Page 9 of 80

Re: Nuwe aansluitings

Posted: Tue Oct 04, 2011 6:37 pm
by Jagtersdok
Welkom al die nuwe manne

geniet dit hier!

Re: Nuwe aansluitings

Posted: Tue Oct 04, 2011 10:17 pm
by jakalsbuster
Ou aansluiting maar nuwe bekendstelling. Woon in Middelburg MP, skiet al so 4 jaar aktief jakkelse, baie betrokke by die bisley skiet, weet so bietjie van herlaai. Is gelukkig om goeie vriend te he met genoeg grond om Middelburg en Rust de Winter.
AJB

Re: Nuwe aansluitings

Posted: Tue Oct 04, 2011 11:18 pm
by Francois Marais
Al die nuwe manne, WELKOM, hoop julle like........

Mooi loop
Francois

Re: Nuwe aansluitings

Posted: Wed Oct 05, 2011 2:41 am
by Monrique (SJ)
Aan die nuwe manne

Baie welkom hier by ons, hoop julle geniet dit en maak mooi......


Groetnis

Re: Nuwe aansluitings

Posted: Wed Oct 05, 2011 7:06 am
by langloop
Welkom aan al die nuwe manne!  Hoop julle gaan dit saam met ons geniet! :)

Re: Nuwe aansluitings

Posted: Wed Oct 05, 2011 7:37 am
by BLOK
Ek sien hier is al weer n paar nuwe manne, baie welkom en geniet die forum

Re: Nuwe aansluitings

Posted: Wed Oct 05, 2011 8:57 am
by Lourens
Welkom aan al die nuwe manne, geniet dit hier!!

Re: Nuwe aansluitings

Posted: Wed Oct 05, 2011 10:51 am
by DawieKotze
Rooijakkals wrote: Welkom aan al die nuwe manne, geniet dit hier!!
DITTO!!

Re: Nuwe aansluitings

Posted: Thu Oct 06, 2011 6:27 pm
by JopieFourie
Middag almal.

Het ook al lankal op die forum begin lees en deelneem. Naam is Albert Combrink. Ons boer in Molteno omgewing maar ek is oorspronklik van Wes Transvaal en het maar daar groot geword.

Ek werk deur die week in Queenstown en boer maar oor naweke saam met my pa en broer (is 'n familie boerdery).

Geniet dit vreeslik om te jag en veral om ongediertes te roep, het maar nog min sukses gehad maar is besig om al beter te gaan.

Dankie vir al die raad wat almal so verniet weggee. Dit help regtig BAIE!!!

Asook welkom aan almal anders :)

Re: Nuwe aansluitings

Posted: Thu Oct 06, 2011 6:36 pm
by Nuweseun
Welkom Albert

Hoop jy geniet hom.

Groete
Renier

Re: Nuwe aansluitings

Posted: Fri Oct 07, 2011 10:50 pm
by Hein M.
Albert!

Welkom!  Neem deel en geniet!

Hein

Re: Nuwe aansluitings

Posted: Tue Oct 11, 2011 4:08 pm
by Alan Hibbert
Hallo Almal

Nuwe lid, Alan Hibbert. Ek bly in die land van sand...Dubai. I hunt very deliciously in my native country South Africa and I am previously from Pretoria. i have been hunting since 2007, so pretty new to the hunting scene, but enjoying it tremendously!!

Hope to meet all you frienfly people on the forum soon.

Groete

Alan

Re: Nuwe aansluitings

Posted: Tue Oct 11, 2011 4:42 pm
by Nuweseun
Welcome Alan

Hope you enjoy it here!!

Cheers vi eers

Re: Nuwe aansluitings

Posted: Wed Oct 12, 2011 9:24 am
by DawieKotze
WELKOM Albert en Alan! Julle gaan dit geniet hier!

Re: Nuwe aansluitings

Posted: Mon Oct 17, 2011 10:10 am
by Francois v
Hallo almal.
Wel ek is Francois Valentin. Ek kom van die bosveld af maar bly nou al 'n hele ruk in Nigel. Ek is 'n ph en doen so bietjie probleem dierbeheer vir van die boere hier rond met ystervarke en jakkalse en so aan.
Hoop om nog meer hier by julle manne te leer.

Baie dankie.

Re: Nuwe aansluitings

Posted: Fri Oct 21, 2011 8:41 am
by Arsenaal
Goeie dag mede jagters!

Ek is 'n nuwe lid en wil my graag net voorstel.
My naam is Paul en is van Pretoria. Jag al van kleins  en hoop om binne die volgende week of twee my lisensies te kry vir my 243 en 30-06 Tikkas. Maar altyd met Pa se guns geskiet.

Etiese jag is my strewe en hoop om dit aan my seun oor te dra

Groete

Re: Nuwe aansluitings

Posted: Fri Oct 21, 2011 8:42 am
by Geno
Welkom Paul!
Geniet dit hierso mater!

Groete,
Eugene

Re: Nuwe aansluitings

Posted: Fri Oct 21, 2011 2:34 pm
by Lourens
Welkom! Geniet dit hier!!

Groete,
Lourens

Re: Nuwe aansluitings

Posted: Sat Oct 22, 2011 10:28 am
by DawieKotze
Welkom Paul! Hoe oud is jou seun? Mens moet sommer vroeg met hulle begin.

Re: Nuwe aansluitings

Posted: Mon Oct 24, 2011 8:05 am
by BLOK
Paul welkom en geniet hom, Hoop ook daai 2 gewere is die begin van jou arsenaal

Re: Nuwe aansluitings

Posted: Mon Oct 24, 2011 1:23 pm
by Dirkie Burger
Hi almal

Wil net laat weet dat ek self 'n nuwe lid is en eers onlangs op die wonderlike site afgekom het.
Het al klaar baie geleer van almal se kennis en sien uit na nog lekker praatjies

Groete

Dirkie

Re: Nuwe aansluitings

Posted: Mon Oct 24, 2011 1:25 pm
by Nuweseun
Welkom Dirkie

Hoop jy voel somme gou tuis.

Groete

Re: Nuwe aansluitings

Posted: Mon Oct 24, 2011 1:33 pm
by BLOK
Dirkie

Baie welkom en geniet hom.

Maar vertel oms meer man van waar is jy, watse kalibers jag jy en waar jag jy

Groete

Re: Nuwe aansluitings

Posted: Mon Oct 24, 2011 1:37 pm
by Jassie
Dirk

Lekker lees en gesels- Geniet dit

Groete
JAS

Re: Nuwe aansluitings

Posted: Mon Oct 24, 2011 1:49 pm
by Dirkie Burger
Blok

Kom oorspronklik van Pretoria af, daar groot geword en skool gegaan. Het so 5 jaar terug plaas toe getrek en boer nou voltyds in die Noord-Kaap en baklei teen jakkie soos al die ander manne. Jag met 'n 308

Het maar onlangs eers met die kuns van nag en dag skiet begin en leer nog baie soos ek aangaan