Re: 375 Ruger maak mooi.
Posted: Thu Aug 30, 2012 12:49 pm
Hello Wouter.
in my leuke opinie dink ek nie die koeel het getuimel nie die wond in die borskas in en uit is omtrent so R5 grote gat en die koeel het "flush" (skerp kant voor
)gesit onder die vel toe ek hom uitsny.
Groete H