Page 2 of 3
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Posted: Tue Apr 21, 2015 11:11 am
by Gawie(13mm)
Martin, the crown is the face of the muzzle.
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Posted: Tue Apr 21, 2015 11:15 am
by Martin82
Madako...ok cool, its just that the Winchester muzzle ends a little weird. Its almost like the end is receded. I'll take a pic as I want to be 100% where to measure to.
Thanks for the patience
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Posted: Tue Apr 21, 2015 11:18 am
by ruaanb
Martin your measurement should be in the region of 600 to 605mm if it is the 24inch barrel. Mine measured to 605.
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Posted: Tue Apr 21, 2015 11:36 am
by Martin82
Ok lekka, will check it tonight.
Thanks guys
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Posted: Sat Jul 04, 2015 12:54 pm
by bones
Hi almal wil graag nodes vir groepering en dalk laer spoed kry....hoop ek stel dit reg ...
Kaliber 243
Koeel 100gr siera game king
Koeel gewig 100 gr
Maak Dop pmp
H2o dop 53.9 gr
Slagdop cci250
TPL 66.65mm
Magasyn kas Lengte ----------
Loop Lengte 24 inc
Kruit S 365 ...40gr
Lading 1 Spoed 3131
Lading2 Spoed 3136
Lading3 Spoed 3136
en met 38gr poeier is
Lading 1 Spoed 2945
Lading2 Spoed 2940 H2O 52.3 gr
Lading3 Spoed 2953
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Posted: Sat Jul 04, 2015 1:18 pm
by Hilux01
Bones ek is maar nuut in die QL ding en gaan myself toets aan wat die slim manne jou gee
2 dinge
Ek het al gesien s365 en die 243Win loop nie mooi saam nie van die ander manne stoei met die kombo en QL oor onkonstante BRF
tweedens hoekom magnum primers op 243? nou die dag iemand anders ook gesien wat so gemaak het
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Posted: Sat Jul 04, 2015 1:39 pm
by bones
Die primers is ma wat ek het , ek het n duisend gekoop , ek skiet 308 ook. my groepeering op 100m is baie mooi so 11mm met 40gr poeier , ek lees ook baie en volg C Barnard se data vir begin ladings.HY het 39 grein op S365 op 100gr pmp pro-amm gebruik en 2893fps gekry uit 243 win. vir 70 gr blits king gebruik ek S361 met 47gr poeir , ek sien nie druk probleeme nie, ma wil graag seker wees
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Posted: Sat Jul 04, 2015 6:19 pm
by Capt. Yoda
Magnum primer loop glad in n 243. en as jy 70-95gr koels gebruik is 365 maar die nommer as jy met die verskil in lotte kan saam leef.
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Posted: Sat Jul 04, 2015 7:30 pm
by bones
Hoekom nie , te warm of te koud of spoed verskil.....?
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Posted: Sun Feb 21, 2016 2:52 pm
by jdpretorius
OK huiswer's klaar... net so 2mm kort van 24"
Klink vir my jy is noggal handig met al hierdie slim somme .... kan jy dal help met die berekening vir n beter skatting op die spoed ?
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Posted: Fri Jul 29, 2016 10:43 pm
by Christo
Kan iemand help met QL
Kaliber.284Win
Koeel Berger VLD
Koeel gewig 168 gr
Maak Dop Lapua 6.5x284 opgenek 54.58mm
H2o dop 67.2 gr
Slagdop Fiochhi Large Rifle Standard
TPL huidig 80.7mm max OAL 81mm
Magasyn kas Lengte - NVT
Loop Lengte 28" Walther
Savage aksie
Kruit S 365 lot 79 52gr
1 Spoed 2904
2 Spoed 2926
3 Spoed 2933
Kruit S 365 lot 79 51.6gr
1 Spoed 2895
2 Spoed 2905
3 Spoed 2882
Kruit S 365 lot 79 51.4gr
1 Spoed 2903
2 Spoed 2895
3 Spoed 2897
52gr primer platterig
51.6gr lyk beter kante nog rond
51.4gr wys nie druk
Temperatuur was 10°C toe ek geskiet het met DA van 890 tot 908.
Wat ook pla is dat AB (52gr ladings) op 625m 14.3MOA aangee maar dat ek op 13MOA 'n 8" gong konstant raakskiet. As ek die spoed verander na 3000vt dan "true" die program met die afstande uit tot 1200m.
Kyk asseblief waar is die nodes. Lyk my die tussen 2800 en 2900 wys minste druk.
Miskien kan iemand raad gee oor AB se DOPE en hoekom die spoed op 3000vt regte MOA verstellings gee. Ek het reeds die scope se elevation correction gedoen (1.05)
Dankie.
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Posted: Wed Jan 18, 2017 10:37 pm
by Heinrich J v Vuuren
Naand Menere,
Weet enigiemand wat die "burn rate factor" van lot 011/15 S355 is om QL te kalibreer?
Groete
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Posted: Thu Jan 19, 2017 6:05 am
by ruaanb
Heinrich J v Vuuren wrote:Naand Menere,
Weet enigiemand wat die "burn rate factor" van lot 011/15 S355 is om QL te kalibreer?
Groete
Jy skiet 3 skote met n laer lading en dan kalibreer jy die BRF vir n begin. Dit is nie n eenmalige proses nie en word n paar keer herhaal tot lading verfyn is.
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Posted: Thu Jan 19, 2017 6:48 am
by tripodmvr
Heinrich J v Vuuren wrote:Naand Menere,
Weet enigiemand wat die "burn rate factor" van lot 011/15 S355 is om QL te kalibreer?
Groete
Dryfmiddels tree verskillend op met variasie in dopvolume. Gewoonlik met die kleiner doppe (6mm veral) sal dit baie verskil met die van die .30 doppe. Die groter doppe gee gewoonlik kleiner afwykings vanaf die norm. Lot 11 is stadiger as die BRF van 0,5 wat in QL voorkom vir S355. Let ook daarop dat veral S365 geneig is om vinniger te ontbrand as druk bo 50K psi gaan.
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Posted: Thu Jan 19, 2017 9:30 am
by Heinrich J v Vuuren
Dankie Menere
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Posted: Thu May 04, 2017 11:04 pm
by gtjscholtz@gmail.com
Goeie naand
ek is nuut op die forum en leer baie, ek het net 'n vraag, op QL jou cross sectional bore area, het dit met jou twist tedoen en moet 'm mens daar ook veranderinge maak? ek vra onverskoning as die vraag al beantwoord is.
groete
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Posted: Fri May 05, 2017 12:51 am
by tripodmvr
Niks met groefdraai te doen nie en dui op die oppervlakte van die sirkelvormige gat deur die loop. Die gewone metode om QL te kalibreer is om slegs die "burning rate factor" aan te pas totdat jy die spoed by die punt van die loop reggestel het. Nou kan jy met ladingverstelling die looptyd regkry om ooreen te stem met die OBT waardes vir die spesifieke looplengte.
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Posted: Fri May 05, 2017 6:06 am
by Hansieslim
Oom tripod...
Eks nog nie n QL gebruiker nie, maar het al n paar youtube videos oor QL beloer. Ek sien nêrens dat QL vra vir die loop van n geweer se twist nie. Is ek reg of blind?
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Posted: Fri May 05, 2017 6:39 am
by Geno
Hoe sal die cross sectional area verskil tussen 'n 6 groef loop en 'n 4 groef loop?
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Posted: Fri May 05, 2017 8:03 am
by tripodmvr
Hansieslim wrote:Oom tripod...
Eks nog nie n QL gebruiker nie, maar het al n paar youtube videos oor QL beloer. Ek sien nêrens dat QL vra vir die loop van n geweer se twist nie. Is ek reg of blind?
Jy kan die groefdraai in QL verstel. (Gun data) 'n Stywer groefdraai sorg vir effens hoër druk, maar spoedverskille is gering. Dit word dan verwerk in die BRF wat jy bepaal.
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Posted: Fri May 05, 2017 8:06 am
by Hansieslim
Dankie Oom
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Posted: Fri May 05, 2017 8:20 am
by tripodmvr
Geno wrote:Hoe sal die cross sectional area verskil tussen 'n 6 groef loop en 'n 4 groef loop?
Die 6 groef loop sal 'n geringe kleiner snitoppervlakte he. Ek het bereken -0,1 vk mm per bykomende groef. Dit dui op 0,4% afname vir 2 groewe by 'n .30 kaliber. Dit gaan dus slegs 'n geringe effek he. Die ekstra wrywing behoort dan jou BRF op te stoot.
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Posted: Thu May 11, 2017 3:53 pm
by Branus
Goeie middag manne
Ek herlaai nou vir 18 maande en het onlangs vir my die QuickLoad program gekry.
Dit lyk vir my baie grieks en voordat ek my data begin inlees sal ek dit baie waardeer indien een van die ou hande my kan help.
Hier is my data:
Kaliber 308
CZ500 Lux geweer
Koeel Peregrine VRG4
Koeel gewig 150GR
Maak Dop SAKO
Lading 42.8gr
H2o dop 3.635g
Slagdop FIOCCHI Large Caliber
Max TPL 73.02mm
TPL 70.33mm
Magasyn kas Lengte 72.79mm
Loop Lengte 600mm
Kruit S335 Lot 713
Lading 1 Spoed 2785 (avg van 50 skote)
Ek wil graag my resultate met iemand sin vergelyk om seker te maak ek maak nie droog nie.
Kan iemand dalk help?
Groete
Branus
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Posted: Thu May 11, 2017 6:14 pm
by Gawie(13mm)
Welkom Branus.
Indien ek jou data in my som-pomp insleutel, voorspel hy dat jy jou heil by 43.9 grein S 335 sal vind

.
Ek vertrou dat een van ons QL ghoeroes my sal kom reghelp as ek jou op die verkeerde pad lei aangesien my ondervinding met die Peregrine koeëls so ver strek as die advertensie banier op Jaracal

.
Hul adverteer dat die "short start pressure" van die betrokke koeëls baie laag is.
KAN DIE WAARDE VAN 170 BAR, KORREK WEES?
Re: Riglyne vir Quick Load navrae
Posted: Sat May 13, 2017 5:43 pm
by Branus
Baie dankie Gawie!!