Nuwe aansluitings
-
Ruan777
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Mon May 21, 2018 7:44 pm
Re: Nuwe aansluitings
Naand Ruan Stander van Cradock Oos-kaap. Groete
-
Karoo kettie
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Tue May 22, 2018 7:28 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie naand almal
My naam is Llewellyn Liebenberg.Ek woon tussen Richmond en Britstown Noord Kaap.
Hoop dit gan goed met almal ek glo
my passie vir jakkies plat maak is redelik nes jule sin!
Groete
Mooi aand vir jule
My naam is Llewellyn Liebenberg.Ek woon tussen Richmond en Britstown Noord Kaap.
Hoop dit gan goed met almal ek glo
my passie vir jakkies plat maak is redelik nes jule sin!
Groete
Mooi aand vir jule
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1520
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Ruan en Llewellyn, glo julle gaan dit geniet hier, sien uit na julle bydraes.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Madaleen
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Wed May 23, 2018 10:41 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie dag,
Ek (Madaleen Bothma (Bekker)) is ook nuut op die forum, baie interessant.
Glo, dit sal my help om te soek vir jagplekke vir jagseisoen.
Baie dankie
Groete
Madaleen Bekker
Ek (Madaleen Bothma (Bekker)) is ook nuut op die forum, baie interessant.
Glo, dit sal my help om te soek vir jagplekke vir jagseisoen.
Baie dankie
Groete
Madaleen Bekker
-
CvanWyk
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Tue May 29, 2018 8:45 am
Re: Nuwe aansluitings
Goeie dag almal.
My naam is Cronje van Wyk en ek is 'n nuwe lid al volg ek die forum gereeld.
Ek en my gesin is mal oor skiet en alles wat saam dit gaan.
Ek is in Bloemfontein woonagtig en het onlangs saam 'n goeie vriend begin as sy "wingman" mbt roofdier beheer.
Baie dankie vir die wonderlike forum!
Ek skiet met die volgende:
BSA .22
Anschutz .22 Magnum
Krico .222
Musgrave Mod 80 .30-06
Howa 6.5 Creedmoor GRS Beserk
Harrington and Richardson 12BR
Glock 19 Gen 3
Lorcin 9mm

Jean
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Thu May 24, 2018 11:48 am
Re: Nuwe aansluitings
Middag almal. Jean van Potch. Ek hoop om baie te leer op die forum
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Nuwe aansluitings
Kom sê net morê.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom terug vreemdeling. Het omtrent lanklaas van jou gehoor
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
mooihoek9
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Mon Jun 04, 2018 4:15 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie dag!
Ek is nuut hier!
Naam: Edward Odendaal
Kaliber: Musgrave .243 met Lyttleton aksie
Ek het die geweer by my Oupa geërf (soos baie ander .243 manne!). Skiet maar altyd rooi boks PMP's en die geweer is nogal vergeeflik teenoor hulle! Ek het so paar jaar gelede begin herlaai, meer vir die lekkerte daarvan as enige iets anders. Ek skiet nie so baie om te sê ek herlaai omdat dit goedkoper is nie!
Ek weet die basiese van herlaai om uit die moeilikheid te bly, maar glo ek gaan BAIE hier leer!
Groete
Edward Odendaal

Cheyne
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Thu Jun 07, 2018 7:45 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hi tje i. Cheyne from jansenville klipplaat area.
-
AOosie
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Wed Dec 28, 2016 4:17 pm
Re: Nuwe aansluitings
Dagsê Almal,
Al heeltemal te lank hier sonder om myself ordentlik voor te gestel het (sit te lekker en lees en as n man weer sien het die tyd jou gevang)!
Naam: Andre Oosthuizen (Northcliff JHB)
Kaliber: FN .308 en BRNO .22
Jag gewoonlik net 1x per jaar, met n bietjie geluk 2 keer, maar om net in die bos te wees is eintlik waaroor dit vir my gaan. Moes hierdie jaar die jag n mis gee want ek gaan tiervis vang op die Zambezi...en dis darem ook in die bos
Hoop om sommer nog verskriklik baie te leer.....want sover was dit nog net ongelooflik om almal se kennis te hoor....om nie eers te praat van n paar manne se skerp humorsin nie!!
Mooi dag almal

FN 308
BRNO .22
BRNO .22
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom AOosie, ons sien uit na jou deelname.AOosie wrote:Dagsê Almal,
Al heeltemal te lank hier sonder om myself ordentlik voor te gestel het (sit te lekker en lees en as n man weer sien het die tyd jou gevang)!
Naam: Andre Oosthuizen (Northcliff JHB)
Kaliber: FN .308 en BRNO .22
Jag gewoonlik net 1x per jaar, met n bietjie geluk 2 keer, maar om net in die bos te wees is eintlik waaroor dit vir my gaan. Moes hierdie jaar die jag n mis gee want ek gaan tiervis vang op die Zambezi...en dis darem ook in die bos![]()
Hoop om sommer nog verskriklik baie te leer.....want sover was dit nog net ongelooflik om almal se kennis te hoor....om nie eers te praat van n paar manne se skerp humorsin nie!!
Mooi dag almal
Geniet dit !
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
300 h&h venna
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Sun Jun 03, 2018 12:50 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hello Manne, ek is Johan, maar meer bekend as Venna, wil net eers dankie se dat ek saam jul hier kan kuier, gesels en kennis deel.
Ek is in die Karoo en wat n voorreg om hier te wees saam met die wereld se wonderlikste mense,diere en natuur.
My speelgoed is die volgende:
300 H&H Montana 4x16x50 vortex Viper SFP
308 TIKKA Super varmint Delta Stryker 4.5x30x56 FFP

- Derick23
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Wed Nov 22, 2017 2:10 pm
Re: Nuwe aansluitings
Naand almal. Ek is Derick bly hier in die weskus. Ek swerf nou al 'n tydjie hier op die forum rond. Waardeer die inligting wat hier gedeel word.
Groete
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Groete
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwelinge. Kom gesels verder saam.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe manne.
Kriek
Kriek
-
Hubert
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Wed Jun 27, 2018 2:59 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie dag
Ek is Hubert, ek woon sowat 35km buite George in die Wes-Kaap maar studeer nog op Onderstepoort in Pretoria.
My kalibers is soos volg
.22lr Voere
.22WMR (Magnum) Norinco
.243 Howa bullbarrel
.303 Bsa (Sporting met sintetiese kolf)
.308 Musgrave Bullbarrel gebou op K98 aksie
12Br Maverick Haelgeweer.
Ek herlaai self vir die 243, 303 en 308 en dan ook vir my pa se kalibers. Ek het n groot liefde vir gewere en jag, ek en my pa gaan jag jaarliks vir die biltong en droëwors wat ons tot volgende jagseisoen moet dra maar skiet meestal probleemdiere wanneer ek by die huis is.
Wil ook net sê dankie vir al die waardevolle inligting wat ek al op hierdie forum bekom het.

.22LR VOERE
.22 Magnum Norinco
.243 Howa bullbarrel
.303 BSA Sintetiese kolf
.308 Musgrave bullbarrel K98 aksie
12Br Maverick haelgeweer
.22 Magnum Norinco
.243 Howa bullbarrel
.303 BSA Sintetiese kolf
.308 Musgrave bullbarrel K98 aksie
12Br Maverick haelgeweer
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Manne, Grumpy het weer van hom laat hoor.
Bly jy het!!!
Welkom Hubert!
Bly jy het!!!
Welkom Hubert!
-
Collie-Kelpie
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Wed Jun 20, 2018 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Morê. Ek is Dries Strauss. So halwe plaasvoorman vir my Pa. Werk met skaaphonde en laai werkers op plekke af en sulke tipe goete. Baie onlangs begin probeer Rooijakkalse vang. Nog net twee draaijakkalse gevang. Een in slagyster in een in 'n vanghok(,wat snaaks is volgens my).
Skaaphonde(hoofsaaklik Collie-Kelpie kruise),wat ek geleer het al Draaijakkalse en selfs Rooijakkalse opgejaag het ,maar hulle kan hulle nie gevang kry nie ,maar dit lyk of dit hulle verwilder van om op die plaas te bly. Honde het al muishond en misseljaatkatte gevang. Honde vang allerrande strooi soos Rooimeerkatte,springhase ens. Amper niks verder gejag nie behalwe ystervarke waarvan ek so 27 dood het meestal met die skaaphonde en vanghokke.
Skiet redelik swak ,maar vermoedelik net oor ek nog nie baie tyd vir dit gemaak het nie. In my hele lewe nog net vier vlakvarke en twee bokramme geskiet op meestal naby afstande. Nog net een groot dier met een skoot dadelik doodgemaak ,toe ek hom in te vlak gat gejaag het met die honde en op 10 m geskiet het,maar dus ook na ek hom misgeskiet het en nog nie die honde laat afspring het nie. Darem dadelik dood toe.
Inelgeval stel ek net belang om hoofsaaklik Rooijakkalse dood te kry en so bietjie ander diere ,wat ook skade maak ,maar meer om my moed te gee oor ek nog niks sukses het met die rerige ding nie. Sal hou van om hulle met honde te vang oor dit iets is ,wat ek ken ,maar dus teminste nog paar jaar vêr. (Soos bv. Oom Roy Sparks,turfjakkals en Greyhound op die webwerf en so). Groete.

Tinus Een Skoot
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Tue Jul 10, 2018 9:56 am
Re: Nuwe aansluitings
More Manne
Ek was seker so 4 jaar terug n redelike aktiewe lid, die lewe gebeur maar en mens raak besig.
Hoop dit gaan goed met almal hier.....
Goed om terug te wees...
Groete
Tinus
Ek was seker so 4 jaar terug n redelike aktiewe lid, die lewe gebeur maar en mens raak besig.
Hoop dit gaan goed met almal hier.....
Goed om terug te wees...
Groete
Tinus
- Marius Bez
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Sat Jul 14, 2018 1:26 pm
Re: Nuwe aansluitings
Middag,
nog 'n nuwe lid op die forum, van Ealrdus Park, Pretoria.
Redelik boog en kruisboog jag ondervinding.
So jaar terug my eerste jaggeweer aangeskaf, so onbeplande veiling aankoop.
My een vir amper als is dan:
1940 Sauer & Sohn .308, swaar loop 1:12 twist.
Voer hom tans 165gr punte op 40.5gr S335, wat mooi maak.
Groete,
Marius Bezuidenhout

Elke dag 'n kans om te leer!
Loodpype:
7.62 x 51mm (.308) 20" loop, met Nielsen Sonic 45 Demper
410g Aapjas gesant.
Loodpype:
7.62 x 51mm (.308) 20" loop, met Nielsen Sonic 45 Demper
410g Aapjas gesant.
-
Kanniedood
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Fri Jul 20, 2018 8:23 pm
Re: Nuwe aansluitings
Naand almal
Ek's Gerhardus van Wellington. Ek volg die forum nou al vir 3mnde en vannaand gedink dis tyd om te registreer.
4 jaar terug het die herlaai-gogga kwaai gebyt en na 5 kalibers se lading ontwikkelings leer ek nog steeds.
Hou asb aan met die "goeie gees" wat die laaste 3mnde(my eerste 3) op die forum geopenbaar is

ChristoK
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm
Re: Nuwe aansluitings
Baie welkom aan al die nuwe manne.
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Gerhardus. Jou van is dieselfde as.......!
Oeps, ek sien dus nie jou van nie. Jy bly in my buurdorp.
Ek sal daar by jou moet aanklop as ek my arsenaal wil vergroot.
Altyd lekker om nuwe lede in ons omgewing te leer ken.
Oeps, ek sien dus nie jou van nie. Jy bly in my buurdorp.
Ek sal daar by jou moet aanklop as ek my arsenaal wil vergroot.
Altyd lekker om nuwe lede in ons omgewing te leer ken.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
CvZ
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Jul 09, 2018 5:52 pm
Re: Nuwe aansluitings
Naand mense, Cobus van Citrusdal omgewing en soos Gerhardus volg ek ook die afgelope tyd die forum en al die manne se kennis. Wag om my eerste ordentlike geweer te gaan haal by S & O.......as die staat net wil roer met die lisensie.....