Page 10 of 400

Re: Hijacking en ander braaksels

Posted: Wed Jan 08, 2014 12:11 pm
by Frikkiedbr
VdWalt wrote:of


100% vir my ook?
http://emoticoner.com/files/emoticons/smileys/mix-points-smiley.gif?1292867637

Re: Hijacking en ander braaksels

Posted: Wed Jan 08, 2014 12:23 pm
by JACQUES BOTHA
Wie hijack nou weer die fillet braai en curriebeker wenners en spelfoute onderwerp hier?
NEEEEEEeeeee man neeeee

Re: Hijacking en ander braaksels

Posted: Wed Jan 08, 2014 1:56 pm
by douw
Hier Hijack ons manne wat probeer rugby speel maar nie eers buffel fillet kan spel of deur ou vergeelde fonkong teleskope na hadeda's kan kyk en eties raakskiet op meer as die groot voorgeskrewe 300m met jou oupa se anglo amajuba kettie en dan hartseer daaroor wees en dan nog sommer op jou ou uitgebleikte rugby truitjie op te bring nie!

Re: Hijacking en ander geskerts!

Posted: Wed Jan 08, 2014 2:45 pm
by tripodmvr
Sien nou dat geskerts = braaksel. Leer ek ook iets.

Re: Hijacking en ander geskerts!

Posted: Wed Jan 08, 2014 3:33 pm
by Jakkalsgat
'n Braaksel is meer 'n geskerts met 'n angel, effense venynige byt of negatiewe trant in. Ek glo nie hier is meer iemand wat 'n ander wil steek, byt of wat selfs negatief wil wees nie.

Re: Hijacking en ander geskerts!

Posted: Wed Jan 08, 2014 3:58 pm
by Dries Skiet
n 'Overflow' is darem n worderlike ding.

Re: Hijacking en ander geskerts!

Posted: Wed Jan 08, 2014 5:21 pm
by Gawie(13mm)
tripodmvr wrote:Sien nou dat geskerts = braaksel. Leer ek ook iets.
Die skerts gee nie sooibrand nie >:+

Re: Hijacking en ander geskerts!

Posted: Wed Jan 08, 2014 5:24 pm
by Carl
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 40#p343640

Dewald wanneer jy kom Waterbok jag gaan ek jou een aand Sun City toe vat. Ek is seker ek gaan die aand geld maak!

Re: Hijacking en ander geskerts!

Posted: Wed Jan 08, 2014 5:59 pm
by Silent Hunting
Carl,

Dink dit is 'n goeie idee.

Henk

Re: Hijacking en ander geskerts!

Posted: Wed Jan 08, 2014 6:06 pm
by tripodmvr
Carl, jou pa was eers in die Vaaldriehoek as ek dit nie mis het nie. Is ek reg?

Re: Hijacking en ander geskerts!

Posted: Wed Jan 08, 2014 6:11 pm
by Carl
tripodmvr wrote:Carl, jou pa was eers in die Vaaldriehoek as ek dit nie mis het nie. Is ek reg?
Ja hy het so paar jaar op plaas langs Kragbron gebly. Eintlik van Johannesburg, veearts in Richmond. Toe geboer, plaas nou bekend as Serengeti Golf landgoed.
Ken jy hom?

Re: Hijacking en ander geskerts!

Posted: Wed Jan 08, 2014 7:34 pm
by tripodmvr
Het hom ontmoet toe hy hier was en hy sal name soos Daan Meyer, Hugh Fraser en Frans du Plessis onthou. Het kransduiwe en ander voƫls gejag en hom paar keer ontmoet. Ook by skiete van SA Jagters gesien.

Re: Hijacking en ander geskerts!

Posted: Wed Jan 08, 2014 7:59 pm
by Carl
Dis hy dan.

Re: Hijacking en ander geskerts!

Posted: Wed Jan 08, 2014 8:15 pm
by JPS
Carl,

Wanneer het hy geboer hier op "nou serengeti golf landoed"? Dis reg langs die Erasmus'se se grond.

Ek is seker ek kan klip gooi van my af tot op sy vorige plaas?

Mooiloop
JP

Re: Hijacking en ander geskerts!

Posted: Wed Jan 08, 2014 8:59 pm
by Carl
Dis korrek JP, hy't geboer van '87 tot so net na 2000.

Re: Hijacking en ander geskerts!

Posted: Thu Jan 09, 2014 7:40 am
by Pappabeer
Carl wrote:http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 40#p343640

Dewald wanneer jy kom Waterbok jag gaan ek jou een aand Sun City toe vat. Ek is seker ek gaan die aand geld maak!
Carl, ek het maar net geweet Jakkalsgat get 'n swak plekkie vir Fish Eagle brandewyn... Ek dink die ouens by Sun City gaan moeiliker wees.

Ek wil sommer daai waterbok kombineer met die trippie na Thwane Lodge toe. Altwee is n ent se ry van waar ek is, so ek kan net sowel dit een lekker week trip maak. Ek en jy en oom Beretta moet praat oor n tyd wat gaan werk.

Re: Hijacking en ander geskerts!

Posted: Thu Jan 09, 2014 8:03 am
by BRNO (Pierre)
JPS wrote:Carl,

Wanneer het hy geboer hier op "nou serengeti golf landoed"? Dis reg langs die Erasmus'se se grond.

Ek is seker ek kan klip gooi van my af tot op sy vorige plaas?

Mooiloop
JP
JP, is jou grond daar langs Serengetti? Ek het tans vyf projekte wat daar aan die gang is.

Re: Hijacking en ander geskerts!

Posted: Fri Jan 10, 2014 1:55 pm
by Jakkalsgat
Pappabeer wrote:
F.L.A.S.H wrote:
Jakkalsgat wrote:Baas

So ek kan dan aanvaar ek hoef seker nie vir jou naweek oop te hou nie?

Groete
Jaco
Maar baas kan asb die jag plek se details vir my pm ;D ;)

klink doos n mose bargain
Dit moet n baie baie goeie bargain wees om so beskryf te word...
Mag mens drink en tik op die forum? :o ;D

Re: Hijacking en ander geskerts!

Posted: Fri Jan 10, 2014 1:56 pm
by Stefan764
eish

Re: Hijacking en ander geskerts!

Posted: Fri Jan 10, 2014 2:37 pm
by Dries Skiet
Met eish ja, met eish.

Re: Hijacking en ander geskerts!

Posted: Fri Jan 10, 2014 7:47 pm
by JPS
Hi Pierre


Nee mater, het nie grond nie bly in Glen Marais net oorkant die hoofweg van Serengeti af. Ek ken wel die manne van Erasmus se plase baie goed. En ander Vriend van my boer so paar km van serengeti af pta rigting. Ons het lekker skietbaan daar.

Is jy besig met projekte in Serengeti?

Mooiloop

Re: Hijacking en ander geskerts!

Posted: Fri Jan 10, 2014 8:05 pm
by douw
Hallo JPS

Ek dink jy het die verkeerde leeu hier aan die ba%*as beet? Wou jy nie met Pierre (Bruno) gesels nie?

Re: Hijacking en ander geskerts!

Posted: Fri Jan 10, 2014 9:07 pm
by JPS
Douw,

Jy is doodreg, jammer man. Ek het reggemaak dankie.

Re: Hijacking en ander geskerts!

Posted: Fri Jan 24, 2014 3:26 pm
by FCLoretz
Wielie Waps wrote:Uit respek vir Nico se topic begin ek hierdie een tussen ons en win270.

Ek daag jou uit om hier al jou issues met jakkalsjagters en hul skietstoele op die tafel te sit laat ons hoor wat is die probleem.
Wielie Waps,

Ek het 'n groot probleem met al julle jakkals jagters en skietstoel manne wat die jakkalse en rooi katte so lekker skiet. My probleem le veral by die gauteng manne.

NIEMAND VAT MY SAAM NIE!!!!!!

Re: Hijacking en ander geskerts!

Posted: Fri Jan 24, 2014 3:30 pm
by JAGTERSREG-JRM
FCLoretz


My nou amper natgemaak van die lag....... ;D ;D ;D ;D