Page 80 of 80
Re: Nuwe aansluitings van Mbombela
Posted: Mon Jul 14, 2025 12:32 pm
by marius_b
Hallo almal.
Marius Botha van Nelspruit.
Jag vir die genot van tyd tot tyd. Wil graag 'n gemsbok skiet, as iemand weet van iets in Mpumalanga.
Hou baie van die forum en al die lede se kommentare.
Groetnis!!
Re: Nuwe aansluitings
Posted: Sun Aug 24, 2025 5:23 pm
by BunduRic
New member,
Many years of sport shooting and recently started enjoying rifle shooting again.
Just completed a 22 Creedmoor build, so here to learn from the experience and knowledge of the forum members.
Re: Nuwe aansluitings
Posted: Mon Nov 24, 2025 7:01 pm
by Jurgens308
Dagse almal....
Ek is Jurgens....woon in Bronkhorspruit gauteng....
Ek is nuut op die platforum.....
Maar ni nuut in di jag storie ni....
34 jaar oud.....en sien uit om bja teleer van die manne hier op die platforum.....
Sien uit om meer teleer oor Jakals jag(Varminting)
Re: Nuwe aansluitings
Posted: Mon Nov 24, 2025 7:41 pm
by Ratel
Welkom Jurgens. Hoop jy kom reg met thermal.
Re: Nuwe aansluitings
Posted: Tue Nov 25, 2025 8:57 am
by Jurgens308
Ratel wrote: Mon Nov 24, 2025 7:41 pm
Welkom Jurgens. Hoop jy kom reg met thermal.
Bja dankie Ratel....
Ek hoop vir die beste