Page 8 of 57

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Sat May 14, 2011 2:39 pm
by Francois Marais
SJ

Sien daai 303 gooi sommer mooi......

Mooi loop
Francois

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Sat May 14, 2011 2:42 pm
by Armand Steenkamp
Oom Fm dis dam nou nie eintlik n 303 nie. Dis n P14!

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Sat May 14, 2011 2:44 pm
by Francois Marais
Armand

Ja, ja, OK man... ;) ;) ;) ;)

Mooi loop
Francois

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Sat May 14, 2011 4:57 pm
by Monrique (SJ)
Dankie manne ek waardeer.

Sal kyk as ek weer gaan of ek darm nou nie kan verbeter op die groepie nie. :police:
Armand Steenkamp
Re: Trofee "Papier-bokke"
? Reply #183 on: May 14, 2011, 02:42:07 PM ? Quote 
Oom Fm dis dam nou nie eintlik n 303 nie. Dis n P14!
Appels, appels.  :angel:    ;D ;D ;D ;D

Groetnis

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Sat May 14, 2011 6:47 pm
by 243Songdaug
Netjies SJ! 

Jy gooi sommer mooi met die P14 man!  Daardie skoot wat elke keer so 'n entjie weg sit - is dit elke keer dieselfde skoot in die groep van 3 wat so wegval?

Het nou die dag met 'n pragtige P14 geskiet - 'on oorspronklike Birminghim 303 wat op 'n P14 gebou is - hy het elke keer die eerste skoot regs en hoog gegooi.  Die eienaar wou nie die geweer laar pak en die loopkanaal laat uitskuur nie, omrede hy die geweer in sy oorspronklike toestand wou hou - blykbaar 'n paar rand werd in sy oorspronklike toetstand.

Groete.
Jaco

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Tue May 17, 2011 3:15 pm
by herley
My Tikka 22-250, 55gr Nosler Ballistic Tips, 33,5 lading met n TPL van 61,5 op 100m, PMP doppe en CCI 200 Primers.
[img width=360 height=480]http://i1092.photobucket.com/albums/i41 ... 0086-1.jpg[/img]

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Tue May 17, 2011 3:25 pm
by 243Songdaug
Met so 'n groepering kan 'n man mos sommer lekker windgat wees - netjies maat

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Tue May 17, 2011 3:55 pm
by Jeagermeister
Manne.. moet darem ook gou my goeie luck met julle kom deel.. ek sal die fotokie ook onder die hofie gaan sit wat ek begin het oor die lading vir die 243..

243 Win .. 80gr Nosler Balistic Tip Varminters.. 43gr S365 , PMP doppe en CCI 200 Primers.. o ja, en dis darem op 'n 100m geskiet, nie 25 nie!!!  8) 8)

Spoed so uit die kop uit loop so gemiddeld 3400 fps, sal net gaan doodseker maak in die boek met die gegewens...

Mooi Dag

JM

[img width=482 height=480]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... 243Win.jpg[/img]

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Wed May 18, 2011 11:14 am
by Raven
Bradley,

Waar het jou eerste skoot geval en waar het jou laaste skoot  geval ??  Ek het dalk 'n plan om jou groepie nog kleiner te kry  ;D  ;D

Raven

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Wed May 18, 2011 11:24 am
by Raven
Kom ek sit ook maar my groeperings van laasnaweek hier op.

Ek het geen ladings getoets, net seker gemaak of die gewere nog skiet waar hulle moet skiet.

Die 25-06 het ek met Winchester doppe( groepering links) = 2 skote, en Highland doppe(groepering regs) = 4 skote
Punte is 100gr Nosler Hunting Ballistic Tips. Spoed =3350-3380fps

[img width=560 height=373]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... /25-06.jpg[/img]

Die 300WM CZ is met PMP doppe 165gr Sierra ProHunter = 2 skote . Spoed = 3080fps gemiddeld.

[img width=560 height=373]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... /300WM.jpg[/img]

Raves

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Wed May 18, 2011 12:03 pm
by Wouter Roets
Netjies manne netjies!

Dit lyk bitter goed!

Raves wat is jy so stil ou maat?

Groetnis
Wout

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Wed May 18, 2011 12:08 pm
by Raven
Wouter Roets wrote: Raves wat is jy so stil ou maat?
Groetnis
Wout
:'(  :'(  Ek verlang nog terug na St Nowhere se dae, so ek wil nie eens op die forum rondkyk, dit maak dinge net erger!!.

Nee , net baie besig ou maat, ek loer so nou en dan in, en probeer maar om op te vang met al die posts wat die manne plaas.

.......... Ek laaik jou Rugers kwaai  ;)

Raves

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Wed May 18, 2011 4:25 pm
by Wouter Roets
Dankie Raves

Ons verlang weer na jou man!

Hoop jy is besig met die regte dinge! ;D

Groetnis
Wout

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Wed May 18, 2011 4:32 pm
by Jeagermeister
Self mooi Fyn gekap daar ou Nortie...

Hoe loop die nuwe stoel nou?

JM

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Wed May 18, 2011 4:33 pm
by herley
Raven

Die regter kantste skoot was die 1ste een en hulle het al hoe op beweeg

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Wed May 18, 2011 5:59 pm
by Raven
Jeagermeister wrote: Self mooi Fyn gekap daar ou Nortie...
Hoe loop die nuwe stoel nou?
JM
Dankie man  Jeagie, dit was sommer so 'n vinnige skiet uit die hand uit, kan seker beter wees as ek nou bietjie tyd gevat het!!!  ;D  ;D (Grappie)

Ek wag net tot die maan reg is, dan toets ek hom, het bietjie verander , maar netso vir persoonlike smaak  ;)
Bradley wrote: regter kantste skoot was die 1ste een en hulle het al hoe op beweeg
My Tikka het self so 'n wurmpie op hom soms, kleiner TPL verstellings(meer na die lands toe) en konsentriese nekke help bietjie om daai wurm te laat oprol soos 'n reenwurm  ;)

Raves

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Tue May 31, 2011 11:18 pm
by Nico Harris
Het vandag die groepering van n leeftyd geskiet! Het met my Howa 243win geskiet met 70blitzkings teen 3400ft/s! as dit nie vir die plank wat so paar cm agter my teiken was nie sou ek gedink het ek het heeltemal gemis met die 2de en3de skoot!! die groep meet 6.05mm!!!

Image

groete

Nico

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Wed Jun 01, 2011 12:49 am
by Francois Marais
Nico

Jy moet so n tikkie regs stel maat....... ;D ;D ;D ;D ;D BAIE nice, groot gegooi...die Howas loop oop.

Mooi loop
Francois

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Wed Jun 01, 2011 9:50 am
by baboonstalker
Nico,
Hoeveel skote het jy daar deur gejaag? 6.05mm IS 'n een gat goepering!

Bakgat geskiet.

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Wed Jun 01, 2011 10:24 am
by 300Winmag
Sjoe, dis mooi - baie geluk!!

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Wed Jun 01, 2011 10:33 am
by Nico Harris
Baboon stalker dit is 3 skote!

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Wed Jun 01, 2011 12:15 pm
by baboonstalker
Ek het ook al so 'n een-skoot groepering geskiet, maar hy was verder van die bull af!  ;)

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Wed Jun 01, 2011 1:01 pm
by Jagtersdok
Wie gaan nou nog stront praat van Howa

Mooi gegooi.

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Wed Jun 01, 2011 3:35 pm
by Nico Harris
Dok ek weet nie of jy onthou nie....jy het my gehelp met die lading van n 70gr teen 3150ft/s-toe se jy teen 3400ft/s gan hy beter werk! hierdie groep is geskiet met daai spoes ;D

Re: Trofee "Papier-bokke"

Posted: Wed Jun 01, 2011 3:36 pm
by Jagtersdok
Harris

Is dit teen die spoed wat ek jou gegee het?