 9:18 am
by Wildjagter
As dit op die dag so gaan is dit darem maar lekker

Re: Trofee

Posted: Thu Jun 14, 2018 10:09 am
by JohanvB
_20180614_100507.JPG
Gister gou die 6.5 ruger creedmoor gecheck virri jagveld..100m 3 skote

Kriek 125gr, 2760 fps

Re: Trofee

Posted: Thu Jun 14, 2018 2:15 pm
by PWV
JohanvB wrote:
_20180614_100507.JPG
Gister gou die 6.5 ruger creedmoor gecheck virri jagveld..100m 3 skote

Kriek 125gr, 2760 fps
Wat het verkeerd gegaan?? :-\

Re: Trofee

Posted: Thu Jun 14, 2018 5:48 pm
by joe rocket
Nee o hel Johan daai lading groepeer nie reg nie, kort nog werk, jy gaan al die bokke kwes.

Re: Trofee

Posted: Thu Nov 01, 2018 5:56 pm
by Pumba30-06
Hi Geno

Daai geweer is bitter mooi!

Die groepe is ook nie sleg nie.

Groete
Jurgens

Re: Trofee

Posted: Sat Nov 03, 2018 10:15 pm
by ChristoK
Geno wrote:Ek het hierdie week n lading uitgewerk vir my .260Ackley
143gr ELD-X lekker matig teen 2739fps.
Groepe geskiet vanaf Atlas bipod en 'n agterste sakkie gevul met plastiek pellets. Dis my LA jag setup, so ek probeer die rus dieselfde hou tydens lading ontwikkeling.

Die 3 groepe op papier is geskiet op 200m tydens TPL verstelling.
Die groep op staal is op 600m geskiet. Die groot plakker is 32mm en die kleintjies 25mm.
IMG-20181101-WA0062.jpeg
IMG-20181101-WA0063.jpeg
IMG_20180823_083626.jpeg

Sjo daai geweer is baie mooi, en die groepering ook, watse app gebruik julle manne om die gate op die targets so te meet?

Vandag ook lekker groepering geskiet met my 30-06:


https://i.imgur.com/4iLm5W4.jpg

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Sun Nov 04, 2018 5:54 am
by Joe13
Mooi geskiet. Dink die app se naam is range buddy.

Edit: Ek dink daar is n paar apps.

Re: Trofee

Posted: Sun Nov 04, 2018 7:06 am
by Ashley
Netjies daar Christo!
Ja Range buddy is die app

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Sat Nov 17, 2018 1:48 pm
by jdpretorius
'n mal hoender kry ook 'n kaans
20181117_133927.jpeg
Sent from my SM-G570F using Tapatalk

Re: Trofee

Posted: Sat Nov 17, 2018 2:22 pm
by Philip J
Lekkerrrrrrrrr Johan!!!!!!!!