Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Dankie Jaco
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Bankbesonderhede
E Harmse/Jaracal Kersfonds
FNB Wilkoppies
Rekeningno: 6243 721 2179
Takkode: 250-053
Met inbetalings gebruik asb jou Jaracal naam as verwysing anders sal dit gesien word as skenking

As daar kompetisie gehou word in watter formaat ookal is Petrie altyd eerste om hand op te steek en te help, so ook met hierdie kompetisie en skenk hy weer aan die eienaar van kaartjie nommer 500 die volgende:
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/J4_zps9185d87c.jpghttp://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/J2_zps4d9dbaeb.jpg
Jaracal Hemp en Hoed, watter styl of kleur dit is kan ek nie se nie maar jy behoort te pronk met hierdie uitrusting.
Grey Ghost Gear is dan ook volgens my die enigste verskaffer van Jaracal klere.
As jy jou jou jaggroep spesiaal wil maak en kleur wil gee maak soos hy se: CALL US 084 258 3536
Dankie Petri
Last edited by Jakkalsgat on Mon Nov 25, 2013 10:44 pm, edited 1 time in total.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/Header_zps87bf3f87.jpg
in Samewerking met Hein Stander van Kalabaspan, skenk gesamentlik, 1 Blouwildebeesbul plus verwerking en 1 nag se verblyf vir 'n jagter by Kalabaspan Jagplaas.
Baie van julle ken Robbie se produkte en laai jag vir jag julle wildskarkasse by Robbie af.
Dankie aan Hein en Robbie
in Samewerking met Hein Stander van Kalabaspan, skenk gesamentlik, 1 Blouwildebeesbul plus verwerking en 1 nag se verblyf vir 'n jagter by Kalabaspan Jagplaas.
Baie van julle ken Robbie se produkte en laai jag vir jag julle wildskarkasse by Robbie af.
Dankie aan Hein en Robbie
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Wie dit mag aangaan,
Die Loerie Jeugsentrum is ‘n kinderhuis geleë te Bronkhorstspruit wat tans 35 minderbevoorregte kinders huisves. Ons onderhou en versorg ook nog 3 studente aan die Noordwes Universiteit (Pukke). Hierdie studente het hier in Loeriehuis groot geword. Ons onderhou dus 38 kinders in totaal. Al hierdie kinders se ouers is weens die ernstige ekonomiese agteruitgang van ons land nie in staat is om hul kinders self te versorg nie. Die kinderhuis is tot stand gebring met die doel om hierdie kinders uit huislike omstandighede te verwyder – omstandighede waar hulle nie net blootgestel is aan wanvoeding nie, maar ook ander gevare wat voortspruit uit swak sosio-ekonomiese omstandighede.
Die opvoeding van ons kinders is geskoei op sterk beginsels, dissipline en liefde. Hulle het so jonk as wat hulle nog is, ‘n blymoedige uitkyk op die lewe. Hul skolastiese vordering is vir die Trustees en die personeel van uiterste belang.
Die Loerie Jeugsentrum Trust is gedurende April 2000 gestig deur agt sakemanne en -vroue wat die welstand van hierdie kinders swaar op die hart dra. Die Trust is ‘n nie-winsgewende instansie en ontvang geen staatsubsidie nie. Gevolglik is die Trust self verantwoordelik vir alle lopende uitgawes soos verbandskostes, voedselvoorsiening, vervoer, lone ens. Die kinders is ten volle van die Loerie Trust afhanklik vir al hul behoeftes.
Dit is die oop harte van die gemeenskap wat ons in staat stel om hierdie kinders en student na behore te versorg, te klee en op te hef en derhalwe is ons afhaklik van skenkings, hetsy finansiëel of andersins om hierdie kinders na behore te voed, te klee en van die nodige lewensmiddele te kan voorsien. Sonder die hulp en ondersteuning van menses al ons nie in ons doel kan slaag nl.: OM ‘N VERSKIL IN ‘N KIND SE LEWE TE KAN MAAK NIE!
Met hartlike Loeriegroete.
TRUSTEES EN PERSONEEL

Last edited by Jakkalsgat on Sun Nov 24, 2013 11:41 am, edited 1 time in total.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Bankbesonderhede
E Harmse/Jaracal Kersfonds
FNB Wilkoppies
Rekeningno: 6243 721 2179
Takkode: 250-053
Met inbetalings gebruik asb jou Jaracal naam as verwysing anders sal dit gesien word as skenking
E Harmse/Jaracal Kersfonds
FNB Wilkoppies
Rekeningno: 6243 721 2179
Takkode: 250-053
Met inbetalings gebruik asb jou Jaracal naam as verwysing anders sal dit gesien word as skenking
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Cassie van Calvinia
Om 'n Rooiribbokram te jag is lekker maar hoeveel van ons kry ooit geleentheid om 'n Vaalribbok wat nog te se 2 van hulle te jag. Cassie gee een van ons die geleentheid om saam hom en sy gesin te kuier en Ribbok te jag vir 'n naweek.
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/PICT0061_zps515d30f9.jpg
Lyk my die een wat hierdie prys kies is in vir 'n lekker stap sessie sodat jy vroegaand moeg, moeg en hopelik tevrede kan agteroor sit en teug aan 'n koue ietsie.
Dankie Cassie

Hierdie is 'n Jagters Forum en nie 'n teepartytjie, 7de laan episode of Huisgenoot voorlesing nie en daarom is on hier bymekaar vir Gewere en jag, van watter aard ookal en maak adrenalien versnellings dan nie deel uit van die rede waaroor ons jag nie.
Hier is die geleentheid vir 'n jagter om daardie adrenalien deur sy are te jaag met 'n jag oor 'n pak jaghonde waar hy die geleentheid kan he om 'n Bosvark met 'n geweer of mes te dood en vir geen oomblik moet hy dink dat hy nie ook prooi kan word nie.
Jaco van http://jrssafaris.co.za/ in samewerking met de Beer hier op die forum gee aan een jagter die geleentheid om hierdie jag 'n werklikheid te maak.
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/IMG-20131026-WA0023_zps7e5d8d83.jpghttp://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/644320_10151310584891994_961117097_n_zpsbbfde68b.jpghttp://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/ss2_zpsa5ac7fa2.jpg
Dankie aan Jaco en Christiaan vir hierdie mooi prys.

Last edited by Jakkalsgat on Sun Nov 24, 2013 11:05 pm, edited 1 time in total.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Diens en vakmanskap is sinoniem met Silent Hunting Silencers en geen and silencer word meer genoem op hierdie forum as juis Silent Hunting se Hunt Buddy nie en is Henk ook altyd een van die eerstes wat bereid is om te help met pryse vir wat ookal.
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/henk4_090232_resized_zps64fbd35a.jpghttp://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/henk3_143314_resized_zpsf754cdda.jpg
Asof dit nie genoeg is dat Henk vir ons drie Huntbuddies skenk nie gee hy ook aan elkeen wat reeds 'n kaartjie gekoop het in hierdie kompetisie 10% afslag op sy gewone prys by die bestelling van enige van sy produkte.
Dankie Henk
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/henk4_090232_resized_zps64fbd35a.jpghttp://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/henk3_143314_resized_zpsf754cdda.jpg
Asof dit nie genoeg is dat Henk vir ons drie Huntbuddies skenk nie gee hy ook aan elkeen wat reeds 'n kaartjie gekoop het in hierdie kompetisie 10% afslag op sy gewone prys by die bestelling van enige van sy produkte.
Dankie Henk
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Bankbesonderhede
E Harmse/Jaracal Kersfonds
FNB Wilkoppies
Rekeningno: 6243 721 2179
Takkode: 250-053
Met inbetalings gebruik asb jou Jaracal naam as verwysing anders sal dit gesien word as skenking
E Harmse/Jaracal Kersfonds
FNB Wilkoppies
Rekeningno: 6243 721 2179
Takkode: 250-053
Met inbetalings gebruik asb jou Jaracal naam as verwysing anders sal dit gesien word as skenking
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
AFRICA IS A TOUGH COUNTRY. YOU NEED A TOUGH GARMENT
http://predator.dannel.co.za/
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/thumb_SS-01_2_zpsf0aed2b2.jpg
Geborg deur Berkeley Geer in kompleet stel jag camos.
Dankie Berkeley
Last edited by Jakkalsgat on Sun Nov 24, 2013 5:45 pm, edited 1 time in total.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Jaco v d Walt van Distell Kelders het vir ons pryse geskenk vir kaartjie nommer 125, 250 en 375 waaronder hul pryswenner Bain's Cape Mountain Whiskey
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/IMG-20131124-WA004_zps671f3ee2.jpg
Dankie Jaco
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/IMG-20131124-WA004_zps671f3ee2.jpg
Dankie Jaco
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Pitsmit se bekende dimmer is ook op te raap tesame met 5 stelle CD's Pikante klanke van Louis102 sowel as Black Jack vol:1 van Jason.
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/IMG-20131124-WA006_zpsf282cc62.jpg
Dankie aan Louis, Jason en Jack
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/IMG-20131124-WA006_zpsf282cc62.jpg
Dankie aan Louis, Jason en Jack
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Bankbesonderhede
E Harmse/Jaracal Kersfonds
FNB Wilkoppies
Rekeningno: 6243 721 2179
Takkode: 250-053
Met inbetalings gebruik asb jou Jaracal naam as verwysing anders sal dit gesien word as skenking
E Harmse/Jaracal Kersfonds
FNB Wilkoppies
Rekeningno: 6243 721 2179
Takkode: 250-053
Met inbetalings gebruik asb jou Jaracal naam as verwysing anders sal dit gesien word as skenking
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/030_zps7768574c.jpg
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/IMG_4036_zps9babd825.jpg
Numenor is die borg van 1 x Reflex en 1 X gewone supressor.
Ge, dankie vir die reel sal jy asb vir Numenor bedank namens ons en die regte fotos kry.

Last edited by Jakkalsgat on Mon Nov 25, 2013 1:38 pm, edited 2 times in total.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Jaracal
Was dit nie vir die forum nie was daar geen platform om dit vanaf te doen nie.
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/jaracallogo_swartcopy-001_zpsf6a8f976.jpg
Hein en al die lede, baie dankie.

Last edited by Jakkalsgat on Mon Nov 25, 2013 10:46 pm, edited 1 time in total.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Manne, met al die (onnodige) drama wat tans die forum vul, wil ek net graag noem dat alles in hierdie kompetisie deursigtig is en dat enige lid wat bekommerd is oor die aanwending van die geld, welkom is om dit met Jaco, Jean of myself te bespreek. Die bankstate sal ook NA AFLOOP van die kompetisie beskikbaar gestel word vir enige persoon wat enige navrae daaroor het.
Hierdie is NIE een van daai insamelings waar uitgawes eers afgetrek word en die res dan na Loeriehuis gaan nie. Alles word geborg en gratis gedoen en selfs die bankkoste op die rekening word geborg deur iemand.
Moenie dat sideshows julle ontmoedig om hier deel te neem nie, die geld gaan vir 'n goeie doel en die pryse is regtig nie te versmaai nie!
Baie dankie vir almal van julle se goedhartigheid en ondersteuning hierin, dit word regtig waardeer!

Aim small, miss small
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Manne,
Na Vriell se vraag hier: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 98#p330307
Ek en G-Force (G&G VARMINTING) sal 'n "guided" jakkalsjag borg vir een van die "stadsjapies".
Een nag, op 'n plaas met 'n hoë jakkalspopulasie, wat nog nooit geroep is nie.
Snacks, koeldrank, gewere, ammo ingesluit.
Ons vertrek vanaf Brits/Pta-Oos, en sal jou weer daar terugbesorg.
Jagarea: PTA/ Roedtan/ Warmbad. Waar ons ookal besluit om te jag.
Ons kan jou amper waarborg dat jy 'n jakkals of drie sal sien. Of jy hom geskiet gaan kry, sal van jouself afhang.
Die kans om 'n bosvark/vlakvark/rooikat te skiet is ook moontlik, maar daar is baie luck betrokke.
Die prys is geldig vir 1 jaar vanaf trekking.
Waarde: R1500.00
Fotos:
https://fbcdn-sphotos-c-a.akamaihd.net/hphotos-ak-frc3/1225_188158908009451_884474603_n.jpg
https://fbcdn-sphotos-d-a.akamaihd.net/hphotos-ak-ash3/1010874_205848549573820_1059851697_n.jpg
https://fbcdn-sphotos-c-a.akamaihd.net/hphotos-ak-ash2/1004718_190202841138391_1481617053_n.jpg
https://fbcdn-sphotos-c-a.akamaihd.net/hphotos-ak-prn2/984103_188163594675649_1925498753_n.jpg
https://fbcdn-sphotos-f-a.akamaihd.net/hphotos-ak-ash4/1070065_201832496642092_37920233_n.jpg
https://fbcdn-sphotos-h-a.akamaihd.net/hphotos-ak-prn2/1233567_10151661871859021_688981220_n.jpg

Het ons op die volgende besluit.vriell wrote:Nou hoe moet ons stadsjapies nou voel????

Goed, beter, 6millimeter!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Biki-Bini-Bos
http://www.biki-bini-bos.com
Carl belowe die man wat hierdie prys wen om Rooibokram te gaan jag om vir hom die lekkerste biefstuk ete vooor te sit wat hy nog geeet het of as ek dit so kyk kan 'n hamburger by hom ook 'n gesellige ete afgee. Nietemin, 'n paar fotos om net die smaak en lus wakker te maak.
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/IMG_5420_zpsd236d101.jpghttp://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/Selons-2254_zps62fe79b5.jpghttp://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/Pierre-4_zps7c4db7cc.jpg
Verder kry jy die dienste van een van die beste fotograwe op die forum om jou fotos te neem.
Dankie Carl en dra dit so ook oor aan jou skoonouers asb.

- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Mense, julle bederf ons met so 'n kompitisie....!!
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Sjoe Martin!Smitstertjies wrote:Jakkals, weereens dankie vir jou onbaatsugtige werk.
Net so n klein storietjie. My dogtertjie (3 jaar oud) is in die kleuterskool hier in Bronkhorstspruit. Hulle is besig om elke dag te oefen vir hulle jaarlikse skoolskonsert. My vrou het gister skelm gaan loer terwyl die kleintjies op die verhoog oefen vir die groot dag.
Terwyl sy so agter die saal se muur uit loer sodat ons dogterjie nie agterkom haar mamma kyk vir haar nie, toe se sy pluk n klein handjie van agter aan haar rokspant. My vrou se dit was die mooiste blouoog dogtertjie wat toe haar aandag trek. Die dogtertjie vra my vrou of sy groot asb vir haar sal cheer as sy op die verhoog saam met haar maatjies in die konsert dans. My vrou se toe natuurlik. Die dogtertjie vra toe my vrou of sy die aand met die konsert spesiaal vir haar sal kom kyk. My vrou was effens stomgeslaan en se toe weer "natuurlik" My vrou vra toe die dogtertjie maar gaan haar mamma en pappa nie kom kyk nie? Die dogtertjie antwoord toe " Ek is n loerie kind tannie, ek het nie mamma en pappa nie"
Nodeloos om te se was my vrou gisteraand baie emosioneel toe sy die storie vertel. Sy se die loerie kind het gestraal op die verhoog toe sy saam met die maatjies kon dans en iemand nogals net vir haar kyk.
Die geld wat ons hier insamel sal nooit n mamma of pappa vervang nie, maar dit skep wel n geleentheid vir n kind soos die om in te skakel by n top kleuterskool en darem ook "wanted" te voel.
Groetnis
Martin Smith
Kry ek skoon 'n knop in die keel toe ek nou hierdie lees.
Laat mens net weer besef hoe dankbaar mens moet wees vir als wat mens het.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
marno wrote:Sjoe Martin!Smitstertjies wrote:Jakkals, weereens dankie vir jou onbaatsugtige werk.

Nee o bleeksam man, ai weet jy...daar tref jy nou n ding in my die tyd van die dag...en my slukderm raak sommer klein en meine augen seer...
Here weet maters en mede jagters en aanlyn-vrinne...
Dink net daaraan watse klein verskilletjie net n R 50 kan maak aan so kindjie op Kersdag - nee o Vader... ek is nou te hartseer - uit is ek hierso voordat ek begin tjank-taal praat en pleit!
Last edited by FHM on Thu Nov 28, 2013 9:49 am, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Ai manne hoe kan mens nie hierdie ondersteun nie.
Goeie werk Jaco en almal wat borg en mee help.
Groetnis
Goeie werk Jaco en almal wat borg en mee help.
Groetnis
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Naand almal,
Sien die fonds groei mooi. Dankie aan al die manne wat soveel tyd in sit om die moontlik te maak.
Groete,
Henk

CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD