Page 2 of 2

Re: Middelweek manewales

Posted: Tue Mar 05, 2013 11:08 am
by tau
Gerhard wrote:Vir jou reg gemaak...
Thx ek skuld jou mos nog daai visvang trip Oktober.

Dus die eerstekeer dat ek ooit 'n trofee mount of iets. ek het al so paar mooi diere geskiet, maar trofee's is nou nie my ding nie, maar die ou grootman was darem iets besonders. Ek het taksidermis in die Kaap gekry wat RW geakrediteer is. Voel ek skuld die dier die reg om uitgestal te word.

Re: Middelweek manewales

Posted: Tue Mar 05, 2013 6:03 pm
by Gerhard
tau wrote:
Gerhard wrote:Vir jou reg gemaak...
Thx ek skuld jou mos nog daai visvang trip Oktober.

Dus die eerstekeer dat ek ooit 'n trofee mount of iets. ek het al so paar mooi diere geskiet, maar trofee's is nou nie my ding nie, maar die ou grootman was darem iets besonders. Ek het taksidermis in die Kaap gekry wat RW geakrediteer is. Voel ek skuld die dier die reg om uitgestal te word.
Baie netjies,

Jy sal verseker die jag lank onthou. Veral as jy elke keer na die trofee kyk

Re: Middelweek manewales

Posted: Mon Jul 01, 2013 4:23 pm
by Hannes stof trapper
Tau jopu gevriet ek is terug. Maar nou uit die vere noorde. Wat se jy mister

Re: Middelweek manewales

Posted: Mon Jul 01, 2013 5:13 pm
by tau
Maar my Hansie. Ek gaan jou darem mis oor twee weke as die Amok Bokke gaan jag. Hoe gaan dit in Sudan? Hou jy dit nog met jou baas.

Re: Middelweek manewales

Posted: Tue Jul 02, 2013 7:29 am
by Hannes stof trapper
HaHaHa

Dinge loop mooi tjom.

Ek is nog self demoerin oor die mis van die Amakbokke tjom. Maar Ai ek sal gou n vinnige jag moet in werk as ek die eerste land in SA. Dan is daar twee weke dan sit ek ook die ring aan die vroue van my droome.

Chat jou later buddy.
Ek is darem bly daar is iemand wat nog n 30-06 gaan skiet in die Amokbok span. Mooi blink Stefaans.

Re: Middelweek manewales

Posted: Mon Aug 25, 2014 10:33 am
by Thomas
immelmanw wrote:
Thomas wrote: Waar skiet mens so lekker Eland in die Kaap?
http://Www.whkloof.co.za, bredasdorp, wellington, oudtshoorn ens ens
Hi Willem,

Het jy kontak besonderhede van jagplekke in Wellington en Bredasdorp asseblief?

Re: Middelweek manewales

Posted: Mon Aug 25, 2014 11:12 am
by jamalley
Baie mooi geskiet