Nog 'n BWB
- Hercules Breitenbach
- Full Member

- Posts: 112
- Joined: Sat Apr 21, 2012 11:57 am
Re: Nog 'n BWB
Skies kêrels, die horings is nog op die plaas, dit moes al by my uitgekom het. Sodra dit hier by my is laat weet ek julle.
- Hercules Breitenbach
- Full Member

- Posts: 112
- Joined: Sat Apr 21, 2012 11:57 am
Re: Nog 'n BWB
Dag manne!
Jammer ek laat weet nou eers, die boer het laat weet hy't 30" gemeet.
Groete.
Jammer ek laat weet nou eers, die boer het laat weet hy't 30" gemeet.
Groete.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Nog 'n BWB
So klink iemand wat sy bwb ken!jamalley wrote: ek skat die een 26 duim oor tot oor plus 4
- Hercules Breitenbach
- Full Member

- Posts: 112
- Joined: Sat Apr 21, 2012 11:57 am
Re: Nog 'n BWB
Nes jy daar sê! Wel done 
