Trofee "Papier-bokke"
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
SJ
Sien daai 303 gooi sommer mooi......
Mooi loop
Francois
Sien daai 303 gooi sommer mooi......
Mooi loop
Francois
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
Oom Fm dis dam nou nie eintlik n 303 nie. Dis n P14!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Armand
Ja, ja, OK man...

Mooi loop
Francois
Ja, ja, OK man...
Mooi loop
Francois
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
Dankie manne ek waardeer.
Sal kyk as ek weer gaan of ek darm nou nie kan verbeter op die groepie nie.

Groetnis
Sal kyk as ek weer gaan of ek darm nou nie kan verbeter op die groepie nie.
Appels, appels.Armand Steenkamp
Re: Trofee "Papier-bokke"
? Reply #183 on: May 14, 2011, 02:42:07 PM ? Quote
Oom Fm dis dam nou nie eintlik n 303 nie. Dis n P14!
Groetnis
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Netjies SJ!
Jy gooi sommer mooi met die P14 man! Daardie skoot wat elke keer so 'n entjie weg sit - is dit elke keer dieselfde skoot in die groep van 3 wat so wegval?
Het nou die dag met 'n pragtige P14 geskiet - 'on oorspronklike Birminghim 303 wat op 'n P14 gebou is - hy het elke keer die eerste skoot regs en hoog gegooi. Die eienaar wou nie die geweer laar pak en die loopkanaal laat uitskuur nie, omrede hy die geweer in sy oorspronklike toestand wou hou - blykbaar 'n paar rand werd in sy oorspronklike toetstand.
Groete.
Jaco

Dont tell me, show me......
-
herley
Re: Trofee "Papier-bokke"
My Tikka 22-250, 55gr Nosler Ballistic Tips, 33,5 lading met n TPL van 61,5 op 100m, PMP doppe en CCI 200 Primers.
[img width=360 height=480]http://i1092.photobucket.com/albums/i41 ... 0086-1.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i1092.photobucket.com/albums/i41 ... 0086-1.jpg[/img]
Last edited by herley on Wed May 18, 2011 4:32 pm, edited 1 time in total.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Met so 'n groepering kan 'n man mos sommer lekker windgat wees - netjies maat
Dont tell me, show me......
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Manne.. moet darem ook gou my goeie luck met julle kom deel.. ek sal die fotokie ook onder die hofie gaan sit wat ek begin het oor die lading vir die 243..
243 Win .. 80gr Nosler Balistic Tip Varminters.. 43gr S365 , PMP doppe en CCI 200 Primers.. o ja, en dis darem op 'n 100m geskiet, nie 25 nie!!! 8)
Spoed so uit die kop uit loop so gemiddeld 3400 fps, sal net gaan doodseker maak in die boek met die gegewens...
Mooi Dag
JM
[img width=482 height=480]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... 243Win.jpg[/img]

Last edited by Jeagermeister on Tue May 17, 2011 4:21 pm, edited 1 time in total.
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Bradley,
Waar het jou eerste skoot geval en waar het jou laaste skoot geval ?? Ek het dalk 'n plan om jou groepie nog kleiner te kry

Raven
Waar het jou eerste skoot geval en waar het jou laaste skoot geval ?? Ek het dalk 'n plan om jou groepie nog kleiner te kry
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Kom ek sit ook maar my groeperings van laasnaweek hier op.
Ek het geen ladings getoets, net seker gemaak of die gewere nog skiet waar hulle moet skiet.
Die 25-06 het ek met Winchester doppe( groepering links) = 2 skote, en Highland doppe(groepering regs) = 4 skote
Punte is 100gr Nosler Hunting Ballistic Tips. Spoed =3350-3380fps
[img width=560 height=373]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... /25-06.jpg[/img]
Die 300WM CZ is met PMP doppe 165gr Sierra ProHunter = 2 skote . Spoed = 3080fps gemiddeld.
[img width=560 height=373]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... /300WM.jpg[/img]
Raves

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Netjies manne netjies!
Dit lyk bitter goed!
Raves wat is jy so stil ou maat?
Groetnis
Wout
Dit lyk bitter goed!
Raves wat is jy so stil ou maat?
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Wouter Roets wrote: Raves wat is jy so stil ou maat?
Groetnis
Wout
Nee , net baie besig ou maat, ek loer so nou en dan in, en probeer maar om op te vang met al die posts wat die manne plaas.
.......... Ek laaik jou Rugers kwaai
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Dankie Raves
Ons verlang weer na jou man!
Hoop jy is besig met die regte dinge!
Groetnis
Wout
Ons verlang weer na jou man!
Hoop jy is besig met die regte dinge!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Self mooi Fyn gekap daar ou Nortie...
Hoe loop die nuwe stoel nou?
JM
Hoe loop die nuwe stoel nou?
JM
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
-
herley
Re: Trofee "Papier-bokke"
Raven
Die regter kantste skoot was die 1ste een en hulle het al hoe op beweeg
Die regter kantste skoot was die 1ste een en hulle het al hoe op beweeg
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Dankie man Jeagie, dit was sommer so 'n vinnige skiet uit die hand uit, kan seker beter wees as ek nou bietjie tyd gevat het!!!Jeagermeister wrote: Self mooi Fyn gekap daar ou Nortie...
Hoe loop die nuwe stoel nou?
JM
Ek wag net tot die maan reg is, dan toets ek hom, het bietjie verander , maar netso vir persoonlike smaak
My Tikka het self so 'n wurmpie op hom soms, kleiner TPL verstellings(meer na die lands toe) en konsentriese nekke help bietjie om daai wurm te laat oprol soos 'n reenwurmBradley wrote: regter kantste skoot was die 1ste een en hulle het al hoe op beweeg
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Het vandag die groepering van n leeftyd geskiet! Het met my Howa 243win geskiet met 70blitzkings teen 3400ft/s! as dit nie vir die plank wat so paar cm agter my teiken was nie sou ek gedink het ek het heeltemal gemis met die 2de en3de skoot!! die groep meet 6.05mm!!!

groete
Nico

groete
Nico
Last edited by Nico Harris on Mon Jun 06, 2011 12:24 pm, edited 1 time in total.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Nico
Jy moet so n tikkie regs stel maat.......
BAIE nice, groot gegooi...die Howas loop oop.
Mooi loop
Francois
Jy moet so n tikkie regs stel maat.......
Mooi loop
Francois
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Nico,
Hoeveel skote het jy daar deur gejaag? 6.05mm IS 'n een gat goepering!
Bakgat geskiet.
Hoeveel skote het jy daar deur gejaag? 6.05mm IS 'n een gat goepering!
Bakgat geskiet.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Baboon stalker dit is 3 skote!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Ek het ook al so 'n een-skoot groepering geskiet, maar hy was verder van die bull af! 
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Wie gaan nou nog stront praat van Howa
Mooi gegooi.
Mooi gegooi.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Dok ek weet nie of jy onthou nie....jy het my gehelp met die lading van n 70gr teen 3150ft/s-toe se jy teen 3400ft/s gan hy beter werk! hierdie groep is geskiet met daai spoes 
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Harris
Is dit teen die spoed wat ek jou gegee het?