Naam by die Foto

Post Reply
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Alwyn »

Geno wrote:
Jakkalsgat wrote:En ek ook

http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/Aldam/e77ffeaa-ffcd-4f64-8542-95042951faba_zps37a7779c.jpg

Hoekom sit jou voorkop op jou ken?
BWAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHA
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Katefbessie »

Alwyn wrote:

Soos die manne sal se 'n lekker ou Robinson R44 CHOPPER - WINDSCREEN!
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Naam by die Foto

Post by Jakkalsgat »

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/IDpic.JPG

https://dl.dropbox.com/u/49750262/Miscellaneous/121101-072211.jpg

Where I am now you will soon be. Daai kuif word rerig mooi gepleister om jou inham te verberg.

'n Man met bokbaard is hoe 'n facelift van 'n vet vrou lyk wat te ver gevat is, sy behoort dan ook lekker vatplek op haar rug te he :o
Last edited by Jakkalsgat on Mon Nov 11, 2013 2:51 pm, edited 2 times in total.
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Katefbessie »

HAHHAHHAHAH..... black-sam hierie draad laat mens darm maar lekker giggel!!!!
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Ian »

Het ek nou lekker gelag :laugh: :laugh: .

Nou onlangs met 'n skiet en een in1974
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Ian on Mon Nov 11, 2013 3:34 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Naam by die Foto

Post by Roger »

Ek soek nog n kiekie waar ek nie wegkruip nie... LOL!

Hierdie twee is April 2013
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Roger on Mon Nov 11, 2013 3:13 pm, edited 1 time in total.
Too many to mention ;-)
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Naam by die Foto

Post by Roger »

Roger wrote:Ek soek nog n kiekie waar ek nie wegkruip nie... LOL!
Bietjie beter, Maart 2013
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Too many to mention ;-)
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 844
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Naam by die Foto

Post by Dawie Malan »

Ek en my vroutjie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Cobus(Cobb) »

MALAN!!!!!......nee fy, nout ek al alles gesien...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Katefbessie »

Hier is ek nog as 'n bitter jong laaitie! Die van julle manne wat 'n voorstaander van Orkney Snorney was en vir Hendrikkie (Ouboet se laatie) onthou sal my dan nou herken. 8)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Naam by die Foto

Post by Jakkalsgat »

Ruan de Jager wrote:Hier is ek nog as 'n bitter jong laaitie! Die van julle manne wat 'n voorstaander van Orkney Snorney was en vir Hendrikkie (Ouboet se laatie) onthou sal my dan nou herken. 8)

Het iemand al vir jou gese jou TV pa is redelik kommen?
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Katefbessie »

Jakkalsgat wrote:

Hahahahha Jakkalsgat ons al 3 het darm een ding in gemeen........... BLES!!!!!!!!
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Naam by die Foto

Post by johans »

http://i1151.photobucket.com/albums/o625/hattingh1/044_zpsf7ce8bb3.jpghttp://i1151.photobucket.com/albums/o625/hattingh1/102_zps47bc4e92.jpg hier is ons
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Naam by die Foto

Post by Lourens Potgieter »

Jakkalsgat wrote:
Ruan de Jager wrote:Hier is ek nog as 'n bitter jong laaitie! Die van julle manne wat 'n voorstaander van Orkney Snorney was en vir Hendrikkie (Ouboet se laatie) onthou sal my dan nou herken. 8)

Het iemand al vir jou gese jou TV pa is redelik kommen?
Ouboet het GEKOOK!!!Daai boot van hom(Spuitpoep 2) was blitsvinnig!!
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Naam by die Foto

Post by PaulM »

Ruan de Jager wrote:Hier is ek nog as 'n bitter jong laaitie! Die van julle manne wat 'n voorstaander van Orkney Snorney was en vir Hendrikkie (Ouboet se laatie) onthou sal my dan nou herken. 8)
Jô, Ruan, so dis jy wat amper met die naam "Wingnut van Tonder" op jou ID gespog het! Ek moet sê, Ruan pas jou definitief beter.
PaulM

Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Katefbessie »

PaulM wrote:
Ruan de Jager wrote:Hier is ek nog as 'n bitter jong laaitie! Die van julle manne wat 'n voorstaander van Orkney Snorney was en vir Hendrikkie (Ouboet se laatie) onthou sal my dan nou herken. 8)
Jô, Ruan, so dis jy wat amper met die naam "Wingnut van Tonder" op jou ID gespog het! Ek moet sê, Ruan pas jou definitief beter.

Dit was inderdaad my bynaam!
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Ferdi »

:laugh: Ruan jy weet jy het nou weer nuwe lewe in daai bynaam geblaas.
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Katefbessie »

Dankie ou Ferdi, Weet jy of iemand nie dalk hoe mens jou profile naam kan verander nie?
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Ferdi »

Ruan

Regs bo op die bladsy klik op Account settings en dan Profile en dan Edit account settings

Hoop dit help
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Ferdi »

Jammer Regs bo op bladsy User Control Settings
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Katefbessie »

Het hom dankie Ferdi
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Carl »

Ek sal meer so wil lyk!
https://lh3.googleusercontent.com/-Db51vUqZbZo/UPQMDDx7KlI/AAAAAAAAEHU/Kmi2LuvBmLE/w485-h364-no/P1300752.jpg
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Katefbessie »

Carl wrote:Ek sal meer so wil lyk!
https://lh3.googleusercontent.com/-Db51vUqZbZo/UPQMDDx7KlI/AAAAAAAAEHU/Kmi2LuvBmLE/w485-h364-no/P1300752.jpg
Carl, daai is 'n bitter mooi geele!!! Waart jy hom gevang? prag foto!
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Carl »

Dankie, in die Vrystaat ;) Sterkfonteindam.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5145
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Pvdw »

Sommer foto van my en so ot of wat. Ek is die een met die geweer.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply