Page 2 of 2

Re: Hadeda

Posted: Tue Apr 10, 2012 11:32 am
by BLOK
Ek gaan nou seker n rattle in n koekblik skud.

Maat van my boer op baie groot skaal met erdwurms en hierdie voels is seker sy grootste plaag. Mens kan nie glo hoerig hulle skade aan by sy wurms nie. Gereeld moet hy skadunette oor die wurm bedings vervang soos hulle gate gemaak het om die wurms te eet. Ek het nou al n keer of twee gaan help om hulle te skiet en glo my hulle word net so skelm soos ander voels wat gejag word. Hulle leer sommer vinnag wat daai ding in jou hand is. Loop jy sonder n geweer is hulle so mak jy kan hulle omtrent met n klip doodgooi.

As dit n werklike probleem is wat jou skade maak sal ek se gaan voort en skiet hulle. Maar soos dit in jou geval is waare hulle maar net raas newat. Los hulle, hulle is elkgeval goed dat hulle jou vroeg wakker maak dan kan jy immers die dag voluit benut.

Re: Hadeda

Posted: Tue Apr 10, 2012 12:20 pm
by LUAN
Hoekom boer jou maat met erdwurms? Vir hengel? Ja die boggers is slim jy maak net of jy klip op tel dan weet hy moet gee pad ;D

Re: Hadeda

Posted: Tue Apr 10, 2012 1:21 pm
by VdWalt
*303* wrote: Hoekom boer jou maat met erdwurms?
;D As lokaas vir die Hadidas .... :angel:

Re: Hadeda

Posted: Thu Apr 19, 2012 4:02 pm
by Rambo
Daar is sekere dinge wat mens doen wat jy nie adverteer nie...  :police: Hulle mag volgens wet nie geskiet word nie... So twee jaar terug was daar 'n aap wat iewers in JHB 'n HADEDA met sy boog gekwes het... in "dorps" gebied... Die hadeda is afgeneem waar hy rondvlieg met die pyl in sy H :ol :police: Ek se vir geen oomblik dat hulle nie kan skade maak nie... maar as ons openlik die skiet van sulke voels aanhits is ons besig om op die verkeerde vure petrol te gooi! As die groen manne jou vang en van jou 'n voorbeeld maak gaan die res nie agter jou staan nie. Ongelukkig soek die groen manne nie individue om van voorbeelde te maak nie, maar individue om as voorbeelde te gebruik vir wat hulle as die jaggemeenskap beskou.

Daar is al te veel voorbeelde hiervan in die media! :'(

Re: Hadeda

Posted: Thu Apr 19, 2012 4:11 pm
by BLOK
Nickvn wrote: Ek het bietjie gaan kyk na die ibis in Suid Afrika. Daar is vier ibis in die familie en die een wat bedreig is, is die "Southern Bald Ibis" die Hadeda Ibis is nie.

Sacred Ibis, Threskiornis aethiopicus
Southern Bald Ibis, Geronticus calvus Endemic Vulnerable
Hadada Ibis, Bostrychia hagedash
Glossy Ibis, Plegadis falcinellus
Rambo

Gewone hadida is nie bedreig, maar ja is nie reg om hulle te skiet in die algemeen as hulle geen skade maak nie en nog minder om dit soos jy se te adverteer.

Re: Hadeda

Posted: Fri Apr 20, 2012 9:07 am
by Rambo
100% Blok... Ek weet hy is nie bedreig nie. Maar daar is geen voorsiening gemaak vir hulle op jou jaglisensie nie.

As ek in my neus grawe... doen ek dit waar niemand sien nie, ek neem nie fotos nie en vertel niemand daarvan nie! Ek was ook my hand na die tyd, dan is daar geen bewyse nie! Die laaste ding wat ek doen is om vir my seuns te se dat dit aanvaarbare gedrag is in hulle ma se geselskap! As hulle dit begin doen dan is hulle nie die skuldiges nie maar ek wat die voorbeeld moes stel!

;D

(Die rattle in die koekblik!)

Re: Hadeda

Posted: Fri Apr 20, 2012 11:50 am
by Jakkalsgat
Rambo

goed gestel

Groete
Jaco

Re: Hadeda

Posted: Fri Apr 20, 2012 11:55 am
by BLOK
BLOK wrote:
Rambo

Gewone hadida is nie bedreig, maar ja is nie reg om hulle te skiet in die algemeen as hulle geen skade maak nie en nog minder om dit soos jy se te adverteer.
Neem aan dan stem ons saam oor die saak.

Re: Hadeda

Posted: Fri Apr 20, 2012 12:06 pm
by Janjak
n Maat van my praat altyd van n "erdwurm-arend".

Re: Hadeda

Posted: Fri Apr 20, 2012 12:44 pm
by Rambo
Blok... Nee... ek het nog nooit in my neus gegrawe nie! ;D

Re: Hadeda

Posted: Fri Apr 20, 2012 12:50 pm
by BLOK
Rambo wrote:
As ek in my neus grawe... doen ek dit waar niemand sien nie, ek neem nie fotos nie en vertel niemand daarvan nie! Ek was ook my hand na die tyd, dan is daar geen bewyse nie! Die laaste ding wat ek doen is om vir my seuns te se dat dit aanvaarbare gedrag is in hulle ma se geselskap! As hulle dit begin doen dan is hulle nie die skuldiges nie maar ek wat die voorbeeld moes stel!

(Die rattle in die koekblik!)
Nou praat jy my deurmekaar, grou jy of grou jy nie. hahahaha

Re: Hadeda

Posted: Fri Apr 20, 2012 1:04 pm
by Rambo
8)

Re: Hadeda

Posted: Fri Apr 20, 2012 1:12 pm
by BLOK
hahaha uitgevang haha

Re: Hadeda

Posted: Fri Jul 06, 2012 11:24 am
by RUPERT
Ek weet nie of dit waar is nie maar ek het gehoor as die reg jou betrap die voel skiet is dit n R2000.00 boete? :police:

Re: Hadeda

Posted: Mon Jan 04, 2021 1:29 pm
by Dimitri
I did a search on "Hadeda" and came across this old thread. I was hoping to get some advice on how to discourage the Hadedas from visiting my patio.

I love having birds in the garden and always encouraged everyone in the household not to disturb them as it is nice to have them around.

The loud call of a Hadeda does not bother me at all. I don't necessarily want them calling outside my bedroom window but I enjoy hearing them call. I also appreciate that they eat various bugs in the garden which is a good thing. The problem is that in the last 6 months or so, they come onto my covered patio daily - where there is no food - and they drop their substantial dropping all over the show. On the tables, on the chairs, on the floor etc. and then they walk in it and make poo tracks all over. The domestic servant does the ironing on the patio and if she happens to go inside the house for too long (e.g. to fetch something, do a quick chore or if we call her) then we sometimes find that the hadedas have visited and made a mess on the clothes that were to be ironed.

As I said, I love having them around but they are now a real nuisance on the patio, they create more work for everyone and it's very unhygienic having them fertilising the patio and everything on it. I told the household that we no longer should welcome the hadedas and we should chase them away whenever we see them in the garden. That has not helped. We made a scarecrow which we put on the patio but that did not help either. I hung shiny CDs on the patio but that also did not deter them. Nothing I have tried has worked.

We now have a little puppy (8 weeks old) in the garden and he has chased the hadedas a few times but they come back as soon as he is tired or sleeping. I am also worried about all the hadeda poo in the yard and on the patio because it contains worms that can be lethal to dogs https://northcoastcourier.co.za/126271/ ... nt-killer/

I have searched other Forums and I have not seen a single effective remedy for keeping hadedas away - other than shooting them - which is not an desirable or legal option for me.

Has anybody here on the Forum found an effective method of keeping hadedas away?

Re: Hadeda

Posted: Mon Jan 04, 2021 3:28 pm
by Methos
Motion activated water sprinkler on the patio? Friend of mine did it for cats in his garden.

Re: Hadeda

Posted: Mon Jan 04, 2021 5:19 pm
by Ratel
Goeie wag honde daai Hadedas. As hulle op die plaas in die bome naby die huis in die nag opvlieg en skree is dit soos 'n vroee alarm. In die dorp het ek geleer 'n sterk laser laat hulle ander sitplek kies sonder om hulle te beseer.

Re: Hadeda

Posted: Mon Jan 04, 2021 10:11 pm
by wlm
velskoen wrote: Sun Apr 08, 2012 10:26 pm Ek hoor eendag 'n m@3rse lawaai en gaan kyk buite. My worshond het een gevang. Nee, hy het hom nie gebyt nie. Hy't hom behendig gegryp met sy linkervoorpoot (soos 'n sitkamerkussing) en is besig om kole te gooi hier van agter af! Daar was naakte vrees in daai hadeda se oge.
Ek het nou weereens lekker gelag.