Nuwe aansluitings
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Methos,
Interessante variasie wat jy hier inbring ten opsigte van waar jy woon. Woon jy permanent daar en jag jy enigsins daar? Dit sal baie interessant wees om van die jag wedervaringe in daardie werelddeel te hoor.

"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Methos
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hi Johan
Ja ek woon permanent hier - het so paar jaar terug ons 10 jaar visa gekry en gaan binnekort aansoek doen vir on paspoorte.
Ja ek jag hier - het in Nov 2016 my jag lisensie gekry en is nou in my 2de seisoen hier.
Ek sal sodra ek kansie kry 'n pos doen oor my jag werdervaringe.
Groete

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Methos.
Plaas 'n paar foto's van die diere wat in jou koele vasloop! Ons wil graag sien hoe lyk wild wat Frans praat
Plaas 'n paar foto's van die diere wat in jou koele vasloop! Ons wil graag sien hoe lyk wild wat Frans praat
-
Mavricrob
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Mon Feb 19, 2018 6:23 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hi Iam new to this forum ..
My name is Rob and Ian from Johannesburg ..
Is there any other people from jhb that go out jackal huntingor calling that I can get in touch with .. ?
.22mag
.308 win
Many thanks
Rob
My name is Rob and Ian from Johannesburg ..
Is there any other people from jhb that go out jackal huntingor calling that I can get in touch with .. ?
.22mag
.308 win
Many thanks
Rob
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 230
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hi welcome here Mavricrob
You will learn a lot here and the people are always willing to help.
Enjoy
You will learn a lot here and the people are always willing to help.
Enjoy
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe en nuwe, ou lede!
Hier gaan julle erg vashaak.
Hier gaan julle erg vashaak.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
45acpglock
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Mon Mar 19, 2018 8:12 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hello
My naam is Nico en herlaai vanaf die 1980's en bly in Pretoria. (Ek is nie 'n oom nie en ek gaan ook vir niemand oom sê nie. Trek jou broek af en sien 'n oom)
My naam is Nico en herlaai vanaf die 1980's en bly in Pretoria. (Ek is nie 'n oom nie en ek gaan ook vir niemand oom sê nie. Trek jou broek af en sien 'n oom)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom. As jy reeds vanaf die 80tiger jare herlaai, is jy by my of selfs ouer. Aanvaar die aanspreekvorm met waardigheid en dan sal jou onderbroek nie styf trek en pyn veroorsaak nie.
Ek het vir jou 'n antwoord gelos op jou eerste plasing.
Ek het vir jou 'n antwoord gelos op jou eerste plasing.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
45acpglock
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Mon Mar 19, 2018 8:12 pm
Re: Nuwe aansluitings
Haa ha ek hoor jou.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Nuwe aansluitings
welkom oom Nico
-
MB James
Re: Nuwe aansluitings
Hallo
My naam is Michiel.
Ek is 'n kind van die Karoo (Laingsburg/Sutherland) maar het my wortels kom vestig in die Weskus. 'n Man se huis is immers waar sy liefde is.
Ek besef ek het al 2014 aangesluit en loer maar nou en dan wat gaan aan op die forum. Ek is al erg uitgetrap oordat ek 'n natuurlike neiging het om mense te probeer help as hulle fouteer en gevolglik het die groep 'n bitter smaak nagelaat.
Tog het my belangstelling nou hervat en ek wil ook graag probeer om 'n bydrae te maak en is nie net hier om te aas van die onskatbare kennis van die handjie vol ervare kenners wat nog dit uithou hier nie.
Ek hou baie daarvan om my doenig te hou met handewerk en geniet dit om nuwe vaardighede te verken en aan te leer.
Ek vra dus nederig om verskoning dat ek tot nou toe nog dit nagelaat het om my bekend te stel. Hoop darem hierdie keer sal ons op goeie voet verkeer.

welkom terug
-
MonsterPup
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Mon Apr 02, 2018 7:41 pm
Re: Nuwe aansluitings
Naand almal, nuwe aansluiting by die forum.
Groete
Groete
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Nuwe aansluitings
Baie welkom aan al die nuwwe manne!
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
-
bruinwors2
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Wed Apr 04, 2018 1:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie dag my naam is Helen ek bly in Witbank. Eks baie dringend opsoek na jag geleenthede vir my man en seun hulle het onttrekking simptome.
Hulle oe begin glaserig lyk soos scope lense , hulle sit en staar lank na al hul trofees en bekyk gereeld al hul gewere dink hulle 2 saam het nou 16. Hulle hoor my glad nie as ek met hulle praat nie, hulle loop soos ou verlepte boomstompe hier rond en ruik al die winter,hulle kyk daai Alaska stories op tv dink dis al plek waar mens nog op tv jag sien. Asseblief voor ek in pta sentraal of Denmar beland enige idees dit kan van hier tot in die Noord Kaap wees, Help asb ek het n breuk nodig hahaha
Hulle oe begin glaserig lyk soos scope lense , hulle sit en staar lank na al hul trofees en bekyk gereeld al hul gewere dink hulle 2 saam het nou 16. Hulle hoor my glad nie as ek met hulle praat nie, hulle loop soos ou verlepte boomstompe hier rond en ruik al die winter,hulle kyk daai Alaska stories op tv dink dis al plek waar mens nog op tv jag sien. Asseblief voor ek in pta sentraal of Denmar beland enige idees dit kan van hier tot in die Noord Kaap wees, Help asb ek het n breuk nodig hahaha
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die ou manne en nuwe dames.
Ek vertrou dat ons lekker gaan saam kuier.
Ek vertrou dat ons lekker gaan saam kuier.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie dag
Ek is n "ou" man 70 jr afgetree. Kan ongelukkig weens gesondheid nie meer alles doen soos voorheen nie. Belangstellings: vuurwapens, herlaai, natuurlewe, jag
Was n bestuurder van n wildsplaas 16 jr (Geweer en boog jag)
Ek is n "ou" man 70 jr afgetree. Kan ongelukkig weens gesondheid nie meer alles doen soos voorheen nie. Belangstellings: vuurwapens, herlaai, natuurlewe, jag
Was n bestuurder van n wildsplaas 16 jr (Geweer en boog jag)
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 230
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie dag Knipmes en baie welkom hier.
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
-
SakoLR
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Mon May 14, 2018 8:52 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie naand het by die form aangesluit oor al die intresante topics wat bespreek word
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Nuwe aansluitings
Baie welkom aan al die nuwe forum lede. Hoop julle geniet dit hier saam met ons!
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom by die Jaracal vuurtjie.
Gooi gerus 'n stukkie hout op en deel die hitte en lig.
Gooi gerus 'n stukkie hout op en deel die hitte en lig.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1520
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom SakoLR.SakoLR wrote:Goeie naand het by die form aangesluit oor al die intresante topics wat bespreek word
Vertel ons meer van jouself, waste roere gebruik jy, watter dissiplines skiet jy, van watter geweste, ens.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Original Harry
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Fri May 18, 2018 9:23 am
Re: Nuwe aansluitings
More almal.........naam is Carel en is in Springbok Noord-Kaap!
Dankie vir aanvaarding en hoop om julle superior kennis te kan gebruik?
Groete
Dankie vir aanvaarding en hoop om julle superior kennis te kan gebruik?
Groete
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Carel van Springbok!
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter