gva
ek stem saam met biker n schock collar [elektriese ore] sal werk
doen dit net oordeelkundig
groete remington
Koning van die jagvo?ls
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Koning van die jagvo?ls
Met die e-collarmoet jy die manual lees. Hulle verduidelik mooi hoe jy die saak benader. Dis nie 'n stok om die hond mee te black-sam op 500m nie.
Beyers
Beyers
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Koning van die jagvo?ls
Ek was een keer by een van daai fancy "release" shoots, daar was seker 30 plus honde daar, en onder hulle was daar nie meer as 4 of 5 wat bly was om die collar te sien, die meeste van die honde wat collars gedra het was skuit bang toe die baas met die ding na hom toe loop. Een van die honde was so bang hy het sy hele blaas net daar leeg gemaak het. As jy hom gaan gebruik, wees net ASB kundig met hom, indien nie, hoop ek iemand sit die ding om jou nek laat jy self kan voel. (Die laaste sin is veralgemeen, en op niemand spesifiek gerig tensy jou hond vir 'n shock collar bang is.)
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
GvA
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Sat Jan 01, 2011 4:46 pm
Re: Koning van die jagvo?ls
Dankie manne, maar ek het al so ver gekom sonder n collar. Ek dink baie tyd in die veld word deur niks vervang nie. Een van die groot foute na my mening is om enige voel te skiet wat opvlieg terwyl die hond werk. As sy nie op point is nie skiet jy nie. Hiervoor het jy geduldige jagmaats nodig.
Ek is bly ons kry die topic aan die gang, hou so aan.
GvA
Ek is bly ons kry die topic aan die gang, hou so aan.
GvA
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Koning van die jagvo?ls
Die beloning vir die point is die voel wat geskiet word.