Oom Nick,
Netjiese fotos wat oom neem van die jagters met hulle bokke.
Groete
S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast area
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast
As jy sien watse moeite hy doen sal jy verstaan. Die fotos is nie sommer net geneem nie.JPS wrote:Oom Nick,
Netjiese fotos wat oom neem van die jagters met hulle bokke.
Groete
Veiligheid eerste manne!
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast
Danie JPS.
Dit is al wat die jagter oor het as hy klaar gejag het. Oor n paar jaar kan hy weer sit en vir sy kinder of kleinkinders wys. So ek probeer maar altyd die fotos so neem dat dit goed lyk. Ek geniet ook my fotografie.

_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast
Lekker besige week agter die rug. Laas week 27 bokke gejag met 11 kliente.
Ons vang bietjie n blaaskans. Die veld is baie mooi en groen en binnekort sal die ryp hier wees en alles gaan vaal word.
Hier sit van die twee broers met hulle bokke. Ons het hulle daar onder die bome gesit totdat ons hulle kon invat om geslag te word. Was n lekker koue dag gewees en die jag het goed verloop.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast
Die volgende groep het vroeg die volgende oggend opgedaag en na ons ingeskiet het was ons uit veld toe. Die jag het goed verlooop en die bokke het op n reelmaat bakkie gery na die slagkamer. Hier is n paar fotos van die manne by hul bokke.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast
Nou eers bietjie briek aandraai en my eie dinge doen soos self bietjie gaan jag. Sien uit na ons jag in Phillipolis aan die einde van die maand.
Ek het nog twee Blesbokke wat RW maklik sal maak as enige iemand belangstel.
Ek het nog twee Blesbokke wat RW maklik sal maak as enige iemand belangstel.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
Brombeer
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Fri May 24, 2013 1:00 pm
Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast
Nick
Graag namens ons groepie wat die pas afgelope naweek daar met jou deurgebring het net vir jou en die familie baie dankie se vir julle profesionele hantering van ons en die jag was "awsome".
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete
Graag namens ons groepie wat die pas afgelope naweek daar met jou deurgebring het net vir jou en die familie baie dankie se vir julle profesionele hantering van ons en die jag was "awsome".
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast
Vir die wat dalk sal belangstel, daar is twee trofee Blesbokke beskikbaar wat oor die 17" sal meet. Die eienaar wil R2500 per bok he. Laat my weet as julle belangstel dat ons kan reelings tref.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)