Trofee "Papier-bokke"
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Nico.
Dit lyk sommer spoggerig man! Ek was nooit 'n groepering man nie, maar ek het so stadigaan oog begin om my beter groeperings hier in die geweer kamer op te plak - hierdie een van jou is beslis 'n keeper!
Maak mooi.
Songdaug

Dont tell me, show me......
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Neels dis reg! 3400ft/s!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
harris
Ek is bly ek kon darem so bietjie help en weet darem so klein ietsie hehehehe
Dit is waragtig vir my mooi. Soos Poena sou s? 'n ho? vlak kuns
Ek is bly ek kon darem so bietjie help en weet darem so klein ietsie hehehehe
Dit is waragtig vir my mooi. Soos Poena sou s? 'n ho? vlak kuns
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Nico,
Hel maar daai is mooi gegooi...
Groete
JP
Hel maar daai is mooi gegooi...
Groete
JP
Last edited by JPS on Mon Jun 06, 2011 8:10 am, edited 1 time in total.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Ek het vandag hard probeer, maar sal hopelik eendag ook sulke een gat groeperings kan skiet soos Nico
4 skote met my 308W en 155gr Noslers .... op 300m
[img width=560 height=420]http://i194.photobucket.com/albums/z44/ ... 2831-1.jpg[/img]
4 skote met my 308W en 155gr Noslers .... op 300m
[img width=560 height=420]http://i194.photobucket.com/albums/z44/ ... 2831-1.jpg[/img]
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Arnold as dit is hoe die groepe lyk op 300m is dit seker net 1 gat op 100m

.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Baie mooi groepie daai...Arnold wrote: Ek het vandag hard probeer, maar sal hopelik eendag ook sulke een gat groeperings kan skiet soos Nico
4 skote met my 308W en 155gr Noslers .... op 300m
[img width=560 height=420]http://i194.photobucket.com/albums/z44/ ... 2831-1.jpg[/img]
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Ag nee man Arnold, dit lyk my dit is al weer tyd vir 'n nuwe loop 
Het jy weer die NXS op hom, of waarmee mik jy so fyn?
Pieter
Het jy weer die NXS op hom, of waarmee mik jy so fyn?
Pieter
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Dankie manne.
Ja Pieter, ek het maar weer die NXS opgesit terwyl ek die 260 se loop inbreek. Maar nou kort ek 'n scope en die geld om daarvoor te betaal, dalk moet ek by Carl hoor of hulle nie vir my 'n scope wil borg wil veldskiet nie
Na vandag se baan sessie is ek darem by skoot 23 op die 260

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
Arnold daai is rerig n BUL van n groep daai!
Baie manne is tevrede met daai groep op 100 meter!
Dit sit nie in enige man se broek om op 300m die sokte so by mekaar te hou nie!
Groetnis
Armand
Baie manne is tevrede met daai groep op 100 meter!
Dit sit nie in enige man se broek om op 300m die sokte so by mekaar te hou nie!
Groetnis
Armand
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
300Winmag
Re: Trofee "Papier-bokke"
100 meter 165 GMX Hornady (seker so 2900fps)
http://[img width=560 height=419]http://i357.photobucket.com/albums/oo17 ... 0001-1.jpg[/img]
Last edited by Guest on Sat Jun 04, 2011 5:09 pm, edited 1 time in total.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Arnoldus
Wat het ek jou ges? mmm?
Wat het ek jou ges? mmm?
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
300Winmag
Re: Trofee "Papier-bokke"
Laaste een - ek belowe 
Dit voel of ek nou die geweer verstaan. (genoeg ge-oefen?)
Dit was wel net 50 meter - maar dit was van die stokke af.
[img width=560 height=419]http://i357.photobucket.com/albums/oo17 ... okkeaf.jpg[/img]

Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Die nuwe 7x57 van Mammie deur Mammie geskiet op 100m
139gr Hornady Interlock @ 2800 fps
0.5mm van die lands

139gr Hornady Interlock @ 2800 fps
0.5mm van die lands

-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Manne mooi gegoei
Julle skiet groepe wat ek op 25 meter skiet en dan word daar nog jakols op 478m geskiet,my broek is te lig
Boeta
Julle skiet groepe wat ek op 25 meter skiet en dan word daar nog jakols op 478m geskiet,my broek is te lig
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4247
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Nou goed...hiers my eerste poging
BRNO 308
PMP doppe en punte, 168gn seat op 0,5mm van lands af
43,1gn S341
100m,
17,6mm centre to centre
{Neels(jagtersdok) se setup}
Wou eers na 3 skote ophou want hulle lyk so mooi maar laaste 2 was darm ook OK
(ek's jammer foto is op sy sy, kry hom nie regop nie)
[img width=287 height=480]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0080.jpg[/img]

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Mooi gegooi daar Cobb....en dit met n 308.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4247
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Gee al die manne op die site die krediet....als wat ek en my my roer doen en is, is danksy almal se posts en info, Piet Breedt se skiet tegniek info en Jagtersdok se laai info...
Nou moet ek oefen om nie meer so baie te bewe as ek mik nie
Dankie almal...
Nou moet ek oefen om nie meer so baie te bewe as ek mik nie
Dankie almal...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Cabous
Dis net plesier.
Dis net plesier.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Hi Maters,
Hier is my beste groep nog op 100meter met my .30-06
Was met die laaste van my Lot 59 S365 kruit, toe het die wiele sommer afgeval met die lot 61 en ek kon nog steeds nie naby kom met die nuwe Lot63 nie
[img width=560 height=420]http://i1092.photobucket.com/albums/i40 ... pienog.jpg[/img]
.303 Groepie met Impala 75gr punte wat ek vir my seun gebruik het voor ek die Terminator knaldemper opgesit het.
[img width=560 height=420]http://i1092.photobucket.com/albums/i40 ... nteJPG.jpg[/img]

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
JPS
Die groepering ding gaan maar alles oor spoed, probeer jou ou lading se spoed ewenaar, dan behoort die groep ook terug te kom, dis nu as jy weet wat dit was.......of vra een van die manne met die slim masjiene om vir jou te probeer uitwerk wat jou spoed kon wees......
Mooi loop
Francois

- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
Ek het ook vanmiddag gaan speel met nuwe punte vir my .308, sierra 110gr varminters met 50gr S341, COL 66.8mm
Toets skoot heelbo, stel af na my smaak - 2 skote links, stel toe bietjie regs - 4 skote, skoot heel regs is net om te wys wat gebeur as jy 'n rondte kry wat slot moeilik laat toe maak (100m)

Izak
Toets skoot heelbo, stel af na my smaak - 2 skote links, stel toe bietjie regs - 4 skote, skoot heel regs is net om te wys wat gebeur as jy 'n rondte kry wat slot moeilik laat toe maak (100m)

Izak
Last edited by Izak H on Sun Jun 19, 2011 5:16 pm, edited 1 time in total.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Ek het die naweek gou bietjie my Majuba kettie se ringe gelap, scope terug gesit en bore site
Is toe vinnig skietbaan toe vandag om die geweer in te stel
die resultaat lyk toe so.
303 Britt
174gr PMP spitzer
S335
Die eerste skoot was onder het toe 8 cliks op gestel en toe die 3 skoot groepie gegooi op 100meter
[img width=360 height=480]http://i969.photobucket.com/albums/ae17 ... 0meter.jpg[/img]