Hier is 'n video waar ek dink die man baie gelukkig was dat die eerste skoot die groot voet laat val het.
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Mon Nov 28, 2016 2:37 pm
by DWB
Lekker video, sien jy hoe skiet hy die tak af an dan spine hy die olifant?
Sal interresant wees om te weet of die koeel getumble het.
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Mon Nov 28, 2016 2:40 pm
by Philip_R
Ja, hy het daardie tak wat seker 'n goeie 10m voor die olifant was morsaf geskiet. Wonder watse punt hy geskiet het, en soos jy noem hoe die punt getumble het.
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Mon Nov 28, 2016 2:46 pm
by Wouter Roets
Boys
Wel dit kan nie n Pergrine of n GSC wees nie. Wonder of daai snaar weet hoe lucky hy was?
Groetnis
Wouter
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Mon Nov 28, 2016 2:47 pm
by DWB
Ja, as jy vir 'n ding se longe mik en hy val so, wees baie vinnig reg om weer te skiet
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Tue Nov 29, 2016 12:10 pm
by Stefan764
Philip_R wrote:Ja, hy het daardie tak wat seker 'n goeie 10m voor die olifant was morsaf geskiet. Wonder watse punt hy geskiet het, en soos jy noem hoe die punt getumble het.
Sent from my iPad using Tapatalk
Haha
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Mon Dec 05, 2016 6:55 am
by DWB
Close Call
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Mon Dec 05, 2016 7:45 am
by ruaanb
"watch for the horns" nogal maar dit is n vinnige paar sekondes en daai 2de een wat wil storm ....
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Thu Dec 08, 2016 9:28 pm
by Apie
Daai 1ste skoot het bietjies te agter gelyk...
Sent from my D5803 using Tapatalk
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Thu Jan 26, 2017 9:04 am
by DWB
Hierdie is nie goed vir 'n man se konsentrasie nie!
Dankie Frederik!
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Thu Jan 26, 2017 10:04 am
by FHM
Glad nie goed vir die konsentrasie nie - sjoe!
Sal bitter graag wil jagtrip meemaak met "Hobas" jag op 103
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Thu Jan 26, 2017 10:10 am
by Frederik
Ek sal wat wens om maklik $100 000 te kan spend op 'n 21 dag jag daar droom lekker minimum 3 buffel bulle, 1 olifant, luiperd, krok en seekoei. Definitief waterbok en eland dalk sable. Trump, Trump kom in my vriend.
Leeu weet ek nie mooi nie ek weet ek gaan pakslae kry van sekere manne maar ek sal liewers vir baie goedkoper 'n geteelde leeu jag op voet waar ek kans het op lekker charge baie meer aksie as om te sit en wag oor bait Luiperd is nou weer vir my reg oor bait.
Weet nie of hierdie al hier geplaas is nie, indien wel hier is dan weer.
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Mon Dec 03, 2018 1:15 pm
by Supacow
Daai apie sal my stuipe gee op so jag
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Wed Feb 27, 2019 10:08 am
by Wouter Roets
Boys
Ek kyk baie hierdie videos en iets wat ek persoonlik baie sal van hou is dat vervaardigers so bietjie meer sal uitbrei oor gewere/kalibers en amminusie wat gebruik is op die jagtogte. Net so bietjie meer detial sal vir my baie welkom wees en ek glo dit sal baie voornemende en selfs ervare manne ook kan help. n Nadoodse ondersoek om die terminale gedrag van die koeels te sien sal baie leersaam en interssant wees. Ek weet hierdie sal verseker nie aanklank vind by groenes en selfs draadsitters nie, maar kom ons wees nou eerlik word die videos geplaas vir jagters of vir hulle?
Weet nie hoe voel julle oor die saak nie.
Groetnis
Wouter
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Wed Feb 27, 2019 10:15 am
by win270
Stem saam, Wouter.
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Wed Feb 27, 2019 10:16 am
by JAGTERSREG-JRM
Wouter Roets wrote:Boys
Ek kyk baie hierdie videos en iets wat ek persoonlik baie sal van hou is dat vervaardigers so bietjie meer sal uitbrei oor gewere/kalibers en amminusie wat gebruik is op die jagtogte. Net so bietjie meer detial sal vir my baie welkom wees en ek glo dit sal baie voornemende en selfs ervare manne ook kan help. n Nadoodse ondersoek om die terminale gedrag van die koeels te sien sal baie leersaam en interssant wees. Ek weet hierdie sal verseker nie aanklank vind by groenes en selfs draadsitters nie, maar kom ons wees nou eerlik word die videos geplaas vir jagters of vir hulle?
Weet nie hoe voel julle oor die saak nie.
Groetnis
Wouter
Ek stem 100% saam. Sal baie interesant wees. Glo elke man wat passie het vir jag en ballisties sal dit geniet.
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Wed Feb 27, 2019 12:13 pm
by knipmes
Wouter Roets wrote:Boys
Ek kyk baie hierdie videos en iets wat ek persoonlik baie sal van hou is dat vervaardigers so bietjie meer sal uitbrei oor gewere/kalibers en amminusie wat gebruik is op die jagtogte. Net so bietjie meer detial sal vir my baie welkom wees en ek glo dit sal baie voornemende en selfs ervare manne ook kan help. n Nadoodse ondersoek om die terminale gedrag van die koeels te sien sal baie leersaam en interssant wees. Ek weet hierdie sal verseker nie aanklank vind by groenes en selfs draadsitters nie, maar kom ons wees nou eerlik word die videos geplaas vir jagters of vir hulle?
Weet nie hoe voel julle oor die saak nie.
Groetnis
Wouter
Ek stem saam. Die koeel se eienskappe ,hoe dit presteer het, die skade aan die organe, wond kanaal, reaksie van die bok ens is vir my belangrike inligting. Dit help mos om beter keuses te maak en te leer uit ander (en jou eie) ondervinding. Vir die groenes is dit afskuwelik, moordadig om dit te noem of daarin belang te stel. Hulle en hulle kinders kyk eerder rolprente waar daar hope geweld en tonele is waar mense mekaar skiet dat die bloed spat.
Op n ligter noot, n vrou vra my eendag waarom ek die mooi bok wil doodskiet? Antwoord; Hy loop met my vleis rond