My Jag en Hengel avonture - Video en fotos
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: My Jag avonture - Video en fotos
Dankie man.Hunter xxx wrote: Gerhard
Baie mooi photos.
Hunter
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: My Jag avonture - Video en fotos
Hallo oom gerhard
mooi bokke daai
BLOUVALKIE
mooi bokke daai
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: My Jag avonture - Video en fotos
Dankie blouvalkie,BLOUVALKIE wrote: Hallo oom gerhard
mooi bokke daai
BLOUVALKIE
Elkeen was spesiaal.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: My Jag avonture - Video en fotos
Nog n paar fotos uit gekrap...
Oggend se bosduiwe.

Nie oor die sonne blom nie. Het hulle op vlieg roete oppad kos toe geskiet
Een van my eerste jakkalse

Air Arms S400 Classic met tarrie
Nek skoot op 45 tree

Golden Trout

My eerste skiet stoel...

Het hom bietjie op geneek toe ek 3 jaar terug bakkie gerol het. Met Freek se hulp kon ek hom upgrade na n gunners chair ...
Kanadees, Yank en Boertjie wat n dag roeppie gaan doen...

Eerste boog bokkie

Ek en Reitz met ons eerste en laaste jag.
Ek is kort hierna Dubai toe vir 2 jaar. Hy het huis gekry op die plaas waar hy nou die baas is maar hy jag nie meer nie.
Maar hy is nog steeds net so mal oor gewere

Hy was 11 maande oud gewees met die foto... Kyk net hoe trots is die man...
Een van die renosters wat ek met skreefies oogies gejag het

Het penetrasie toetse met my boog gedoen
80# skiet op 20 yards so 8 duim weg

Vir die wat gewonder het hoe duk n renoster se vel op die blad is...

Eerste boog jag artikel

Hier is my eerste rooibok wat ek op video af geneem kon kry
http://www.youtube.com/watch?v=3bxgbMlLuPA

Nog n rooibok met die boog

Hierdie is vir my net so groot troffee
Het hom met 8ft stok, 10lbs braid en lepel gejag in Dubai en n droom het waar geword

Jag hard uit n tree stand uit

ander tree stand

Last edited by Gerhard on Tue Aug 09, 2011 9:14 am, edited 1 time in total.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: My Jag avonture - Video en fotos
Gerhard
Ek hou van daai vis jong! baie mooi! Ek vang nie gereeld vis nie en weet nie te veel daarvan af nie maar ek sal wat gee om eendag so lekker een uit te trek! Dis altyd lekker om iets te vang!
Daai renoster, dis seker nogal moeite om sy bene so onder hom te kry of hoe? Ek was net al by toe 'n skreefies oog een gejag het maar hulle het die foto sommer net so gevat daar waar hy gele het..
die ander fotos is ook uitstekend!!
+1
Groete
Alwyn
Ek hou van daai vis jong! baie mooi! Ek vang nie gereeld vis nie en weet nie te veel daarvan af nie maar ek sal wat gee om eendag so lekker een uit te trek! Dis altyd lekker om iets te vang!
Daai renoster, dis seker nogal moeite om sy bene so onder hom te kry of hoe? Ek was net al by toe 'n skreefies oog een gejag het maar hulle het die foto sommer net so gevat daar waar hy gele het..
die ander fotos is ook uitstekend!!
+1
Groete
Alwyn
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: My Jag avonture - Video en fotos
Alwyn,
Daar is nie baie maniere wat ek nog nie vis mee gevang het nie...
Hier is paar fotos om jou idee te gee
UAE

ANGOLA

ek kan klein vissies ook vang... ;D

Daar is nie baie maniere wat ek nog nie vis mee gevang het nie...
Hier is paar fotos om jou idee te gee
UAE

ANGOLA

ek kan klein vissies ook vang... ;D

Last edited by Gerhard on Tue Aug 09, 2011 11:22 am, edited 1 time in total.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: My Jag en Hengel avonture - Video en fotos
Gerhard,
Daar is darem min lande in die wereld waar mens nog al die dinge kan geniet.
Wel gedaan.
C.J.
Daar is darem min lande in die wereld waar mens nog al die dinge kan geniet.
Wel gedaan.
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: My Jag en Hengel avonture - Video en fotos
gerhard
baie mooi fotos wat jy het. lyk my jy was ook al orals gewees. dis die lewe ou mater en jy leef hom. great man
lekker dag
baie mooi fotos wat jy het. lyk my jy was ook al orals gewees. dis die lewe ou mater en jy leef hom. great man
lekker dag
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: My Jag en Hengel avonture - Video en fotos
Dankie manne...
Gaan vol uit vir alles of jy werk of speel.
Gaan vol uit vir alles of jy werk of speel.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: My Jag en Hengel avonture - Video en fotos
Sjoe, dit lyk baie lekker, en baie geluk.
Ja nee gaan volheid
mens lewe mos net een keer!!
Ek weet jy sal nog alles kan bereik want die Here help ons so baie.
Deur Hom is alles moontlik al lyk ding nooit so nie.
Dankie vir die foto's Gerhard. En dit is lekker om mense te sien wat so gelukkig lyk as hulle iets doen wat hulle van hou.
En ons het 'n mooi land en so baie ding o hier te doen al gaan dit so agter uit.

"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: My Jag en Hengel avonture - Video en fotos
Dankie man,
Ja,
Ons het baie om voor dankbaar te wees in Suid Afrika.
Ja,
Ons het baie om voor dankbaar te wees in Suid Afrika.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment