Page 7 of 7

Re: Skietstoel direk van vevaardiger.

Posted: Thu Jul 23, 2015 4:39 pm
by Ian
Kyk wie't in 'n 3D Skietstoel belĂȘ.

Geniet hom Jacques

Re: Skietstoel direk van vevaardiger.

Posted: Mon Oct 19, 2015 6:05 am
by Ian
3D Skietstoele van alle kleure en geure.

163 al in gebruik.

Re: Skietstoel direk van vevaardiger.

Posted: Mon Oct 19, 2015 7:47 am
by BeesBreet
Hi Ian, daai stoele lyk sommer bakgat... Ek spaar hard

Re: Skietstoel direk van vevaardiger.

Posted: Tue Mar 15, 2016 5:37 pm
by Ian
Aankomende Donderdag loop no 182. Strys Strydom gaan die gelukkige eienaar word.
Welkom om my te skakel vir enige belangstelling by 083 449 vier vier nege vyf.

Mooiloop