Page 2 of 2

Re: Monster Livingstone Eland.

Posted: Mon Sep 17, 2012 8:58 pm
by BRNO (Pierre)
Ek gaan nou maar vra. Wat kos dit om so n eland te skiet?

Re: Monster Livingstone Eland.

Posted: Mon Sep 17, 2012 10:04 pm
by Skolla
Baie, baie mooi Eland.

Re: Monster Livingstone Eland.

Posted: Mon Sep 17, 2012 10:37 pm
by Flip Nel
Daai is eenmaal in jou lewe Elandbul, mooi gedoen :o

Re: Monster Livingstone Eland.

Posted: Tue Sep 18, 2012 6:09 am
by Frederik
Baie mooi perfek dit is mos hoe 'n eland BUL moet lyk.

Re: Monster Livingstone Eland.

Posted: Tue Sep 18, 2012 7:34 am
by Carl
Geluk, bly dit was suksesvol en die harde werk is beloon. Dankie vir die mooi storie.

Re: Monster Livingstone Eland.

Posted: Tue Sep 18, 2012 11:09 am
by tau
Liewe ouers dit is 'n mooi dier. BAie geluk. Ek het eenjaar 5 DAE geloop Noord Namibie sonder om 'n skoot in te kry. Dit nadat hulle 600 diere op die plaas getel het. Eland jag is party dae so maklik soos bess in die kraal skiet en anderkere smaak dit my hulle probeer jou toets tot die einde.

Re: Monster Livingstone Eland.

Posted: Thu Sep 20, 2012 7:47 am
by molopohunter
tau wrote: Liewe ouers dit is 'n mooi dier. BAie geluk. Ek het eenjaar 5 DAE geloop Noord Namibie sonder om 'n skoot in te kry. Dit nadat hulle 600 diere op die plaas getel het. Eland jag is party dae so maklik soos bess in die kraal skiet en anderkere smaak dit my hulle probeer jou toets tot die einde.
Dankie. Dis baie waar wat jy daar se. As manne groot elande bespreek stres ek al klaar.

Re: Monster Livingstone Eland.

Posted: Thu Sep 20, 2012 7:52 am
by molopohunter
Spanner wrote: Peet, die probleem is voor die hand liggend - lees mooi wat jy geskryf het !

molopohunter wrote: Die skote. Die 2de gat was toe hy weg hardloop en ek kan nie veel fout sien met die skote nie. Die 1ste 1 het toe wel onder die bors deur gegaan wat ek nog nie lekke verstaan nie, maar het al gehoor van patrone wat snaaks kan reageer.
Geweer was n 375H&H, 300gr PMP. Skiet afstand +- 70m.
PMP... PMP...PMP...PMP...PMP (op die kenwysie van Jaws)

(ek moet gou my mond gaan uitspoel want ek het so pas in my eie mond opgegooi, net die blote uitspreek van daai naam laat my maag draai)

Die jag was amper verdoem nog voor dit begin het !  As daai jagter nou opregte koe?ls geskiet het, koe?ls met inborsting, koe?ls met houding en pedigree, sou daai jag baie anders uitgedraai het. 

Spanner
Jou manier van dinge nou te stel is baie ongevraagd. Daar is manne wat hulle nie verkies nie, maar uit my ondervinding is die proamm en african elite n baie goeie ammo reeks.
Ek sou graag jou eland wil sien as jy so krities is. Sou ook graag wou weet hoeveel dae jy in die veld spandeer met verskillende wapens, mense en watdse statestiek jy kan bewys.
Die manne hier wat by my jag weet ook, ek vra elkeen sy patroon data, sodat ek die skote kan roep as daar verder of nader geskiet moet word ens.

Re: Monster Livingstone Eland.

Posted: Thu Sep 20, 2012 7:54 am
by molopohunter
Pierre van der Merwe wrote: Ek gaan nou maar vra. Wat kos dit om so n eland te skiet?
Pierre, hulle is maar aan die duurder kant. Sulke knewels loop so 40k ongeveer. Jy kan wel vir minder, maar dan is dit nie noodwendig suiwer livingstone nie.

Re: Monster Livingstone Eland.

Posted: Thu Sep 20, 2012 8:32 am
by BRNO (Pierre)
molopohunter wrote:
Pierre van der Merwe wrote: Ek gaan nou maar vra. Wat kos dit om so n eland te skiet?
Pierre, hulle is maar aan die duurder kant. Sulke knewels loop so 40k ongeveer. Jy kan wel vir minder, maar dan is dit nie noodwendig suiwer livingstone nie.
Dankie. Waardeer. Dit bly n lot geld, maar sekerlik elke sent werd.

Re: Monster Livingstone Eland.

Posted: Sun Sep 23, 2012 1:53 pm
by henti
Baie mooi groot lekker jaloers nou

Groete Henti

Re: Monster Livingstone Eland.

Posted: Sat Jan 17, 2015 11:17 am
by Eduard Venter
molopohunter wrote:[img width=560 height=378]http://i1184.photobucket.com/albums/z32 ... CN0168.jpg[/img]

Het die geleentheid gehad om n klient vir die knewel naby Dwaalboom uit te vat.
Horings is 32", maar wat hom uniek maak is dat hy 522kg uitgeslag het.
Geweer was n 375H&H, 300gr PMP. Skiet afstand +- 70m.
Ek het lanklaas so hard vir n ding gewerk, en die jag sal 1 van my loopbaan se hoogtepunte wees.
Hoekom wil die foto nie wys nie?

Re: Monster Livingstone Eland.

Posted: Sat Jan 17, 2015 11:40 am
by Skywalker
Eduard Venter wrote:

Ek sien hom ook nie...

Re: Monster Livingstone Eland.

Posted: Sat Jan 17, 2015 12:17 pm
by alecjohnson
Skywalker wrote:
Eduard Venter wrote:
molopohunter wrote:[img width=560 height=378]http://i1184.photobucket.com/albums/z32 ... CN0168.jpg[/img]

Het die geleentheid gehad om n klient vir die knewel naby Dwaalboom uit te vat.
Horings is 32", maar wat hom uniek maak is dat hy 522kg uitgeslag het.
Geweer was n 375H&H, 300gr PMP. Skiet afstand +- 70m.
Ek het lanklaas so hard vir n ding gewerk, en die jag sal 1 van my loopbaan se hoogtepunte wees.
Hoekom wil die foto nie wys nie?
Ek sien hom ook nie...
Vir die ouens wat nie sien nie:

http://i1184.photobucket.com/albums/z328/peetvdw/DSCN0168.jpg

Baie mooi eland daai!

Re: Monster Livingstone Eland.

Posted: Sat Jan 17, 2015 12:41 pm
by Skywalker
Dankie baie.... Hare dis n mooi bul...

Re: Monster Livingstone Eland.

Posted: Sun Jan 18, 2015 3:40 pm
by 243Songdaug
Baie mooi ou dier

Re: Monster Livingstone Eland.

Posted: Sun Jan 18, 2015 6:33 pm
by Rudiejacobs
Jaaaaaa! Beslis op my bucket list!! Goeie ouers hy is massive!

Groete
Rudie

Re: Monster Livingstone Eland.

Posted: Mon Jan 19, 2015 5:36 am
by sako 30-06
Ek weet die draad is al n paar jaar oud,maar wat skat julle die Eland se ouderdom?

Re: Monster Livingstone Eland.

Posted: Fri Feb 06, 2015 9:04 am
by Broadbandboer
Baie mooi. Geluk.

Re: Monster Livingstone Eland.

Posted: Fri Feb 06, 2015 9:21 am
by Finfan
Fris bul daai. Baie mooi